PAP & PAPTERTE:
BRAAIPAP MET 'N TWIST
BRAAIPAP MET 'N TWIST
180 g Mealie meal
10 ml Robertsons Spice For Rice
5 ml Robertsons Crushed Chillies
375 ml Water
85 ml Milk
15 ml Oil
½ Small Onion finely chopped
2 Eggs beaten
250 ml Self Raising Flour
Cooking Oil for frying
INSTRUCTIONS:
In a pot, cook mealie meal, Robertsons Spice for Rice, Crushed Chillies and water, stirring until mixture becomes still and begins to form a ball.
Remove from heat and add milk, oil and onion and mix well.
Allow to cool slightly before stirring the eggs into the mixture.
Add the flour and mix to form a fairly stiff mixture.
Pour oil for frying into a deep pan or skottle braai and drop spoonful’s of batter into hot oil and fry until golden brown on all sides.
Bron: Robertsons
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

FLIPPEN LEKKA MIELIEPAP TERT
FLIPPEN LEKKA MIELIEPAP TERT
3K meel
Genoeg kookwater om meel in pot toe te maak;
Knippie sout vir pap;
Maak slap pap en prut vir 5-7 minute;
1 Pakkie gesnyde mushrooms;
3 Tamaties in blokkies gesny;
2 Gekapte uie;
1 K gerasperde cheddar kaas;
1 Blikkie mielies (sweetcorn of pitte - jou keuse);
1 Pakkie mushroom sop aangemaak met
400ml koue melk;
Olyfolie en
2 eetlepel margarine.
METODE:
Braai uie en mushroom in olyfolie en margarien.
Meng sop en melk en gooi by uie en mushrooms en kook tot lekker dik sous.
Gooi laag pap in jou oondbak. Gooi gesnyde tamaties met Flippen Lekka Spice na smaak.
Gooi laag pap. Gooi mielies. Gooi laag pap. Gooi uie en mushroom.
Gooi nou weer Flippen Lekka Spice na smaak. Laastens gooi gerasperde kaas oor.
Bak in oond @ 180 grade vir 20 minute
Bron: Onbekend
Plasing: Tiana Botes / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

KRUMMELPAP
KRUMMELPAP
500ml mieliemeel
500ml water
2.5ml sout
METODE:
Kook water in kastrol, voeg sout by.
Skep mieliemeel in die kokende water sodat dit 'n hopie vorm en plaas deksel op die kastrol.
Laat op lae hitte prut vir 45minute.
Die inhoud moet eers na 45minute vir eerste keer geroer word.
Roer deeglik totdat die hele inhoud 'n krummelrige tekstuur het.

6 porsies
1 litre (4 k) water
5 ml (1 tlp) sout
500 ml ( 2 k) growwe mieliemeel
‘n groot klont botter
Vars gemaalde swartpeper (opsioneel)
METODE:
Kook die water en sout in ‘n kastrol of potjie.
Voeg die mieliemeel in ‘n keëlvormige hopie in die middel van die kokende water by.
Moenie roer nie. Sit die deksel op en laat op lae hitte vir 20 minute prut.
Moet nie die deksel lig of loer nie!
Roer na 20 minute met ‘n groot vurk en na nog twintig minute weer totdat die pap korrelrig en los is.
Roer botter en gemaalde swartpeper, net voor bediening in.
Bron: Soos net die boere kan
Plasing; Henriette Wessels /WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

INDIVIDUELE PAPTERTJIES
JAPTRAP PAPTERT (INDIVIDUELE PAPTERTJIES)
200 ml mieliemeel
1 pakkie garlic and herb patato bake
Meng
Gooi 1 liter pas gekookte water in diep mengbak
Klits meelmengsel by die water tot verdik.
Kook vir 4 min in mikrogolf op hoog.
Braai intussen jou bacon blokkies en sampioene.
Meng 1 blikkie tamatie en uiesmoor met 1 pakkie garlic and red wine.
2 koppies gerasperde kaas
1 blikkie gerookte oesters
Verdeel pap in lekker diep vierkantige tertbak of oondpan
Gooi helfte tamatiesmoor, helfte bacon ,sampioene en kaas en oesters en herhaal.
Sit onder griller tot kaas smelt en verbruin.
Tert is gaar
Die resep maak 8 sulje tuna blik tertjies
Bron: Ancoise Strydom
Plasing & Foto: Ancoise Strydom / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

