KOPERPENNIE WORTELSLAAI VIR BOTTEL
KOPERPENNIE WORTELSLAAI VIR BOTTEL
MAAK EERS DIE SOUS:
250ml (1 kop Suiker)
375ml Druiwe Asyn
1 Blikkie tamatiepasta
10 ml worchestersous
10ml (2t) aangemaakte mosterd
Sout en Peper na smaak
30 ml (2e) mielieblom aangemaak met bietjie koue water
METODE:
Meng al die bestandele en verhit tot suiker opgelos is
Laat goed deurkook - (die resep hier bo is een basiese tamatiesous)
NOU DIE VOLGENDE:
750gr geelwortels geskil en in skyfies gesny
1 Groen soetrissie ontpit en in blokkies gesny
1 Groot ui in ringe gesny
METODE:
Kook die wortels in water tot sag maar nog bros (nie pap)
Dreineer en voeg die rissie en uie by asook die kokende sous en laat weer so rukkie kook
Skep warm in gesteriliseerde flesse en verseël
Dit hou letterlik 'n jaar en langer
Bron: Sue van Wyk se boetie
Plasing: Sue van Wyk / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

BAKED BEANS
EVELINA BAKE BEANS
( gee krediet vir skoonma. Al het ek hom bietjie geskaaf na my smaak)
1 kg haricot boontjies of suiker bone
Ek sit myne in slow cooker tot amper sag
4.5kg ryp tamaties gemaal
4 uie gemaal
Kook uie en tamaties vir 40 min
VOEG DIE VOLGENDE BY:
250ml asyn
250ml suiker
250ml appelkoos konfyt
30ml sout
10ml peper fyn
5ml fyn naeltjies
5ml fyn neut muskaat
Kook nog 20min.
Voeg boontjies by kook verdere 20min
Bottel in gesteriliseerde flesse.
Maak spaghetti tamatie presies dieselfde maar kook 2 pakkies spaghetti ipv bone.
Groenboontjies kan op selfde wyse gemaak word.
Moet nie boontjies vooraf kook nie.
Gooi rou boontjies in en kook 20 min.
Bron: Skoonma se resep
Plasing & Foto: Alletta Strydom / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

MAKLIKE CHILLIE SOUSIE
MAKLIKE CHILLIE SOUSIE
200 g Vars Chillies
1 t knoffel
1 t gemmer
1 koppie bruin asyn
1 koppie wit suiker
METODE:
Maak die Chillies fyn met ‘n liquidizer
Voeg die knoffel en gemmer by die chillies en meng goed
Bring die asyn en wit suiker tot kookpunt
Voeg die chillies by en laat dit vir 10 minute prut of totdat die mengsel begin stroperig raak
Gooi in skoon botteltjies
Hierdie sousie hou omtrent vir 2 weke in die yskas
Bron: Chilliliefde / SAUK Nuus
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

PASTA/ SPAGHETTI IN TAMATIE SOUS
PASTA/ SPAGHETTI IN TAMATIE SOUS
Lewer 4 L (16kop)
500 g gekapte uie
Kookolie vir braai
4 kg tamaties ontvel en gekap.
1.5 k fynappelkooskonfyt
1 k witsuiker
1 e sout
1 t neutmuskaat
1/4 t rooipeper
2 pak (500 g elk) spaghetti
Soteer die uie in olie tot sag en gooi tamaties by.
Kook tot gaar.
Meng res van bestanddele, behalwe spaghetti, by en kook vir ongeveer 10 min. ( mengsel moet nie te waterig wees nie)
Kook spaghetti soos op pak beskryf.
Dreineer en voeg by tamatiemengsel en laat nog so 5 min prut.
Moenie spaghetti pap kook nie.
Skep in gesteriliseerde flesse.
Bron: Bottel en Bere

PYNAPPEL SLAAI
PYNAPPEL SLAAI
375ml Suiker
375ml Water
125ml Wit Asyn
10ml Kerrie
5ml Sout
3ml Mostert Poeier
15ml Maizena
2 Uie opgekap
2 Groot (of 3 klein) pynappels in blokkies gesny
5ml Pickling Spice (opsioneel)
METODE:
Kook alles behalwe Maizena vir 20 minute.
Roer terwyl kook.
Meng Maizena met bietjie water
voeg by, kook vir 5 min en bottel warm.
Bron & Foto: Baba Jacobs

