WELKOM OP ONS BLOG KOSVRIENDE! Ek is nie 'n opgeleide kok nie, maar het 'n passie vir kosmaak!
Mag julle die resepte geniet soos wat ek elke oomblik van kook en bak geniet.
Hier leer ons elke dag iets nuuts en ons deel al ons lekker resepte.
Sluit asb ook by ons Facebook page aan en kuier elke dag saam met ons vir nuwe idees!
Hier is die link na ons Facebook blad toe:
https://www.facebook.com/groups/watertandresepte/
Ons e-pos adres : [email protected]
Daar is verskeie afdelings op die blog...as jy jou pyltjie op "more" hou (moenie click nie) gee hy vir jou nog afdelings - gaan dan af met jou pyltjie en "click" dan op die afdeling waarna jy soek en dan sal hy vir jou die resepte onder die afdeling gee. Sommige afdelings het 'n pyltjie - dit beteken hy het onderafdelings - dus hou die muis op die pyltjie en hy sal die onderafdelings wys wat jy dan kan oopmaak.
Ek vat geen verantwoordelikheid vir resepte wat geplaas is sonder bronne nie en neem aan indien lede dit plaas dit ons dit reg gee om dit op ons blog te plaas. Indien daar enige resep is wat ONBEKEND op die blog geplaaas is en jy die resep erken as jou eie, e-pos my gerus en ek sal die bron onmiddelik verander en jou erkenning gee. Ons hoop werklik jy geniet hierdie heerlike blog en ook ons blad!

DIE MENSE WAT DIE BLOG MOONTLIK GEMAAK HET:
TIANA BOTES
Jy was 'n staatmaker en nie net goud werd nie, maar jy het my moed ingepraat en my laat glo in wat ek doen!
Dankie vir jou hulp en advies en ek glo ons gaan die blad nog uitbrei tot een van die lekkerste kuierplekke op die netwerk - Jou woorde: "Om hierdie lang tafel gaan hul wil kuier en bly"
Ek waardeer jou en elke ding wat jy doen

TINUS VAN ZYL - MY NEEF
Ek weet nie wat ek sonder jou geduld, hulp en kennis sou doen nie!
Dankie vir die laat aande se help (ek het so baie geleer) en vir al die moeite wat jy gedoen het om die blad 100% te kry voor ek dit vir die publiek oopgemaak het.
Ek waardeer jou!