MIELIEPAP
MIELIEPAP
4, 3 , 2 , 1 = heerlike pap
4 kop water
3 kop meel
2 tl sout
1 pot
METODE:
Spuit die kastrol met spray & cook.
(Dit keer dat die pap nie vasbrand aan die kastrol nie.)
Laat kook die water met sout in en gooi meel in roer terwyl die water op die plaat staan.
Laat gaar word oor lae hitte. Hoe langer die pap kook, hoe lekkerder.
Bron: Kosmater /Onbekend
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
PAAR REELS OM TE ONTHOU WANNEER JY PAP MAAK:
As die meel grof is gebruik jy 2k meel en 4 koppies water.
Spuit die kastrol eers met kossproei, dit keer dat die pap vasbrand en maak net makliker skoon;
Kook eers die water en wanneer die dit kkok DAN gooi jy eers die sout in.(Die water kook vinniger sonder sout);
Die kastrol met water moet op die plaat bly kook terwyl jy die meel inroer, anders word dit nie gaar nie;
Die pap moet op 'n lae hitte kook anders brand dit.
Sterkte met Suid Afrika se tradisionele stapelvoedsel!

MIELIEPAP EN SOUS
MIELIEPAP EN SOUS
FYN KRUMMELPAP
250 ml (1 k) mieliemeel vir elke 250 ml water
GROTER, SAGTE KLONTE
250 ml (1 k) mieliemeel vir elke 375 ml water
SLAP PAP
250 ml (1 k) mieliemeel vir elke 500 ml water
TAMATIESOUS:
10 ml (2 t) olyf of avokado-olie
1 groot ui, gekap
1 x 410g blik tamatie-en-uie mengsel
1 x 410g blik kersietamaties
5 ml (1 t) sagte bruinsuiker
10 ml (2 t) balsamiese asyn
60 ml (¼ k) vars kruie, bv. origanum, basiliekruid en Italiaanse pietersielie
sout en peper
METODE
Die metode vir krummelpap en dié met groter klonte is dieselfde: Bring water met sout oor matige hitte in ’n groot swaarboom kastrol tot kookpunt. Skep meel in ’n hopie in die water en sit die deksel op. Prut só vir ’n minuut of drie en roer dit dan goed deur. Verlaag hitte en prut stadig met ’n deksel tot gaar, en roer dit af en toe. Dit neem ongeveer 40-45 minute, maar hoe langer en stadiger dit gaar word, hoe lekkerder. Roer ’n bietjie olyf- of avokado-olie, heelpitmielies of suikermielies by vir ’n lekker geur.
Vir slap pap word die meel en water eers saam geroer en dan geprut tot dit gaar is.
SOUS: Verhit olie oor matige hitte en braai uit tot sag. Voeg tamaties, suiker en asyn by en prut oor lae hitte vir 15 minute of tot effens verdik. Roer kruie by en geur na smaak. Sit warm met pap voor.
Bron & Foto: RSG Resepte / Heleen Meyer

MIELIEPAP BALLE VIR BRAAIVLEIS
MIELIEPAP BALLE VIR BRAAIVLEIS
Maak lekker stywe mieliepap
Laat effens afkoel,
Rol bolle so groot soos frikkadelle, pak in oond skottel.
Braai ui, tamatie, sampioen en bacon saam.
Maak lekker groot gat in elke al met jou duim en skep die mengsel daarin.
Gooi een houertjie room bo-oor
Strooi sommer genoeg gerasperde kaas
Bak in die oond, 180*C vir so ongeveer 'n uur.
Maak seker die room gaan tussen die balle in.
Bedien warm.
Kan ook suikermielies in die mieliepap gooi vir variasie
Bron: Onbekend
Plasing: Sharon Viljoen/ WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

