APPELTERTJIES
APPELTERTJIES
2 rooi appels
4 E suiker
2 E heuning
6 E water
METODE:
Sny appels middeldeur
Sit appel met snykant na onder en sny dun skyfies
Plaas in kastrol saam met res van bestanddele en kook tot net sag
DEEG VIR DOPPIES:
1 K meel
1/4 k botter
3 E van die suikerwater wat appels in gekook het
METODE:
Vryf botter in meel
Meng met water tot deeg en rol dun uit
Sny in stroke van 2 cm by 20 cm
Plaas 5-6 appelskywe op deeg sodat dit oorvleuel en dat helfte van die appelskyf bo die deeg uitsteek
Maak punt van deeg met bietjie water nat. Rol op en plaas in 'n papierdoppie.
Plaas in 'n tertpan en bak by 180 grade C vir 15-18 min
Borsel heuning oor en sif versiersuiker oor
Bron: Onbekend
Plasing & Foto: Elsie Slabbert / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

DOPPIES SOET & SOUT ELSIE
SOUTDOPPIES:
(lewer ongeveer 100 doppies)
Klits die volgende bestanddele goed
1 K Botter
1 K Gerasperde kaas
2 eiers
Sif saam
3 K Meel
1 T Bakpoeier
½ T Sout
METODE:
Meng die 2 dele goed saam
Maak balletjies en plaas in gesmeerde pannetjies
Druk uit met ‘n Petty Press
Sny oortollige deeg weg met ‘n mes
Bak by 180 grade vir 15minute tot ligbtuin
Bron: Eie Resep
Plasing & Foto: Elsie Slabbert / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
SOET DOPPIES
(Lewer ongeveer 100 doppies)
Klits goed saam
1 K suiker
1 K Botter
2 Eiers
Sif saam
3 K Koekmeel
1T bakpoeier
½ T sout
METODE:
Meng die 2 dele goed saam. As die deeg te sag is voeg nog ‘n bietjie koekmeel by tot ‘n sagte hanteerbare deeg verkry is

Bak by 180 grade vir 15minute tot ligbruin
Bron : Eie Resep

DOPPIE RESEP
DOPPIE RESEP
1 kop room
1 kop margarien
bietjie sout
3 kop meel
METODE:
Maak botter sag maar nie gesmelt nie
Meng die botter en room bietjie
Gooi sout en meel by
Maak n sagte uitrolbare deeg
Rol uit druk af
Bak vir ongeveer 10 min by 170 *C
Bron: Onbekend
Plasing: Stompie Rademeyer / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

DOPPIE RESEPE VIR SOET EN SOUT
DOPPIE RESEP VIR SOET EN SOUT
(Vir alle vinger-etes, soet en sout)
750ml meel
5ml bakpoeier
3ml sout
250gr botter
2 eiers
15ml suiker
METODE:
Sif droe bestandele saam. Vryf botter in
Klits eier en suiker tot skuim. Voeg by droe bestandele
Meng goed tot stywe deeg
Rol uit - nie te dun -
Druk met koekievorm 'n ronde sirkeltjie uit.
Gebruik kolwyntjie pannetjies, en druk degie in pannetjie.
Jy hoef nie jou pannetjies te smeer nie
Bak 8-10 min by 190 grade.
Bron: Onbekend
Plasing: Tiana Botes / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