RATATOUILLE
RATATOUILLE
2 groot eiervrug in blokkies gesny[ sout oorgegooi vir 10min. dreineer en goed afgespoel
6 Tamaties blokkies gesny
2 groen brand chillies fyngerf
2 Uie blokkies gesny
1 knoffelhuisie gekeus en gekerf
1 Groot groen Soetrissie blokkies gesny
1k Sampioene gekerf
Braai uie en soetrissie vir so 3min in 1t olyfolie
Voeg jou Tamaties by en kook vir 5min.
Voeg jou afgespoelde Eiervrug blokkies by en sampioene en kook 10min.
MAAK DIE SOUS:
2k suiker
2k asyn
50g Tamatiepaste
20 ml Worcestersou
10ml Heelkorrel-mosterd
sout en peper
2t Mielieblom
Meng goed en voeg dit by die gekookte groente en kook vir 10min.
Bottel warm en verseel goed
Bron: Helena Kruger / LR

SOUS BOONTJIES
TRUDIE NIEHAUS SE SOUSBOONTJIES RESEP
3 pakkies droë bone
Laat oornag in koue water lê, spoel af
Maak stoompot 3/4 vol KOUE water
Voeg bone by en kook tot water lekker borrel. Geen sout nie. (moet nooit die sout saam met bone kook nie ... bone bly hard in die middel en die buitenste deel oorkook en word pap)
Roer af en toe sodat bone nie onder in pot vassit nie. Sit deksel op stoompot.
Stoom vir 'n ½ uur
Laat stoom ontsnap
Water af ... (Ek vang die water op in 'n ander pot, geur dit met kruie en voeg 'n pakkie poeier bruin uie sop by en bietjie gebraaide bacon of 'n geurige worsie opgesny ... en jy het heerlike boontjiesop)
KOOK SOUS:
3 ½ kop suiker
2 ½ kop bruin asyn (dan het dit 'n mooi donker kleur en lyk nie soos die bleek winkel bone nie)
Begin op lae hitte totdat suiker gesmelt is. Stoot hitte dan op totdat lekker borrel
SAMESTELLING:
Plaas afgewaterde bone in borrelende sous
Gooi sout en peper na smaak by
Kook saam vir so 5 min op medium hitte .... deksel af .... (wanneer die sous en bone lekker saam borrel, is dit reg)
Proe en pas sout en peper aan na jou smaak
Bottel in gesteriliseerde flesse.
Ek sit eers kleef plastiek op die fles voordat ek die deksel opsit, sodat die sous nie aan die deksel raak nie, want dan kan jy dit baie lank hou. (Die asyn in die sous reageer met die metaal deksel en dan is dit bo-op gemuf as jy dit oopmaak).
Ek hoop jou kooksel kom reg sodat jy die lekkerny kan geniet en ook kan uitdeel !
Bron :Trudie Niehaus G.A
Plasing & Foto: Trudie Niehaus G.A /WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

SOUSBONE
SOUSBONE
1kg Droe bone oornag geweek.
Kook stadig tot sag.
KOOK NOU TAMATIE PUREE WAT BY DIE BONE GEVOEG WORD:
2kg tamaties
5 groot uie ontvel
Kerf uie en tamatie en kook sag.
VOEG DIE VOLGENDE BY:
1 kop wit suiker
1 kop bruinsuiker
1 x 410gram tamatie puree
1/2 teel rooipeper
3/4 kop asyn
1 teel braaivleis speserye
20 ml kookolie
Sout na smaak
Kook saam met tamatie en ui
Bottel nou warm
OM NOU DIE BONE KLAAR TE MAAK VOEG DIE VOLGENDE IN EEN POT:
Die gaar bone
2 X 750 bottels van die stew of anders as jy dit nie gebottel het nie is dit een en n half liter tamatie stew wat jy verpulp het
Voeg dan 2 blikkies gekoopte boontjies by kook vir n rukkie en bottel
Bron: Beulagh Lombard / Bottel en bere