MIELIE PAPTERT
MIELIE PAPTERT
Jy kan dié tert in ‘n pot oor die vuur of in die oond gaarmaak.
Genoeg vir: 6
Bereidingstyd: 40 minute
Gaarmaaktyd: sowat 1 uur 40 minute
Oondtemperatuur: 180 °C
25ml olyfolie of botter
250g swoerdlose gerookte spek, gekap
3 groot uie, gekap
2 huisies knoffel, gekneus
250g sampioene, gesny
100ml droë wit wyn
5ml droë kruie (basilie of origanum), of 15ml vars kruie
2 x 425g-blikkies gekapte tamaties
750ml mieliemeel
1 x 410g-blikkie suikermielies
300ml gerasperde cheddar
250g swoerdlose strepiespek
SOUS:
Verhit die olie in ‘n pot en braai die gekapte spek oor matige hitte. Skep die spek uit die pot uit. Braai die uie en knoffel tot goudbruin. Voeg die sampioene by en braai vir ‘n minuut. Skep die spek terug in die pot en verhoog die hitte.
Voeg die wyn saam met die droë kruie by. (As jy vars kruie gebruik, moet jy dit eers byvoeg as die sous klaar is.) Laat kook en prut vir sowat vyf minute. Voeg die tamaties by en kook oor hoë hitte tot die mengsel verdik. Hou aan roer om te keer dat dit brand. Haal van die hitte af en sit eenkant.
PAP:
Gooi 750ml water in ‘n ander pot en roer die mieliemeel en 15ml sout by. Kook oor lae hitte en roer totdat dit begin kook. Hou aan roer oor lae hitte vir agt tot 10 minute. Voeg die suikermielies by en haal van die vuur af.
Smeer ‘n oondvaste skottel, of gooi olie in ‘n platboom-swartpot as jy dit oor die vuur gaan gaarmaak. Skep ‘n 3cm-laag pap op die bodem en bedek dit met ‘n laag sous. Gaan voort met die lae en eindig met ‘n laag sous. Bedek met gerasperde kaas en pak die strepiespek in ‘n kruispatroon bo-op die kaas.
Bak in ‘n voorverhitte oond vir 40 minute tot een uur. As jy dit oor die vuur wil gaarmaak, moet jy ‘n paar kole onder die pot pak en dit vir een uur stadig gaarmaak. Pak dan ‘n paar kole bo-op die deksel en bak dit vir nog 15 minute. Kyk af en toe dat dit nie brand nie.
Blink idee Jy kan die resep halveer sodat dit in ‘n standaardgrootte oondvaste skottel van 22 cm pas.
Bron: Idees / Kos & Onthaal
Plasing: Joey Krüger / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

PAPTERT
PAPTERT
Dié tipies Suid-Afrikaanse gereg word saam met braaivleis voorgesit.
8 – 10 porsies
1 liter water
10 ml sout
625 ml mieliemeel
30 ml botter
250 ml gerasperde kaas
Bring die water en sout tot kookpunt. Meng die mieliemeel met water tot ’n gladde pasta.
Voeg die pasta by die water en roer om klonte te vermy.
Verlaag hitte van plaat en maak kastrol toe met ’n deksel.
Laat staan die pap vir so 10 minute.
Roer botter en kaas deur.
VULSEL:
15 ml botter
250 g repiespek (streaky bacon), in blokkies gesny
250 g sampioene, in skywe gesny
1 ui, fyngekap
1 blik (410 g) mieliepitte, gedreineer
2 blikke (400 g elk) gekapte tamaties
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
250 ml room
250 g cheddarkaas, gerasper
sowat 10 vars basiliekruidblare, geskeur
METODE:
Verhit oond tot 180 °C.
Smelt botter in ’n pan en braai spek en sampioene en ui saam.
Smeer ’n oondbak van sowat 30 x 20 cm met ’n bietjie botter.
Skep helfte van pap onderin bak. Skep spek-en-sampioen-mengsel bo-op.
Sprei mieliepitte bo-op saam met een blik se tamaties. Geur met sout en swartpeper.
Skep orige pap bo-op. Sprei die ander blik tamaties bo-op, gooi room oor en besprinkel met kaas.
Bak vir 30 – 40 minute.
Garneer met vars basiliekruid en sit warm voor saam met braaivleis.
Bron: Sarie Kos
Plasing: Henriette Wessels/ WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

Pap nie te styf nie
Mielie pitte
Sampioene lekker in botter, Chicken Salt en Lemon Peper gebraai.
Gerasperde Kaas
PAK LAE AS VOLG:
Papa
Mielies
Pap
Sampioene
Pap
Dan klein bietjie van mielies, sampioene en kaas.
Sit in oond totdat die kaas lekker gesmelt is.
Bron: My Eie konkoksie
Plasing & foto: Joey Kruger/WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

Wat is ‘n goeie braai sonder ‘n goeie paptert?
Met dié resep sal jy almal se bewondering afdwing!
VIR DIE PAP:
2l (8 koppies) water
400 g (2¾ koppies) mieliemeel
15 ml sout
VIR DIE SOUS:
125 g spekblokkies
25 ml olyfolie
½ groen soetrissie, in klein blokkies gesny
1 pakkie (250 g) sampioene, gehalveer en in skywe gesny
1 blik (400 g) tamatie- en uiemengsel
100 g (1 koppie) gerasperde Cheddarkaas
5 ml gedroogde basiliekruid – of 15 ml vars as beskikbaar
5 ml gedroogde of 15 ml vars pietersielie
sout en varsgemaalde swart peper, na smaak
METODE:
Bring die water tot kookpunt. Voeg mieliemeel en sout by. Roer deeglik om klonte te voorkom.
Prut ongeveer 30 minute tot gaar.
Braai die spek in ongeveer 15 ml olie tot bruin en bros. Voeg die soetrissie by en braai 5 minute.
Jy kan nog olie bygooi soos dit nodig blyk.
Voeg dan die sampioene by en braai nog 5 minute, voeg dan die tamatie- en uiemengsel by. Jy kan ook 'n ui saam met die soetrissie braai en 'n blik gekapte tamaties gebruik. Geur met kruie, sout en peper.
Bring tot kookpunt en kook 'n paar minute saam.
Maak lagies van die pap en die sous in 'n oondvaste bak wat groot genoeg is.
Begin met 'n lagie van die helfte van die pap. Dan die helfte van die sous. Weer pap en eindig met sous. Strooi die kaas oor.
Bak by 180 °C vir 25 – 30 minute.
Hierdie maak genoeg vir 8 mense