DOPPIES MET SUURLEMOEN VULSEL
DOPPIES MET SUURLEMOEN VULSEL
TERTJIES
DOPPIES
230 g (250ml) botter/margarien
200 g (250 ml) witsuiker
2 groot eiers, geklits
525 g (4X 250 ml) Koekmeelblom
10 ml kremetart
2 ml sout
5 ml koeksoda
25 ml melk
METODE:
Verroom die smeer en suiker saam. Voeg die eiers by en meng goed.
Sif die meel, kremetart en sout saam. Voeg dit by die eiermengsel.
Meng die koeksoda en melk en voeg dit ook by die eiermengsel.
Meng alles saam tot ‘n stywe deeg. Bedek die deeg en laat dit ‘n rukkie staan.
Rol die deeg ongeveer 3 mm dun op ‘n meelbestrooide deegplank uit. Druk sirkel met ‘n koekiedrukker uit, lig die sirkels met ‘n slaplemmes op en plaas dit in die holtes van die kolwyntjiepanne wat met kleefwerende kossproei bespuit is.
Plaas ‘n stukkie waspapier in elke rou doppie en vul dit met droeboontjies.
Bak die doppies ongeveer 7 minute in ‘n voorverhitte oond by 200 grade C (400 grade F).
Verwyder die boontjies en papier en bak die doppies ‘n verdere 3 minute of totdat hulle ‘n ligte goudkleur is.
Haal doppies versigtig uit die pannetjies en laat hulle op ‘n draadrak afkoel. Bewaar hulle in ‘n digte houer
Bron: Huisgenoot Wenresepte nr. 3
SUULEMOEN TERTJIE VULSEL:
3 eiers, geskei
1 blik (397 ml) kondensmelk
60 ml suurlemoensap
1 ml bakpoeier 40 g (50 ml) witsuiker
Klits die eiergele. Voeg die kondersmelk en sap by en klits die mengsel goed saam.
Skep teelepelsvol in gaar doppies wat in kolwyntjiepannetjies geplaas is.
Klits die eierwitte tot baie styf. Klits die bakpoeier by en dan bietjiesgewys die suiker.
Skep teelepelsvol op die suuurlemoenvulsel.
Bak die tertjies ongeveer 7 minute in ‘n voorverhitte oond by 180 grade C (350 grade F) tot ligbruin.
Laat die tertjies ‘n bietjie in die pannetjies afkoel voordat hulle uitgehaal word.
Bron: Huisgenoot Wenresepte nr. 3
Foto & Plasing: Joey Kruger / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

GEROOKTE ANGEL VIS TERTJIES
GEROOKTE ANGEL VIS TERTJIES
VIR DIE KORS:
1 en half koppie koekmeel
Knippie sout
6 eetlepels margarine
4 eetlepels yswater
VULSEL:
125g (helfte van 'n houer) roomkaas ekt plain cottage cheese gebruik
Kwart koppie room
2 eiers
Gemaalde swart peper na smaak
Gemengde droee kruie na smaak
100g gerookte angel (of enige ander gerookte vis) gevlok met vel en grate verwyder
METODE:
Plaas koekmeel en sout saam in mengbak en vryf margarine met vingerpunte in totdat die meelmengsel soos broodkrummels begin lyk. Voeg yswater bietjie vir bietjie by tot sagte hanteerbare deeg vorm.
Draai deeg in kleefpapier toe en laat staan 30 min in yskas.
Rol deeg op meel oppervlak uit en druk 24 sirkeltjies af wat mooi in holte van muffin pan pas.
Klits die roomkaas room en eiers saam.
Geur met pepper en gemengde droee kruie na smaak.
Skep hopies van die gevlokte vis op elke deeg sirkel en giet roomkaas mengsel bo oor.
Bak in voorverhitte oond van 200*C vir 15-20 min of tot tertjies mooi uitgepof en geset is.
Bron: Eie Resep
Plasing & Foto: Tamara Maarman / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

HANDTERTJIES
OUMA ROSS SE HANDTERTJIES
DEEG
4 kop meel
1 Pond botter (500 gr) botter
1 ½ Teel kremetart
½ Teel sout
½ - 1 Kop koue water
METODE:
Sif droë bestanddele saam
Rasper koue botter oor meel
Kap botter met 2 messe in meek
Voeg water by en sny met messe in
Druk deeg aan mekaar en plaas in yskas vir ‘n uur
Rol uit en vou toe rol weer uit en vou
Rol uit en druk tertjies af
Smeer eiergeel oor
Bak in baie warm oond 425 °F / 220 ° C
Bak vir 10 tot 15 minute ligbruin
Vul holtes dadelik met appelkooskonfyt.
Bron: Ouma Ross
Foto: Joey Kruger
Plasing: Elsie Slabbert / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