SPAGHETTI IN TAMATIESOUS
SPAGHETTI IN TAMATIESOUS
500g gesnyde uie, braai in olie
4 kg ryp tamaties, ontvel
375ml appelkooskonfyt
200g suiker
sout, basil na smaak
2ml neutmuskaat
rooipeper net ‘n knippie
en 2 pakke spaghetti.
METODE:
Kook tamaties tot sag en soteer die uie
Voeg by met al die bestandele behalwe die spaghetti.
Kook tot die tamaties nie meer waterig is nie.
Kook spaghetti tot net sag en dan voeg jy dit by tamatiemengsel en laat prut vir 10 min.
Voeg in gesterilliseerde flesse.
Bron: Elizabeth Haupt

TAMATIE SPAGHETTI
TAMATIE SPAGHETTI
MAAL SAAM:
4 kg tamaties
8 uie
Kook vir 20 min.
VOEG BY:
1 kop asyn
1 kop suiker
1 teelepel neut muskaat
1/2 teelepel naeltjies
2 eetlepels sout
1 teelepel peper
Kook saam 10 min
Kook 1.5 pakke spaghetti soos gewoonlik.
Breek spaghetti in 3 voor jy kook
Sit in tamatie mengsel
Bottel warm
Bron: Eie Resep
Plasing: Alletta Strydom / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

TAMATIE LEKKERTE
TAMATIE LEKKERTE
4 kg geskilde tamaties
1 kg gekapte uie
3 kop suiker
2 kop asyn
2 gekapte "greenpeppers"
Kook saam ± 1uur
MENG EN VOEG BY:
2 eetl mosterdpoeier
2 eetl Kerrie
2 eetl sout
2 eetl maizena (hoogvol)
2 eetl koekmeel (hoogvol)
1 kop asyn
Opsioneel - ek gooi so 1 tl crushed chillies by die daai ekstra Byt !!
Kook goed deur.
Skep in bottels.
Meisie Verreynne - een van ons lede het die resep gemaak wat sy by ons gekry het en het vir ons die foto gestuur
Mens kry 10 botteltjies uit van die mengsel
Gebruik as 'n braai bygereg, hamburgers, hotdogs, saam met kerrie geregte, sous oor jou gebraaide wors, as sous by jou pap
Bron: Rens / Kreatiewe Kos Idees
Foto: Meisie Verreynne

TAMATIESOUS
TAMATIESOUS
4kg tamaties geskil en in blokkies gesny
1 eetl sout
1 eetl fyn koljander
1 teel fyn naeltjies
750ml asyn
4uie gekap
Half eetl gemmerpoeier
Half teel peper
Halwe soetrissie fyngekap
2 kop suiker.
METODE:
Kook tot gaar.
Verpulp.
Bottel warm.
NOTAS:
(Het groot geword met d resep. Is heerlik. Gebruik dit so as tamatiesous, op pizzas en pasta of saam met pap as braaisous) ...
Vries d tamaties die vorige aand. Plaas vlgnde dag so 15 min in kraanwater.
Gooi water af en trek die tamatie se velletjies net af. Baie makliker as om te skil
Jou geseëlde bottels kan jy maar in jou spens uitstal. Kom niks oor nie.
Ek hou maar al my oopgemaakte bottels in my yskas, want dit word bebloed warm by ons.
Bron: Ronel Flemming Steenkamp
Foto: Alta Forbes Schrenk

TOBASCO SOUS
TUISGEMAAKTE TOBASCO SOUS
150 g rissies
2 liter wit asyn (ordentlike soort)
2 kop suiker
150 g sout (hoeveelheid is reg so)
100 g geskilde knoffelhuisies, gekneus
METODE:
Skep al die bestanddele in 'n glashouer. Laat trek 2 weke.
Verpulp. (Pitte kan uitgehaal word voor jy dit verpulp - dan bietjie minder sterk)
Gebruik oor alles.
Bron: Bottel en Bere
Foto: Nita Dreyer

200 g Habanero chillies in stukkies gesny
2 liter wit asyn [5%]
2 kop suiker
150 g sout
100 g geskilde knoffelhuisies, gekneus
1t Paprika
1t Rooi Peper
METODE:
Skep al die bestanddele in 'n glashouer of plastiek bottel. Laat trek 2 weke.
[Maar hier laat ek dit baie lank trek..vorige Batch het 1jr en 8mde gestaan voor ek dit verwerk het en dit is die moeite werd..baie lekkerder]
Verpulp na staantyd en vryf die moes deur n sif en gebruik dit wat oorbly in jou sif weer vir n ander sousie of slaaisous
Bron & Foto: Helena Kruger