Paptert is ’n eg Suid-Afrikaanse bykos vir ’n braai of sommer ’n ligte aandete op sigself.
Pap
1,5 liter warm water
90ml sagte botter
5ml gemengde, droë kruie (of droë oreganum)
500g mieliemeel
Sous
1 ui, fyngekap
15ml olie
1 groot Chorizo-wors, baie dun gesny
1-2 knoffelhuisies, baie fyngekap
1 x 410g blik gekapte tamaties
125ml water
30ml tamatiepasta
3ml sout
5ml suiker
3ml vars gemaalde swartpeper
80ml onpitte calamata-olywe, fyn gesnipper
10ml gekapte, vars oreganum
375ml gerasperde cheddarkaas
1 wiel fetakaas, fyn gekrummel
METODE:
Ek het die tradisionele bestanddele so ’n bietjie aangepas. Dis ’n resep waarmee jy na hartelus kan rondspeel – gebruik waarvan jy hou saam met die tamatiesous.
Gebraaide sampioene, en selfs soetrissies, is ook lekker daarin.
As jy wil deftig wees, kan jy selfs die mieliemeel met polenta vervang.
Ek kook nie graag met droë kruie nie, maar in dié resep werk dit goed, want as jy vars kruie sou gebruik, sal dit die mieliepap ’n effense groen kleur gee.
Voorverhit die oond tot 180 grade en smeer ’n oondbak van 30 cm x 20 cm met botter of olie. Gooi die warm water in ’n groot kastrol en voeg die helfte van die botter en die droë kruie by. Roer tot die botter gesmelt is. Gooi die mieliemeel by en klits tot glad.
Verhit oor lae hitte tot kookpunt, terwyl geroer word, en laat die pap prut tot dit gaar is. Haal van die hitte af, voeg die res van die botter by en sit die deksel op. Laat staan so tot die sous reg is.
Vir die sous: Braai die ui in die olie tot sag. Voeg die Chorizo-stukkies en knoffel by en braai vir ’n paar minute. Voeg die tamaties, water, tamatiepasta, sout, suiker, swartpeper en olywe by en verhit tot kookpunt. Prut vir ongeveer 10 minute, tot die sous geurig en afgekook is. Roer die oreganum by.
Skep die helfte van die pap in die voorbereide bak en druk dit eweredig op die boom vas.
Skep die helfte van die sous oor en sprinkel die helfte van die cheddarkaas en die helfte van die fetakaas oor. Skep die res van die pap bo-op en versprei egalig.
Skep die res van die sous oor en sprinkel die cheddar- en fetakaas bo-oor. Bak vir 30 minute en laat staan vir 10 minute voor die paptert bedien word. Lewer agt porsies.
Bron: Landbou.com
Plasing: Joey Kruger /WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

My aanneemma se resep - tannie Hettie Kean Maak lekker stywe pap van so 3 koppies mieliemeel (Braaipap)
BRAAI:
3 uie
Greenpepper
500 gram Bacon
1 Pakkie Mushrooms
1 Gesnyde Tamatie
1 Blikkie suiker
mielies / of sweetcorn
METODE:
Meng pap met bogenoemde bestandele
Spuit pan gooi mengsel daarin, maak dit mooi glad
Gooi nou 1 houer room boo or en dan sprinkle jy lekker kaas oor soveel soos jy wil.
Bak in matige oond tot mooi goud bruin
Opsioneel, jy kan 1 houertjie tamatiepaste by sit vir kleur en geur.
Bron: Kook en Klets
Plasing: Tiana Botes/ WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

PAPTERT MET SAMPIOENE SPEK EN KAAS VULSEL

Die resep is genoeg vir 6 – 8 persone
Bestanddele vir die stywepap (1)
4 koppies water
2 teelepels sout
2 eetlepels botter
2 ½ koppies mieliemeel
METODE:
Giet water in ‘n potjie, voeg sout en botter by en bring tot kookpunt
Giet mieliemeel by om ‘n hopie in die middel van die pot te vorm maar moenie roer nie.
Verminder hitte plaas deksel op potjie en laat pap 5 minute prut.
Roer liggies met ‘n vurk, plaas deksel terug en prut vir nie meer as nog ‘n uur nie.
VULSEL BESTANDELE:
2 X 250 g spekvleis - fyngekap
300 g sampioene, gekap
½ koppie room
250 ml gerasperde Cheddarkaas
1 blik heelpitsuikermielies
varsgemaalde swartpeper
ekstra gerasperde kaas
METODE:
Voorbereiding en gaarmaak
Maak stywepap en laat afkoel.
Braai spekvleis in eie vet tot bros in swaarboompan.
Voeg sampioene by en braai liggies.
Roer dan room, kaas, mielies en peper in.
Rangskik pap en sampioenvulsel in lae in oondvaste bak, met die vulsel bo-op.
Strooi ekstra kaas oor.
Bak so 30 minute teen 180 ˚C
Lekker eet!!