PANNEKOEK BAKKIES
PANNEKOEK BAKKIES
LEWER 18 POEDINKIES
Bereiding: 10 minute
Gaarmaaktyd: 15-17 minute
PANNEKOEK
250 ml (1 k) melk
6 eiers
250 ml (1 k) koekmeel
2 ml (½ t) sout
5 ml (1 t) vanieljegeursel
60 ml (¼ k) botter, gesmelt
VULSEL
150 g donkersjokolade
80 ml (¹⁄³ k) room
versiersuiker vir bo-oor sif
METODE:
Voorverhit die oond tot 200 °C. Bespuit die holtes van middelslag-muffinpanne goed met kossproei.
Pannekoek
Plaas die melk, eiers, meel, sout en vanieljegeursel in ’n voedselverwerker en meng goed tot ’n gladde mengsel sonder klonte vorm.
Giet die botter stadig deur die tuit by terwyl die voedselverwerker aangeskakel is.
Vul die holtes halfpad met die pannekoekmengsel. Bak 12-15 minute tot pofferig en goudbruin bo-op. (Dit vorm vanself ’n holte in die middel.)
Vulsel
Plaas die sjokolade en room in ’n glasbak en mikrogolf 1-2 minute tot gesmelt. Roer gereeld.
Giet in die pannekoekholtes. Sif versiersuiker oor en sit voor as nagereg.
Bron: Huisgenoot
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

ROOMHORINKIES MET BLAARDEEG
ROOMHORINKIES MET BLAARDEEG
1 rol blaardeeg
1 eierwit geklits
1 blik karamel
styf geklitste room
METODE:
Rol deeg in ‘n reghoek uit tot 3mm dik. Sny in repe van 2.5 cm breed.
Bestryk liggies met geklitste eierwit.
Smeer roomhorinkievorms en draai die repe met klam kant na binne om gesmeerde vorms.
Begin by die punt van vorm en maak seker dat repe oor mekaar val.
Bestryk met eierwit en plaas op ‘n gesmeerde bakplaat.
Bak 8 – 10 minute tot bros en goudbruin by 220°C.
Vul punte met karamel en voor met room.
Bron: Onbekend
Plasing: Tiana Botes / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
ROOMHORINKIES MET BLAARDEEG
1 rol blaardeeg
1 eierwit geklits
1 blik karamel
styf geklitste room
METODE:
Rol deeg in ‘n reghoek uit tot 3mm dik. Sny in repe van 2.5 cm breed.
Bestryk liggies met geklitste eierwit.
Smeer roomhorinkievorms en draai die repe met klam kant na binne om gesmeerde vorms.
Begin by die punt van vorm en maak seker dat repe oor mekaar val.
Bestryk met eierwit en plaas op ‘n gesmeerde bakplaat.
Bak 8 – 10 minute tot bros en goudbruin by 220°C.
Vul punte met karamel en voor met room.
Bron: Onbekend
Plasing: Tiana Botes / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
ROOMHORINKIES
ROOMHORINKIES
250ml Bruismeel
500ml Koekmeel
250ml Maziena
knippie Sout
250gram Stork Bake
200ml Yswater
METODE:
Sif droeë bestandele saam,
Vryf margarien in tot dit lyk soos mielie meel,
meng yswater in tot sagte deeg, (Sit deeg in yskas vir so halfuuur)
Rol dun uit
Sny in dun repies en vorm om horing vormpie.
Die kante moet oormekaar gevou word.
Verf met geklitste eier.
Bak 20-25 min by 180 °C of tot dit effe ligbruin verkleur
Bron: In en Om die Huis
Plasing: Magda Helberg / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

ROOMHORINKIES VINNIGE DEEG
ROOMHORINGKIES VINNIGE DEEG
3 ½ kop Meel
250g Botter/Margarien
Sif die meel voeg botter en verkrummel die meel en botter met jou hande
Jy sal nog baie stukkies botter sien
Maak ‘n gat in die middel van jou meel mengsel.
Voeg 100 ml koue water by en maak aan sodat die deeg elasties is.
Rol die deeg uit op gemeelde oppervlakte in ‘n reghoek.
Vou dit in die helfte en weer in die helfte.
Dan rol jy weer die deeg uit en herhaal die proses nog twee keer.
Sit in yskas vir 30 minute.
Ek het die resep aangepas wat vir my gewerk het.
Bron: Eie Resep
Plasing: Joey Kruger / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

SNACKLE DEEG RESEP
SNACKLE DEEG RESEP
1 eier
125 ml water
250 ml gesifte meelblom
125 ml melk
1 ml sout
1/2 ml peper
METODE:
Klits eier, melk en water saam.
Voeg droë bestandele by vir n lopende beslag en klits deeglik.
Mengsel voldoende vir +- 60 doppies.
Dit kan in die yskas bewaar word vir n redelike tydperk.
Gebruik n kastrol net wyd genoeg vir een of meer snackles.
Vul met kook olie om vormpies te bedek en verhit met snackle daarin.
Skud oortollige olie af wanneer snackle uitgehaal word (met te min olie sal deeg aan vormpies kleef).
Druk snackle in deegmengsel maar verhoed dat deeg oor boonste rand van die vorms gaan en plaas terug in warm olie vir +- 25 sekondes.
Doppies is ligbruin en bros wanneer gaar.
Hierna hoef snackle nie elke keer in olie geplaas te word voordat dit in deegmengsel gedruk word nie.
As snackle te gou uit deeg gehaal word of as olie te warm is, sal die deeg afval.
Plaas doppies op n afkoelrak op absorberende papier.
Gebruik n vurk om gaar doppies uit olie te verwyder of die wat aan vormpies kleef mee af te druk.
Ek het die doppies al gevries met sukses nadat ek dit mooi verpak het in tupperbakke vir n maand lank.
Sorg net wanneer jy dit wil ontvries om dit uit die bakke te haal sodat dit nie in aanraking kom met die waterdruppels wat maar altyd ontstaan aan die bak wanneer dit met die warm lug in aanraking kom nie, anders word dit pap.
Plasing: Metilda Pretorius
Foto: Henriette Wessels/ WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

TANNIE RIET SE SOET DOPPIES
2 ½ k meel
1 t bakpoeier
2 eiers
125g botter
Sout
½ k suiker
SO MAAK MENS:
Meng meel, bakpoeier en sout.
Vryf botter in.
Klits eiers en suiker.
Maak aan.
Rol uit jou deeg druk uit en gebruik jou drukkertjie om dit in die kolwyntjie pannetjie mooi teen die kante te druk. Druk met ‘n vurk gaatjies in die deeg.
Bron: Annamarie Smit (Tannie Riet is Annamarie se Moeder)
NOTA: Rol die deeg tussen plastiek uit.
Dan krimp die deeg nie so baie nie.
Bron: Onbekend
Plasing & Foto: Joey Kruger / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

BESTANDELE:
8 koppies koekmeel
2 teeleples bakpoeier
1 teelepel sout
Kwart teelepel kremetart
MENG AL DIE BESTANDELE BAIE GOED,
Vryf 500 gram margarine (storkbake) in, dit moet lyk soos mieliemeel. KLITS SAAM:
8 klein eiers
2 koppies suiker
DIT MOET SPONSERIG WEES.
METODE:
Maak ‘n gat in die middle van die meel
Gooi mengsel by die meel
Meng eers deur met n houtlepel
Meng dan met die hand
Meng baie goed deur,
Moet geen vloeistof of meel byvoeg nie., geen melk
Laat rus vir n halfuur
Rol klein hoeveelhede op n slag uit. HOU DEEG BEDEK IN YSKAS TERWYL JY WERK NOU JOU GEHEIM TOT SUKSES VAN DOPPIE 1. Rol klein hoeveelhede op ‘n slag uit. HOU DEEG IN YSKAS TERWYL JY WERK
Rol baie dun uit, amper sodat jy jou werksoppervlak kan sien
Gebruik n drukkertjie wat kartelrandjies het (Tupperware)
Spuit jou pannetjies
Plaas jou deeg (doppie) sorgvuldig in jou kolwyntjie pan
Druk saggies met jou kolwyntjie drukker
Plaas jou kolwyntjie papier binne in
Plaas nou jou besemstok gewiggie binne in
Bak eerste 10 minute net so met nr 7 en 8
Bak die laaste 5 minute sonder nr 7 en 8
Voorkom dat doppies sag of pap word.
Gebruik geklitse eierwit, en verf elke doppie daarmee. OOND VOORAF VERHIT OP 180 GRADE, BAKTYD IS 15 MINUTE
BAIE BELANGRIK MOET NIE JOU VULSEL LANK VOOR DIE TYD IN SIT NIE, DOPPIES WORD PAP, AS GEVOLG VAN VOG
Bron: Rensche de Fortier / Kreatiewe kos idees

SPEK & KAAS TERTJIES
SPEK & KAAS TERTJIES
200g Blaardeeg
500g Ontbytspek, gesnipper
100g Gerasperde Kaas
5 ml mosterdpoeier
knypie rooipeper
4 eiers, goed geklits
60 ml Melk
METODE:
Rol blaardeeg uit en druk sirkels af wat groot genoeg is om die holtes van die kolwyntjiepanne mee uit te voer.
Gebruik 2 kolwyntjiepanne en plaas sirkels in holtes.
Meng res van die bestandele saam en skep daarin.
Bak 25-30 minute by 180 grade C. Sit warm voor. Lewer 2 dosyn tertjies.
Bron: Huisgenoot wenresepte nr. 1
Plasing en Foto: Joey Kruger/WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

SOUTDOPPIES
SPOUTDOPPIES
BESTANDELE:
110 gram Margarien (Stork Bake)
12.5ml kookolie
2 eiers
240 gram (500 ml) koekmeel
10 ml (2tl) Bakpoeier
2 ml sout
Kwart teelepel kremetart (om doppie hard te maak)
METODE:
Maak ‘n gat in die middel van die meel
Gooi mengsel by die meel
Meng eers deur met n houtlepel
Meng dan met die hand
Meng baie goed deur,
Moet geen vloeistof of meel byvoeg nie., geen melk
Laat rus vir n halfuur
Rol klein hoeveelhede op n slag uit.
HOU DEEG BEDEK IN YSKAS TERWYL JY WERK NOU JOU GEHEIM TOT SUKSES VAN DOPPIE
Rol klein hoeveelhede op ‘n slag uit.
Rol baie dun uit, amper sodat jy jou werksoppervlak kan sien
Gebruik n drukkertjie wat kartelrandjies het (Tupperware)
Spuit jou pannetjies
Plaas jou deeg (doppie) sorgvuldig in jou kolwyntjie pan
Druk saggies met jou kolwyntjie drukker
Plaas jou kolwyntjie papier binne in
Plaas nou jou besemstok gewiggie binne in
Bak eerste 8 minute net so met nr 7 en 8
Bak die laaste 5 minute sonder nr 7 en 8
Voorkom dat doppies sag of pap word.
Gebruik geklitse eierwit, en verf elke doppie daarmee.
OOND VOORAF VERHIT OP 180 GRADE, BAKTYD IS 15 MINUTE
BAIE BELANGRIK MOET NIE JOU VULSEL LANK VOOR DIE TYD IN SIT NIE, DOPPIES WORD PAP, AS GEVOLG VAN VOG
Bron: Rensche de Fortier / Kreatiewe kos idees
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
SPOUTDOPPIES
BESTANDELE:
110 gram Margarien (Stork Bake)
12.5ml kookolie
2 eiers
240 gram (500 ml) koekmeel
10 ml (2tl) Bakpoeier
2 ml sout
Kwart teelepel kremetart (om doppie hard te maak)
METODE:
Maak ‘n gat in die middel van die meel
Gooi mengsel by die meel
Meng eers deur met n houtlepel
Meng dan met die hand
Meng baie goed deur,
Moet geen vloeistof of meel byvoeg nie., geen melk
Laat rus vir n halfuur
Rol klein hoeveelhede op n slag uit.
HOU DEEG BEDEK IN YSKAS TERWYL JY WERK NOU JOU GEHEIM TOT SUKSES VAN DOPPIE
Rol klein hoeveelhede op ‘n slag uit.
Rol baie dun uit, amper sodat jy jou werksoppervlak kan sien
Gebruik n drukkertjie wat kartelrandjies het (Tupperware)
Spuit jou pannetjies
Plaas jou deeg (doppie) sorgvuldig in jou kolwyntjie pan
Druk saggies met jou kolwyntjie drukker
Plaas jou kolwyntjie papier binne in
Plaas nou jou besemstok gewiggie binne in
Bak eerste 8 minute net so met nr 7 en 8
Bak die laaste 5 minute sonder nr 7 en 8
Voorkom dat doppies sag of pap word.
Gebruik geklitse eierwit, en verf elke doppie daarmee.
OOND VOORAF VERHIT OP 180 GRADE, BAKTYD IS 15 MINUTE
BAIE BELANGRIK MOET NIE JOU VULSEL LANK VOOR DIE TYD IN SIT NIE, DOPPIES WORD PAP, AS GEVOLG VAN VOG
Bron: Rensche de Fortier / Kreatiewe kos idees
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
SOUT DOPPIES
SOUT DOPPIES
500 ml koekmeel
10ml bakpoeier
2 ml sout
60 botter
25 ml olie
1 eiers
Ongeveer 75 ml yswater
METODE:
Sif die koekmeel, bakpoeier en sout saam .
Frummel die botter met vingers daarin.
Klits die sonneblomolie en eier saam en voeg dit by die meelmengsel.
Sny net genoeg yswater by om ‘n hanteerbare deeg te vorm.
Bedek en laat die deeg ‘n rukkie rus.
Rol die deeg 3 cm dikte uit op meelbestrooide plank
Druk sirkels van 6 cm in deursnee uit met drukker, lig sirkels met slaplemmes op en plaas dit in tertdoppiepannetjies wat gespuit is met kleefwerende kossproei.
Bak die doppies 10 min. in voor verhitte oond by 200 *C.
Haal die doppies versigtig uit die panne en laat hulle op ‘n draadrak afkoel.
Bewaar hulle in ‘n digte houer tot nodig.
Lewer ongeveer 90 tertdoppies
Ek wil weet of dit sal werk as ek die deeg in reppies sny en om n russian of worsie draai en dan bak
Bron: Onbekend
Plasing & Foto: Hettie de Meyer / WATERAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

TERTDOPPIES VIR SOET EN SOUT
TERTDOPPIES VIR SOET EN SOUT
Lewer sowat 9 dosyn klein doppies.
750 ml koekmeel
50 ml suiker
10 ml bakpoeier
250 g yskoue botter - grof gerasper
2 ml sout
2 eiers - geklits
METODE:
Sif droë bestandele saam.
Vryf botter liggies met vingertoppe daarin dat dit soos mieliemeel lyk.
Voeg eiers by en meng tot ‘n deeg.
Bedek nou met ‘n klam vadoek en laat vir ‘n halfuur staan.
Rol deeg uit op ‘n meel bestrooide plank.
Drul sirkels 6 - 7 cm in deursnee uit of na gelang van kolwyntjiepanne en plaas in panne.
Hoef panne nie te smeer nie.
Prik bome met ‘n vurk.
Bak 10 minute tot ligbruin in ‘n voorverhitte oond by 190 ° C.
Bron: Carol Elliott Claassen
Foto: Joey Kruger
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
TERTDOPPIES VIR SOET EN SOUT
Lewer sowat 9 dosyn klein doppies.
750 ml koekmeel
50 ml suiker
10 ml bakpoeier
250 g yskoue botter - grof gerasper
2 ml sout
2 eiers - geklits
METODE:
Sif droë bestandele saam.
Vryf botter liggies met vingertoppe daarin dat dit soos mieliemeel lyk.
Voeg eiers by en meng tot ‘n deeg.
Bedek nou met ‘n klam vadoek en laat vir ‘n halfuur staan.
Rol deeg uit op ‘n meel bestrooide plank.
Drul sirkels 6 - 7 cm in deursnee uit of na gelang van kolwyntjiepanne en plaas in panne.
Hoef panne nie te smeer nie.
Prik bome met ‘n vurk.
Bak 10 minute tot ligbruin in ‘n voorverhitte oond by 190 ° C.
Bron: Carol Elliott Claassen
Foto: Joey Kruger
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
VINNIGE DEGIE SOUT OF SOET
VINNIGE DEGIE
1 k koekmeel
1 t bakpoeier
250 ml room
1 eier
½ k gerasperde kaas
(kaas kan weg gelaat word indien soetvulsel in kom)
bietjie ekstra melk
Vulsel van jou keuse
METODE:
Meng als by mekaar en maak aan met bietjie melk tot slap deeg (moet van lepel af kan loop)
Skep 1 desert lepel onder in gesmeerde muffin pan, skep rou maalvleis bolletjie bo-op
( ek skep my bolletjies met roomys skepper, dan is dit ewe groot)
Bak by 180*C tot gaar / ongeveer 15 minute
NOTA: As jy maalvleis gebruik skep maalvleis rou in die degie
Jy kan die maalvleis weg laat en kouevleis fyn maak en uie of sampioene, beef, worsies enige iets in sit, ek het al melktert vulsel ook in gesit
Bron: Tiana Botes

KAASVULSEL
KAASVULSEL
15 ml botter
25 ml koekmeel
1 ml sout
Knippie rooipeper
250 ml melk
2 eiers
250 ml gerasperde cheddar kaas
15 ml fyn gekapte ui
15 ml gekapte pietersielie
METODE:
Maak ‘n witsous van botter, koekmeel, sout, rooipeper en melk.
Klits die eiers goed en roer dit vining by die warm witsous.
Roer die kaas, ui en pietersielie by.
Skep by.
Skep in gaar doppies

VERSKILLENDE VULSELS VIR SOUT DOPPIES
VERSKILLENDE VULSELS VIR SOUT DOPPIES
SALM VULSEL:
1 blikkie pienk salm
2 eetl sandwichspread
2 eetl mayonaise
sout en peper
Meng alles en skep in doppies
KOMKOMMER VULSEL:
1 gerasperde komkommer (gedreineer)
1 fyn gedrukte eier
1 eetl mayonaise
sout en peper
Meng alles goed en skep in doppies
POLONIE VULSEL
1 kop fyn gerasperde polonie
1 fyngedrukte eier
1 eetl mayonaise
sout en peper
MAASKAAS & HAM VULSEL:
125gr ham (fyn gerasper)
100ml mayonaise
1 houertjie maaskaas
30ml pietersielie gekap
30ml agurkies gekap
30ml ui gekap
sout en rooipeper
Meng alles goed skep in doppies en gooi paprika bo-oor
HOENDER & HAM VULSEL
1 pakkie cream of mushroom sop
50ml meel
50ml melkpoeier
750ml water
100gr ham gekap
30 ml agurkies gekap
sout en rooipeper
Meng droe bestandele in ‘n pot voeg water by en kook tot dik en gladde mengsel
Laat prut vir so 5 minute – Voeg ham en agurkies by meng en laat afkoel.
Gooi sout en peper by en skep in doppies
AARTAPPEL VULSEL:
Kook aartappels en mash – roer bietjie mayonaise en bietjie kondensmelk by sout en peper en bietjie droe pietersielie en skep in doppies.
Jy kan as jy wil so ‘n bietjie sandwichspread ook in roer en die kondensmelk los.
Bron: Rensche de Fortier / Kreatiewe kos Idees
Plasing: Tiana Botes / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
KAAS & EIER VULSEL:
Half koppie mayonaisse
Half koppie fyngemaakte viennas, bacon of ham
Half koppie sterk gegeurde cheddarkaas
1 teelepel mosterd
1 hardgekookte eier fyngemaak
Meng goed en skep in doppies.
Bron: Santie Carelse
Plasing: Santie Carelse / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

SOET VULSELS VIR DOPPIES
SOET VULSELS VIR DOPPIES
CARAMEL EN FLAKE VULSEL :
1 Blik caramel kondensmelk
3 Flake sjokolade
Meng caramel en gekrummelde flake
Vul horinkies OF doppies met die vulsel
Baie lekker
Bron: Magda Helberg
Plasing: Magda Helberg / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
CREMORA VULSEL:
1 koppie cremora
¼ kop kookwater
Meng b.g
Voeg by ½ blikkie kondensmelk en
¼ kop suurlemoensap
KONDENSMELK VULSEL:
1 blikkie caramel treat
Peppermint sjokolade (gerasper)
Styfgeklopte room
Gesnipperde kersie
Skep 1/2 tl sjokolade onder in bakkie, dan kondensmelk, dan geklopte room en kersie bo-op
Onbekend
LEMON CURT:
2 eetl botter
1kop suiker
2 eiers
2 suurlemoene – skil gerasper en sap uitgedruk
Smelt suiker en botter, voeg suiker en suurlemoensap en skil by
Klits eiers en GOOI WARM MENGSEL by eiers.
Laat prut en roer die heeltyd tot dik. Koel af en sit in doppies.
Bron: Kreatiewe Kos Idees
DADEL VULSEL:
1 blik kondensmelk
250gr dadels (fyn gesnipper)
400ml klapper
Meng alles goed en skep in doppies.
PYNAPPEL VULSEL:
1 pynappel (gerasper)
1 tl botter
2 eiers
1/2 kop suiker
1/2 kop water
4 tl vlapoeier
Kook pynappel water en suiker tot gaar. Klits eiergele en roer vlapoeier by – voeg by pynappel –
Kook tot gaar.
Haal van stoof af. Klits eierwitte tot styf en vou in by mengsel. Moenie mengsel weer kook nie, skep direk in doppies
MELTERT VULSEL:
3 eetl meel
4kop melk
1/2 kop suiker
1 tl vanilje
3 eetl maizina
4 eiers
1 eetl botter en knippie sout
Meng maizina en meel met bietjie v/d melk
Klits eiergele goed en klits die suiker by, Voeg vanilje en sout by
Verhit melk tot kookpunt en roer meelmengsel mengsel by. Kook tot gaar.
Roer nou die eiermengsel in en laat stadig opkook. Haal af van hitte en roer botter in.
Klits eierwitte tot styf en vou in. Gooi in doppies en strooi kaneelsuiker bo-oor
Bron: Onbekend
Plasing: Tiana Botes/ WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK