BOTTER:
MAAK JOU EIE BOTTER
MAAK JOU EIE BOTTER SO
(genoeg vir 300 g)
500 ml dubbeldik room
10 ml
sout
METODE:
Plaas bestanddele in elektriese menger se bak en klits op medium-spoed
tot room verdik, sowat 2 – 3 minute.
Stel spoed hoër en hou aan klits tot mengsel in twee verdeel.
Gooi mengsel deur ’n sif en dreineer die karringmelk af.
Plaas botter in skoon bak en meng met houtlepel tot gladde, romerige mengsel.
Vorm in blok, bedek met waspapier en verkoel tot ferm.
Gebruik só
Gebruik altyd botter en olie om die helfte as jy iets wil roerbraai.
Die olie keer dat die botter brand voor jou groente of vleis gaar is.
Jou gesondheid
Botter is ’n diervet en die meeste mense assosieer dit nie met gesond eet nie.
Maar jou liggaam het ook ’n bietjie diervet nodig en jy kry dit nie in verwerkte vette, soos margarien, nie.
Gebruik botter matig. Een teelepel botter gee kos meer smaak as een teelepel margarien – sonder te veel skade.
Bron; Herman Lensing
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

PATE:
BILTONG PATEE
BILTONG PATEE
JY HET NODIG:
25 g botter
½ klein ui, gekap
100 g sampioene, gekap
125 g roomkaas
50 g J&M-biltongpoeier
½ t varsgemaalde swartpeper
½ t rook-essens (opsioneel)
SO MAAK MENS:
Smelt die botter en soteer die ui.
Voeg die sampioene by en soteer totdat die meeste van die vloeistof weggekook het.
Verwyder van die hitte en laat afkoel.
Plaas die roomkaas in die voedselverwerker en verwerk ’n paar sekondes lank tot glad.
Voeg die sampioenmengsel en die res van die bestanddele by en verwerk tot glad.
Plaas in die yskas sodat dit ’n bietjie fermer kan word. Sit die patee voor saam met brood of soutbeskuitjies.
Bron: Die Burger

BILTONG PATE
BILTONG PATE
100 gr Finely ground Biltong
250 gr Cream Cheese
5 ml Cumin - ground
5 ml Coriander - ground
squeeze of 1 Lemon
Salt & Peper to taste
METHOD:
Combine all ingredients in a food processor and blend till smooth
Add a little milk to reach desired consistency
Place in a serving bowl and serve with fresh bread or snack biscuits
Bron: Richardsbay Biltong World

HOENDERLEWER PATEE
HOENDER LEWER PATEE
500g Hoenderlewertjies,
2 Groot uie,
250ml varsroom,
knoffelflokkies,
BBQ-spice, en
Aromat (nie die namaaksel nie, regte Aromat).
Kookolie vir braai.
METODE:
Sit halwe tee lepel knoffelvlokkies in 100ml warmwater dat dit kan uitswel, braai die uie tot ligbruin, voeg hoenderlewer by braai tot gaar. Geur met BBQ-spice, aromat en vars gemaalde swartpeper voeg nou die knoffelvlokkies by sommer die water waarin dit geswel het ook. Verwyder van hitte en laat afkoel. Kry solank die blender gereed gooi koppie room in blender en voegstelselmatig die lewermengsel by slaan baie fyn, bêre in yskas, Gebruik die smeer binne 3 dae op.
Bron: Louwrens Human
Plasing: Louwrens Human / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
KAAS PATEE
KAAS PATEE
½ kg chedder kaas (fynkant gerasper)
½ kg gouda kaas (fynkant gerasper)
2 houertjies maaskaas (glad)
1 houerjie room
Aromat na smaak
METODE:
Meng alles goed tot gladde mengsel.
Kan in ‘n bal gerol word en toegedraai word in gladwrap tot voor opdiening
Of rol klein balletjies of skep in bakkies.
Geur met gekapte pietersielie, grof gemaalde swartpeper, paprika, rooi peper of rol in nog grof gerasperde kaas
Indien mengsel te dik is na jou sin, voeg nog bietjie room by.
Bron: Kreatiewe Kos Idees
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
KAAS PATEE
½ kg chedder kaas (fynkant gerasper)
½ kg gouda kaas (fynkant gerasper)
2 houertjies maaskaas (glad)
1 houerjie room
Aromat na smaak
METODE:
Meng alles goed tot gladde mengsel.
Kan in ‘n bal gerol word en toegedraai word in gladwrap tot voor opdiening
Of rol klein balletjies of skep in bakkies.
Geur met gekapte pietersielie, grof gemaalde swartpeper, paprika, rooi peper of rol in nog grof gerasperde kaas
Indien mengsel te dik is na jou sin, voeg nog bietjie room by.
Bron: Kreatiewe Kos Idees
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
SARDIENTJIE PATEE
SARDIENTJIE PATEE
Bedien 8-10)
2 x 120 g blikkies sardientjies
4 e botter
2 t suurlemoensap
2 t Dijon-mosterd
sout, na smaak
½ t swartpeper
½ t Tabasco-sous
METODE:
Dreineer die sardientjies en verwerk in ʼn voedselverwerker.
Voeg die res van die bestanddele by en verwerk tot gladderig.
Die patee kan vir omtrent ʼn week in die yskas gehou word.
Bedien saam met beskuitjies, slaai en groente happies.
Bron: Pasella Resepte

SNOEK PATEE
SNOEK PATEE
200 g gerookte snoek
30 ml gesmelte botter
2 spriet-uie
250 ml room
sap van halwe suurlemoen
sout en vars gemaalde swartpeper
METODE:
Verwyder die grate van die gerookte snoek (dis nogal vol grate, so, sorg dat jy als uitkry).
Kap die snoek en sprietuie saam fyn in jou voedselverwerker.
Voeg die room, gesmelte botter en suurlemoensap by, meng goed.
Geur met sout en vars gemaalde swartpeper.
Bron: Sarie Kos

WILDSPATEE
WILDSPATEE
Genoeg vir twee tot drie 250 ml-glasflesse
Bereidingstyd: 25 minute
Gaarmaaktyd: 1½ uur
350 g gemaalde wildsvleis
250 g gemaalde spek
150 g gemaalde lewer
1 ui, fyngekap
1 knoffelhuisie, gekneus
sout en gemaalde swartpeper
2 ml salpeter (opsioneel)*
1 eier
45 ml brandewyn
45 ml port
’n hand vol gekapte pietersielie
METODE:
Meng al die bestandele in ’n mengbak tot goed vermeng. Skep die mengsel in gesteriliseerde flesse en seël die flesse.
Draai elke fles in koerantpapier toe (dit is om te voorkom dat hulle teenmekaar stamp en breek as die water kook) en pak die flesse in ’n groot kastrol. Maak die kastrol vol koue water en kook dit.
Laat dit vir sowat 1½ uur prut. Haal die flesse uit die kastrol en laat dit afkoel.
Bron: Tuis

GRONDBOONTJIE SMEER:
TWEE SOORTE KATJIEBOTTER
TWEE SOORTE KATJIEBOTTER
GRONDBOONTJIEBOTTER MET BROKKIES SJOKOLADE
Maak 750 g geroosterde gesoute of ongesoute grondbone in ’n voedselverwerker fyn. Laat die masjien vir 10 minute loop tot dit glad en smeerbaar is, maar stop dit elke nou en dan om die kante af te skraap. Moenie olie byvoeg nie. Laat dit vir 10 minute afkoel voor jy 80 g fyngekapte donkersjokolade byroer. Skep dit in gesteriliseerde flesse.
KASJOENEUTBOTTER MET KARAMELKLONTJIES
Maak 750 g geroosterde kasjoeneute in ’n voedselverwerker fyn. Laat die masjien vir omtrent 15 minute loop, maar stop dit elke nou en dan om die kante af te skraap. Moenie olie byvoeg nie. Verwerk dit tot dit glad is. Laat dit vir 10 minute afkoel voor jy 150 g fyngekapte sagte karameltoffie byroer. Skep dit in gesteriliseerde flesse.
Bron: Idees

HOEMOES:
GEROOSTERDE KNOFFEL HOEMOES
GEROOSTERDE KNOFFEL HOEMOES
6 groot knoffelhuisies
20 ml kanola-olie
2 x 400 g-blikke kekerertjies, gedreineer en doppe verwyder
60 ml tahini-smeer
85 ml goeiegehalte-olyfolie
sout en varsgemaalde swartpeper
Verhit oond tot 180 °C.
Plaas knoffel op bakplaat en sprinkel kanola oor.
Rooster in warm oond vir 15 – 20 minute of tot goudbruin en sag.
Plaas saam met res van die bestanddele behalwe die geurmiddels in voedselverwerker en puree op hoë spoed tot gladde patee.
Geur baie goed met sout en swartpeper.
Laat yskoud word in yskas en sit voor met tuisgebakte brood.
Bron; Sarie Kos
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
Wenk: Heerlik saam met platbrood!

KAAS:
MAASKAAS
MAASKAAS
Jy wag tot die melk dik is. Dis wanneer die wei (geel waterige vloeistof) skei van die vaste stowwe.
Dan gooi jy dit deur 'n sif wat uitgevoer is met 'n kaasdoek.
Laat staan dit vir paar ure tot al die vog uitgesyfer het.
Skep in 'n bak.
Dis dan maaskaas of cottage cheese en gooi nou speserye en sout by.
TDC NOTES:
1: I used 2lt full cream milk
2: Added 3ml salt
3: End result 300ml cottage cheese
Bron: Eie Resep
Fotos: Tina De Comarmond & Louis Krauss
Plasing : Louis Krauss / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

MAAK JOU EIE RICOTTA SO
MAAK JOU EIE RICOTTA SO
(genoeg vir 400 g)
500 ml volroommelk
250 ml room
5 ml sout
30 ml suurlemoensap
varsgemaalde swartpeper
METODE:
Plaas ’n vergiettes wat met melkdoek (moeselien) uitgevoer is in ’n glasbak.
Bring melk, room en sout tot kookpunt in ’n middelslag-pot terwyl jy roer.
Voeg suurlemoensap by en meng. Verwyder van hitte en roer tot mengsel skif.
Laat staan vir 5 minute. Gooi mengsel deur melkdoek sodat die wei kan afloop.
Meng peper by en bind die doek stewig vas.
Laat oornag oor ’n glasbak in yskas hang om kaas ferm te maak.
Gebruik só
Meng 250 ml ricotta met 2 eiergele. Voeg 1 fyngekapte ui en 1 fyngekapte rooi brandrissie by.
Geur goed en bak by 180 °C vir ’n warm voorgereg.
Jou gesondheid
Ricotta is een van die kase met ’n laer vet-inhoud; dit bevat sowat 12% vet per 100 g.
Ondanks die min vet het dit steeds ’n lekker romerige tekstuur.
Bron: Herman Lensing

KAASSMEER
BILTONG KAASSMEER MET BILTONG
BESTANDELE:
1 kg Bergkaas
500 ml melk (Langlewe werk lekker)
500 gram Country Spread blok botter
1 kop biltong poeier
METODE:
Rasper kaas in 'n groot bak.
Kook melk en botter saam in dikboom kastrol.
Verlaag hitte en voeg kaas handjie vir handjie by terwyl aanhoudend geroer word.
Roer vir nog 5 minutes
Haal af en klits met elektriese klitser of gooi in voedselverwerker tot dit glad is.
Meng die biltong poeier in
Bottel warm en bêre in yskas wanneer afgekoel.
Bron: Mariaan van Rensburg
Plasing & Foto: Mariaan van Rensburg / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

KAASSMEER - STIENIE BREED
KAASSMEER - STIENIE
1 Liter Long Life Melk
1 kg Geprosesseerde Kaas (Bergkaas is die beste)
Maak melk warm op die stoof (nie kook nie)
Smelt kaas in die melk
Roer aanhoudend sodat daar nie klonte vorm nie
Gooi in klein gesteriliseerde botteltjies en draai styf toe
Variasies:
Voeg enige van die volgende by as jy wil:
Fyn stukkies crispy bacon, Fyn Biltong of chillies
Geniet
Bron: Eie Resep
Plasing en Resep : Stienie Breed / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

TUISGEMAAKTE KAASSMEER:
TUISGEMAAKTE KAASSMEER:
BESTANDELE:
4 koppies melk
500 g margarine (goeie romerige soort)
1 kg cheddar kaas
sout en swart peper na smaak
Kook alles saam en meng deeglik.
Opsioneel: Meng fyn biltong daarby.
Bottel warm en bêre in yskas wanneer afgekoel.
Bron: Vriendin
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
BESTANDELE:
4 koppies melk
500 g margarine (goeie romerige soort)
1 kg cheddar kaas
sout en swart peper na smaak
Kook alles saam en meng deeglik.
Opsioneel: Meng fyn biltong daarby.
Bottel warm en bêre in yskas wanneer afgekoel.
Bron: Vriendin
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
SANDWICH SPREAD
SANDWICH SPREAD
3 wortels
1 groot ui
1 groot komkommer
1 rooi rissie "red pepper"
1 geel rissie "yellow pepper"
1 groen rissie "green pepper"
Bruin asyn
Mayonnaise
METODE:
Verwerk al hierdie groente in n twister of voedselverwerker tot lekker fyn.
Gooi bruin asyn oor groente tot bo oor en laat staan oornag.
Volgende oggend gooi die asyn af en skep lepelsvol groente in n skoon doek en druk groente droog tot daar geen vloeistof meer uitkom.
Gooi sout en peper na smaak en ook so 4 eetlepels suiker.
Gooi laasste mayonaise oor en meng goed. Bottel nou in gesteriliseerde flesse en bewaar in yskas.
Hierdie smeer is baie lekker en as jy dit eers gemaak het gaan jou gesin nie weer gekoopte sandwichspread wil eet nie
Bron & Foto: Francis Proudfoot Lanham

1 Engelse komkommer
1 Ui fyngekap
2-4 geel wortels fyn gerasper
1-2 groen soetrissie fyn gekap
1-2 rooi rissie fyn gekap
750 ml wit asyn
500 ml mayonaise
METODE
Meng al die groente in n mengbak, giet asyn oor en laat 24 uur staan
Dreineer goed. Druk al die vloeistof uit en meng die groente met net genoeg Mayo tot dit smeerbaar en goed gemeng is.
Skep in skoon flesse.
Maak dig toe en bêre in yskas.
Bron: Christina Stienie Breed
Plasing: Stienie Breed / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

SOET SMERE:
GRENADELLA CURD
GRENADELLA CURD
250 ml suiker
125 ml botter gesmelt
3 jumbo eiers
1/4 k vars suurlemoensap
3/4k k grennadilla sap/pulp (so 10 grennadillas)
METODE:
Gooi alles in glasbeker en klits goed.
Mikro by hoog vir 15 sek en klits goed.
Mikro vir 3-4 min en klits na elke 30 sek. tot dik.
Dit word stywer as dit afkoel.
NOTA : Gooi pulp deur n sif en forseer alles deur, krap onderkant af.
Skep bietjie van die pitjies terug by die pulp vir die mooi.
Heerlik in flans met room, polova, pannekoek , cupcakes , koek en wortelkoek, was n wenner by lemoenpoeding
Bron: Onbekend

GRENADELLA CURD (SMEER)
GRENADELLA CURD (SMEER)
Heerlik in pannekoek, wafels, muffins, flan en op roomys.
180 ml (3/4 k) vars grenadilla pulp (Vat so 6-8 grenadillas)
60 ml vars suurlemoensap
3 jumbo eiers
250 ml suiker
125 ml botter
METODE:
Druk grenadilla pulp deur n sif en krap en forseer pulp deur, krap aan die onder kant af.
Skep helfte pitte uit en voeg terug by pulp.
Smelt botter en suiker in mikrogolf.
Klits eiers en voeg by met suurlemoensap. Klits goed.
Mikrogolf by 50% en roer kort- kort met eierklitser tot dik.
Voeg grenadillapulp by, meng/klits goed en bottel.
Bron: Onbekend
Plasing: Tiana Botes / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

GRENADELLA SMEER
GRENADELLA SMEER
Heerlike vulsel vir doppies, laggkoek of tert.
Dit is ook heerlik op skons, en in mooi flessies is dit ‘n pragtige geskenk
Halveer 12 grenadellas en skep die vleis uit.
Klits 3 eiers goed in die boonste deel van ‘n dubbel kstrol.
Voeg die grenadellavleis, 200g wit suiker en 50g botter by.
Roer die mengsel deurentyd oor stadige kokende water tot dik.
Bottel die smeer warm en verseel dit wanneer koud.

GRENADELLA-MANGO SMEER
GRENADELLA-MANGO SMEER
3 grenadellas
1 middelslag mango
4 eiers
60ml suurlemoensap
15ml fyngerasperde suurlemoenskil
125g ongesoute botter
60g wit suiker
METODE:
Halveer die grenadellas en skep die vleis uit.
Skil die mango af, sny die vleis van die pit af en druk dit met ‘n vurk fyn.
Klits die eiers.
Verhit die grenadella en mangovleis, eiers, suurlemoensap en skil, botter en suiker in die boonste deel van ‘n dubbel koker oor stadige kokende water en roer dit deurentyd totdat dit verdik.
Bottel die smeer warm en verseel dit. Laat dit afkoel en bewar dit in die koelkas.

GOUE STROOP
TUISGEMAAKTE GOUE STROOP
Tuisgemaakte gouestroop is ‘n groot bederf. Jy kan self gourmet-gouestroop maak deur neute of sade daarby te voeg.
BESTANDELE:
6 x 250 ml suiker
500 ml water + 250 ml water ekstra
5 ml kremetart
5 ml sout
METODE:
Plaas suiker, 500 ml water, kremetart en sout in ‘n kastrol en kook tot dit ‘n amber stroop vorm. Haal van die plaat af en voeg 250 ml koue water versigtig druppelsgewys by terwyl jy aanhou roer. As stroop afgekoel het, kan pistasieneute, haselneute, granaatpitte of ‘n vanieljepeul bygevoeg word.
Bron: Kokkedoor Resep
Foto: Huiskok

GOUESTROOP
TUISGEMAAKTE GOUE STROOP
BESTANDELE:
6 x 250 ml suiker
750 ml koue water
15 ml kremetart
METODE:
Meng suiker,kremetart en die HELFTE van die water in kastrol.
Roer oor lae hitte totdat suiker opgelos is.
Kook oor matige hitte tot stroop ligbruin van kleur is, sowat 20/30 min.
Voeg die res van die water stadig by. Kook deur.
Verwyder van hitte en gooi in gesterliseerde flesse.
Verseël dadelik.
Bron: Onbekend
Plasing: Tiana Botes / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
BESTANDELE:
6 x 250 ml suiker
750 ml koue water
15 ml kremetart
METODE:
Meng suiker,kremetart en die HELFTE van die water in kastrol.
Roer oor lae hitte totdat suiker opgelos is.
Kook oor matige hitte tot stroop ligbruin van kleur is, sowat 20/30 min.
Voeg die res van die water stadig by. Kook deur.
Verwyder van hitte en gooi in gesterliseerde flesse.
Verseël dadelik.
Bron: Onbekend
Plasing: Tiana Botes / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
GOUESTROOP
TUISGEMAAKTE GOUE STROOP
2,5 kg suiker
5 ml sout
5 ml kremetart
500 ml water
1 l yskoue water
METODE:
Plaas suiker, sout en kremetart in 'n groot kastrol en voeg 500 ml water by.
Verhit totdat al die suiker opgelos is voordat die mengsel begin kook.
Roer gedurig en verwyder die suikerkristalle aan die kant van die kastrol elke nou en dan met 'n nat kwassie.
Laat kook totdat die mengsel liggeel van kleur is.
Voeg nou die yswater baie stadig by.
(DIE MENGSEL IS GENEIG OM OP TE KOOK, WEES BAIE VERSIGTIG OM NIE JOUSELF TE BRAND NIE)
Kook totdat die stroop dik genoeg is.
Die temperatuur van stroop moet 122 tot 144 C wees. (Toets soos jy konfyt sal toets deur 'n bietjie uit te skep en te laat afkoel.
Die stroop behoort 'n draad van 5 cm lank te vorm as jy dit van die lepel laat afloop, of as jy dit tussen jou duim en voorvinger toets)
BRON; MA SE RESEP
Plasing: TIANA /WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

NUTELLA
TUISGEMAAKTE NUTELLA
BESTANDELE:
200g amandels (jy kan enige neute gebruik wat jy wil)
1 eetlepel vanieljegeursel
100g kakao poeier
100 ml afgeroomde melk (jy kan bietjie meer melk gebruik as jy dit ‘n meer loperiger beslag wil he
8 ontpitte dadels
50 ml water
METODE:
Sit die dadels en water in ‘n voedsel verwerker en meng tot ‘n pasta/stroop.
Gooi in bak.
Plaas die amandels in die voedselverwerker en verwerk soos jy sou amandel botter maak vir 10-15 minute tot glad.(meng in menger vir so 10 min, skaap kante af, meng vir nog 5 minute tot dit lyk soos botter)
Voeg die vanielje, kakao poeier, melk en dadelmengsel by en meng vir verdere 5 minute tot glad.
Bewaar in yskas vir ongeveer ‘n maand.
Bron: VANESSA FOURIE WILLEMSE
Plasing & Foto: Vanessa Fourie Willemse /WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

MOSTERD:
SOET MOSTERD
SOET MOSTERD
1 blikkie kondensmelk
1 - 2 teelepels mosterdpoeier (of na smaak)
¼ kondensmelkblikkie asyn
knippie sout
2 eetlepels mayonnaise
METODE
Meng alles saam, skep in bottel of fles, en bêre in yskas.
Bron: RSG Resepte
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
1 blikkie kondensmelk
1 - 2 teelepels mosterdpoeier (of na smaak)
¼ kondensmelkblikkie asyn
knippie sout
2 eetlepels mayonnaise
METODE
Meng alles saam, skep in bottel of fles, en bêre in yskas.
Bron: RSG Resepte
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
ROOM:
MAAK JOU EIE DEVONSHIRE-ROOM SO
MAAK JOU EIE DEVONSHIRE-ROOM SÓ
(genoeg vir 500g)
750 ml dubbeldik room
Verhit oond tot 80 °C. Plaas die room in ’n oondvaste bakkie met ’n volume van 1 000 ml.
Bedek bakkie met foelie en bak vir sowat 10 uur of tot ’n geel botterlaag bo-op vorm.
Laat afkoel tot kamertemperatuur en plaas oornag in yskas tot yskoud.
Skraap botterlaag af en gebruik.
GEBRUIK SO:
Dié room is lekker saam met soet en sout. sit voor saam met gebakte aartappels of warm skons met konfyt. Vir ekstra geur by iets soets kan jy ’n klein bietjie vanieljegeursel inroer.