PAPTERT MET PAPBALLE
PAPTERT MET PAPBALLE
1 blik tamatie-en-uiemengsel
1 handvol dun gesnyde biltong
1 handvol gekapte krakerige gebraaide spek stukkies
1 vars tamatie
1 teelepel suiker
1 eetl balsamiese asyn
2 handevol gerasperde kaas van jou keuse
Sout en peper
2 eetl vrugte blatjang
METODE:
Maak 'n pot pap, genoeg om 3/4 'n bak te vul. Die tekstuur van die pap moet nie te droog wees nie maar klewerig om klein balletjies te rol.
Smeer 'n oondbak met 'n laag pap.
Verhit die tamatie-en-uiemengsel in 'n kastrol - voeg die suiker en balsamiese asyn by.
Kap die tamatie rofweg op en voeg by die mensgel.
Voeg die blatjang, gevolg deur die sout en peper by na smaak.
Meng die biltong en spek stukkies by en skep dit oor die eerste laag pap.
Rol klein balletjies met die orige pap en plaas dit op die vulsel, skep die res van die vulsel oor.
Sprinkel gerasperde kaas oor.
Bak in oond op rooster tot kaas begin verbruin.
Bron: Onbekend
Plasing: TIana Botes / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

PAP EN TAMATIESMOOR
PAP EN TAMATIESMOOR
Genoeg vir 4-6 mense
Bereiding: 20-30 minute
Gaarmaaktyd: 30-40 minute
PAP
750 ml (3 k) water
5 ml (1 t) sout
500 ml (2 k) mieliemeel
15 g (1 e) botter
SMOOR
25 g botter
2 knoffelhuisies, fyn gekap
1 ui, fyn gekap
1-2 blikkies (400 g elk) tamatiesmoor of Mediterreense tamaties
30 ml (2 e) worcestersous
10 ml (2 t) witwynasyn
5 ml (1 t) suiker
sout en vars gemaalde swartpeper
METODE:
PAP
Bring die water en sout amper tot kookpunt en roer die mieliemeel stadig by.
Roer deurentyd tot die pap verdik. Voeg ’n eetlepel botter by en roer deur.
Verlaag die hitte en sit die deksel op. Laat prut tot gaar.
SMOOR
Verhit die botter en braai die knoffel en ui.
Voeg die res van die bestanddele by en bring tot kookpunt.
Verlaag die hitte en laat prut sowat 10 minute tot geurig. Sit die sous by die pap voor. Kook 10-15 minute tot geurig.
Bron: Huisgenoot

STYWEPAP
DANIE SE STYWEPAP
3 koppies water
2 koppies mieliemeel
1 teelepel sout
Gebruik 'n ysterpot, want 'n emalje pot brand maklik aan.
Voeg water in pot met sout.
Bring tot kookpunt.
Voeg die mieliemeel stadig by en roer heeltyd met 'n vurk totdat dit styf word.
Sit deksel op en laat dit vir 'n uur stadig prut
Wenke:
Slappap - 1 koppie meel, 3 koppies water
Stywe pap - 2 koppies meel, 3 koppies water
Krummelpap - 3 koppies meel, 3 koppies water
Bron: RSG Resepte
Plasing: Henriette Wessels /WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

STYWE PAP EN SPEK VINGERS
STYWE PAP EN SPEK VINGERS
Hierdie resep het Johnny Snyman van Seepunt met ons gedeel dit is ‘n heerlike bygereg vir ‘n braai.
Genoeg vir sowat 6 mense
Bereiding: 30 minute
Gaarmaaktyd: sowat 40 minute
500 ml (2 k) water
10 ml (2 t) sout
400-500 ml mieliemeel
15 spekvleisrepies
peuselstokkies
METODE:
Bring die water en sout tot kookpunt en voeg die mieliemeel by.
Verlaag die hitte en kook tot gaar. Roer elke dan en wan.
Spuit ’n bakplaat met kossproei en skep die gaar pap in die bak, sowat 2-3 cm dik. Druk die pap stewig vas en maak die bokant gelyk.
Laat staan tot stewig en sny in skywe.
Draai ’n spekrepie om elke skyf en steek vas met ’n peuselstokkie.
Braai die vingers op matige kole tot die spek gaar en bros is.
Wenk: Jy kan ook ’n bakkie tamatie-en-uiesmoor hierby voorsit.

PAP POFFERS:
MIELIEMEEL POFFERTJIES
Hierdie pappoffertjies is heerlik as n voorgereg of bykos by n braai.
I koppie mieliemeel
I liter kookwater
1 pakkie garlic and herb patato bake.
2 koppie
gerasperde kaas
1 ui fyngekap en gebraai
I pakkie bacon fyngekap en
gebraai
Meng mieliemeel en patatobake
Gooi kokende water in diep mikrogolf
bak. Voeg meel mengsel by terwyl jy vinnig met draadklitser klits om klonte te vermy.
Klop tot dit begin verdik.
Kook vir 4 min op hoog in mikrogolf
Meng goed deur en plaas gladwrap op pap se oppervlak om te verhoed
dat dit n velletjie vorm.laat staan tot dit amper koud is(jou vinger moenie brand nie) amper koud dus
Braai intussen n pakkie bacon tot bros. Sny fyn op en voeg by pap
Voeg 2 koppies gerasperde kaas by
Braai 1 groot ui wat fyngekap is en voeg by
Klits 3 eiers en meng in pap.
Voeg nou 2 koppies bruismeel by en meng goed deur .
Bak lepelsvol in warm kookolie en gooi biki aromat oor.
Dis n groot hoeveelheid .. Maar dit is n heerlike snack voor n braai.. Daar bly niks oor nie.
Ek het die basis resep lank gelede in wenresepte 2 gekry en daarop my eie variasie gemaak.
Bron: Huisgenoot Wenresepte 2
Plasing; Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

MIELIEPAP POFFERTJIES
250ml slap mieliepap
BEREI VAN:
80ml mieliemeel
250ml meelblom
sout en peper
15ml bakpoeier
2ml mosterdpoeier
250ml gerasperde Cheddarkaas
knypie rooipeper
4 repies swoerdlose spekvleis gekap
1 eier geklop of 2 russiese worsies
1 ui gerasper
OM TE BRAAI:
20ml olie
Om te sprinkel: 20ml braaivleisspeserye
Meng al die bestanddele in ‘n groot mengbak.
Verhit olie in ‘n groot pan, braai teelepels vol van die mengsel op ‘n slag tot goudbruin.
Dreineer op kombuispapier, sprinkel speserye oor.
Sit warm voor.
Bron: Lekker Kampeerplekke

SLAPPAP POFFERS
SLAPPAP POFFERS
Lewer nagenoeg 4 dosyn poffers
50g (100ml) Mieliemeel
500ml Water
1 Eier, geklits
140g (250ml) Bruismeel
2ml mosterdpoeier
2ml sout
Knypie rooipeper
50g (125ml) gerasperde kaas
Kookolie vir diep braai
Geuropwekker na smaak
METODE:
Meng die mieliemeel en water, verhit dit tot kookpunt, sit die deksel op en kook dit 15-20 minute tot ‘n slap pap, roer af en toe. Laat die pap afkoel tot lou.
Voeg die eier by die pap en meng. Sif die bruismeel, mosterdpoeier, sout en rooipeper saam, voeg dit by die papmengsel en meng goed. Voeg die kaas by en meng.
Skep teelepelsvol van die mengsel in warm, diep kookolie en braai dita an weerskante daarin tot goudbruin.
Dreineer die gaar poffers op kombuispapier en strooi geuropwekker oor. Sit dit warm of koud voor
Bron: Huisgenoot Wenresepte nr2
Plasing & Foto: Joey Kruger / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK