BACON EN SPINASIE QUICHE
BACON EN SPINASIE QUICHE
1 rol skilferkors deeg
Klein stukkie botter,
1 groot ui gekap
250gram bacon
2 kop cheddarkaas gerasper
3 eiers
1kop melk
1kop room
1 pakkie hoenderroom sop poeier
1 teel bakpoeier
1kop gaar spinasie
METODE:
Sit jou ontvriesde roldeeg in bakskottel!
Drukvas maak gaaitjies met vurk!
VULSEL:
Soteer ui in botter tot net sag voeg bacon by braai liggies
Klits eiers melk room sop poeier en 2 hoogvol eetlepels koek meel en bakpoeier saam!
Gooi nou alles bymekaar hou net so halwe kop kaas vir bo-oor
Sprinkel bietjie parprika en pietersielie liggies oor
Bak vir 45minute op 180*C
Bron: Elize Venter
Plasing & Foto: Elize Venter / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

BILTONG FRITTATA
BILTONG FRITTATA
Braai 1 gekapte ui in bietjie botter
Voeg ‘n halwe, gekapte groenrissie by.
Klits 4 groot eiers en
30 ml melk en giet oor gebraaide ui en rissie.
Gooi 50 gr gekapte biltong, of gebraaide bacon bo-oor en
1 wiel feta kaas, gekrummel.
Hou vir so 5 minute op plaat en plaas dan onder oond rooster tot goudbruin en gaar.
Sny in skywe en bedien met roosterbrood.
Bron: Radio Namakwaland
Foto: Bennie Harmse
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

BILTONG QUICHE
BILTONG QUICHE
Die deeg is genoeg vir vier 12 cm losboom quichepannetjies
20 g koekmeel
2 ml sout
100 g botter
45 ml koue water
METODE:
Sif die meel en sout saam. Sny die botter in blokkies en voeg by meel.
Vryf die botter in die meel tot dat dit soos broodkrummels lyk.
Voeg die koue water by en vorm in n deeg. Verdeel die deeg in vier en rol dun uit op ‘n meelbestrooide oppervlak.
Om te keer dat die deeg breek, tel dit met die koekroller op en plaas in die gesmeerde pannetjies. Blind bak vir 20 minute by 200 grade C.
*WENK: 'n Vinnige manier vir blind bak. Plaas die pannetjies met rou deeg op mekaar met ‘n leë pannetjie heel bo-op en bak vir 20 minute by 200 grade C.
VULSEL:
Rasper 125 g gruyere-kaas en sny 250 g biltong in klein stukkies.
Sit eers die gerasperde kaas in elke pannetjie en dan die biltong bo-op.
Klits 2 eiers saam met 250 ml room en gooi in elke pannetjie.
Geur met vars gemaalde swartpeper.
Bak in voorverhitte oond van 180 grade vir 20-25 minute tot die eierroommengsel gestol en gaar is.
Bron: Onbekend
Plasing: Tiana Botes / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

BILTONG EN KAAS QUICHE
BILTONG EN KAAS QUICHE
4 – 6 porsies
1 x 400 g vel broskorsdeeg
100 g sterk cheddarkaas - grofgerasper
160 g gesnyde beesbiltong
2 eiers
250 ml room
varsgemaalde swartpeper na smaak
METODE:
Verhit oond tot 180 ° C.
Rol broskorsdeeg op ’n meelbestrooide oppervlak dunner uit.
Voer ’n gesmeerde tertbord van sowat 18 cm uit met deeg.
Sprinkel kaas onderin tertbak en rangskik biltong bo op.
Klits eiers en room saam.
Gooi oor kaas en biltong en geur met peper.
Bak vir sowat 35 minute in warm oond.
Die eiermengsel moet gestol wees.
Jy kan die quiche warm of teen kamertemperatuur voorsit.
WENK: Klam biltong werk die beste.

BROCCOLI SPINASIE FRITTATA MET GEKARAMILSEERDE UIE
BROCCOLI SPINASIE FRITTATA MET GEKARAMILISEERDE UIE
BESTANDELE:
4 koppies broccoliboompies, gebreek en gekap
4 koppies babaspinasie, gewas en grofgekap
1 klein uitjie, gekap
4 knoffelhuisies, gemaal
2 eetlepels botter of klapperolie
¼ teelepel gedroogde origanum
¼ teelepel sout
6-8 eiers, geklits (6 eiers vir 4 persone, of 8 indien jy ‘n dikker frittata verkies)
Metode:
Voorverhit oond tot 180 ºC.
Stoom broccoli vir ongeveer 5 minute, verwyder van hitte, spoel met koue water af en sit eenkant,
Soteer uie in die botter of klapperolie, voeg knoffel by en braai verder.
Voeg spinasie en ‘n knippie sout by en kook tot spinasie gaar is (ongeveer 3 tot 4 minute).
Voeg broccoli, origanum en die res van die sout by.
Meng als goed deur en verwyder van hitte.
Voeg die geklitsde eiers bo-op die groente en skud pan liggies sodat die eiermengsel goed deurtrek.
Bak totdat die eier gaar is.
Bron: OFM

FRITTATA
FRITTATA
Jy kan enigiets in dié gereg gebruik. Dis lekker vullend en as jy nie klein pannetjies het nie, kan jy een grote maak. Maak net seker die handvatsel van jou pan kán in die oond gaan.
(4 porsies)
1 ui, fyngekap
1 rooi soetrissie, in klein blokkies gesny
15 ml botter
15 ml olyfolie
handvol fyngekapte pietersielie
12 swart olywe, ontpit
sowat 15 kersietamaties
8 eiers
100 ml room
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
METODE:
Voorverhit jou oond tot 180 °C.
Verhit die olyfolie effens in die pan waarin jy jou frittata gaan maak en voeg die botter by. Smelt die botter en braai die ui en soetrissie tot sag.
Klits die eiers saam met die room en geur met sout en peper. Roer die gekapte pietersielie by.
Gooi die eiermengsel in die pan en voeg die kersietamaties en swart olywe by.
Roer nou effens (maar moenie roereier maak nie!).
Plaas die pan in die warm oond en hou die deur effens oop.
Die frittata sal sowat 15 minute neem om gaar te word en te stol. Haal uit en sny in skywe.
Sit voor saam met
Groenslaai met skywe vars pecorinokaas met net olyfolie oor.
Bron: Deur Barbara Joubert, SARIE - Julie 2005
Plasing: Joey Kruger/ WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

FRITTATAS IN MUFFIN PANNETJIES
FRITTATAS IN MUFFIN PANNETJIES
Spuit jou pannetjies goed met Spray & Cook
Pak gaar Macaroni onder in
Dan bietjie gaar Spinasie
Bietjie Ham
Stukkies Salami
1t gebraaide ui [fyngekap]
Feta Kaas
Dan Chedderkaas, Parmesaan-kaas en ek het sommer bietjie broodkrummels gemeng met my chedderkaas voor ek dit opgesit het
Klits so 6-8 eiers met enige kruie, sout en peper in wat jy het en gooi elke holte goed vol met die eiermengsel to bo
Bak by 180*C vir so 30min. tot mooi bruin
NOTA: Julle kan enige iets in die lagies pak..tot bo
Bron: Onbekend
Plasing: Tiana Botes / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
FRITTATAS IN MUFFIN PANNETJIES
Spuit jou pannetjies goed met Spray & Cook
Pak gaar Macaroni onder in
Dan bietjie gaar Spinasie
Bietjie Ham
Stukkies Salami
1t gebraaide ui [fyngekap]
Feta Kaas
Dan Chedderkaas, Parmesaan-kaas en ek het sommer bietjie broodkrummels gemeng met my chedderkaas voor ek dit opgesit het
Klits so 6-8 eiers met enige kruie, sout en peper in wat jy het en gooi elke holte goed vol met die eiermengsel to bo
Bak by 180*C vir so 30min. tot mooi bruin
NOTA: Julle kan enige iets in die lagies pak..tot bo
Bron: Onbekend
Plasing: Tiana Botes / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
HOENDER EN SPINASIE QUICHE
HOENDER EN SPINASIE QUICHE
KORS:
3 E rondvol koekmeel
1 T rondvol botter
1 T bakpoeier
Knypie sout
1 ekstra groot eier
Meng alles saam en smeer in 'n 23 cm tertbord
VULSEL:
150 gram gaar gesnipperde hoender
6 repe rugspek in stukkies gesny
1 ui fyn gekap
1 K gesnipperde baba spinasie
1 koppie fetakaas met swart peper in blokkies gesny
1 k gerasperde cheddar kaas
1 k volroom melk of 1/2 K room en 1/2 K volroom melk
2 ekstra groot eiers
1 T mosterdpoeier
1/2 T sout
Peper na smaak
METODE:
Braai die ui en spek in bietjie botter vir 5 min
Strooi oor tertkors
Strooi nou die gesnipperde spinasie oor en dan die hoender
Strooi die fetakaas oor en laaste die cheddar kaas
Klits die eiers, melk, mosterdpoeier, sout en peper saam
Gooi oor bestanddele in tertkors
Bak in voorverhitte oond 180 grade C vir 45 min of tot mooi bruin en gaar
Bron: Eie Resep
Plasing & Foto: Elsie Slabbert / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

KORSLOSE QUICHE MET ROOI UIE EN SAMPIOENE

Genoeg vir: 4
Bereidingstyd: 20 minute
Gaarmaaktyd: 25 minute
Oondtemperatuur: 180°C
15 ml olyfolie
2 rooi-uie, gesny
250 g gemengde sampioene, gesny
5 ml gedroogde tiemie
30 ml meel
2 groot eiers
125 ml crème fraîche of suurroom
100 g gouda, gerasper
groenslaai om voor te sit
1 Verhit die olie in ‘n groot pan en soteer die ui tot goudbruin. Voeg die sampioene en tiemie by. Braai dit vir drie minute en voeg
dan die meel by. Roer dit goed.
2 Klop die eiers, crème fraîche en kaas saam in ‘n bakkie. Meng dit met die sampioenmengsel en gooi dit
in ‘n gesmeerde 22 cm-tertpan. Bak dit vir 20 minute of tot deurgaar en goudbruin. Sit dit voor met ‘n groenslaai.
Bron: Idees / Kos & Onthaal
Plasing: Henriette Wessels/ WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

QUICHE LORRAINE
QUICHE LORRAINE
BESTANDELE
1 rol bevrore pastei deeg
250 g spek
1 koppie melk
½ koppie volroom room
3 eiers
½ t sout
½ t swart peper
1/8 t neutmuskaat (Opsioneel)
1 koppie gerasperde cheddar kaas
¾ koppie fyngekapte ui
bietjie olie om ui in te soteer
METODE
Voorverhit die oond tot 180ºC
Smeer of spuit tertbord
Rol deeg uit en voer die tertbord uit met die deeg
Bak die tertkors sonder enige vulsel vir 20 minute, met net droe boontjies in (blind bake) verwyder die boontjie en steek klein gaatjies met 'n vurk in die basis en bak vir 'n verdere 10 minute
Wanneer dit gaan is hou eenkant
Verhit olie in pan en braai spek tot bros, skep uit op handoekpapier en druk oortollige olie uit
laat afkoel en sny in klein blokkies
Gebruik die bacon olie om ui in te sorteer net tot glaserig nie bruin nie
Verprei die gesorteerde ui egalig onder in die tertbord
Klits die eiers in 'n groot mengbak
Voeg neutmuskaat sout en peper by en klits deur
Voeg melk en room by, klits tot effens skuimerig
Plaas die spek bo-op die gesorteerde uie, gevolg deur gerasperde kaas
Giet die eiermengsel in 'n tertbord
Roer die mengsel liggies deur met 'n vurk om alles egalig te versprei
Plaas in die middel vna die oond en bak 30-40 minute
Toets die stewigheid na 30 minute, dit moet nog bietjie bewe maar nie slapperig wees nie
Haal uit en laat afkoel op afkoelrakkie
Bedien teen kampertemperatuur of koud of herverhit liggies in 'n oond 100*C vir 20 minute
Genoeg vir 6 mense
Bron: Rens

SPINASIE QUICHE
SPINASIE QUICHE
KORS:
240 g Koekmeel
230 g Botter
150 g Cheddarkaas
VULSEL:
500g Spinasie
45 ml Canola olie
250 g Spek
1 groot Ui
1 Knoffelhuisie
300 g Sampioene
Sout, Peper, Aromat & Gedroogte origanum
100 g Gerasperde cheddarkaas
BOLAAG:
3 Eiers
150g Korrelrige maaskaas
100 ml Melk
1 wiel Feta
KORS METODE
Meng al die bestandele met ‘n voedselverwerker totdat dit ‘n deeg vorm.
Gebruik dan ‘n koekpan met ‘n los boom en smeer die kante en die boom met die deeg.
Laat staan in die yskas vir 15min.
VULSEL METODE
Soteer die spek, uie, sampioene en knoffel in canola tot gaar.
Kook die spinasie en voeg by die gaar spekmengsel. Laat dit vir 5min kook.
Voeg al die speserye by.
Skep mengsel eweredig in pan. Strooi gerasperde kaas oor.
BOLAAG METODE
Klits al die bolaag se bestandele behalwe die feta.
Giet die mengsel oor die spinasie. Frimmel dan die feta kaas oor.
Bak vir sowat 40min in die oond by 180°C.
Bedien warm of koud saam met gebraaide kersie tamaties, of net ‘n lekker mengel slaai.
Bron: Werner Birsch vir Pasella
Foto: Hester Lubbe

SPINASIE, SAMPIOEN, SPEK EN FETA QUICHE
SPINASIE, SAMPIOEN, SPEK EN FETA QUICHE
KORS:
240 g Koekmeel
230 g Botter
150 g Cheddarkaas
VULSEL:
500g Spinasie
45 ml olie
250 g Spek
1 groot Ui
1 Knoffelhuisie
300 g Sampioene
Sout, peper en aromat
100 g Gerasperde cheddarkaas
BOLAAG:
3 Eiers
150g Korrelerige maaskaas
100 ml Melk
1 wiel Feta
Meng al die bestandele met ‘n voedselverwerker totdat dit ‘n deeg vorm. Gebruik dan ‘n koekpan met ‘n los boom en smeer die kante en die boom met die deeg. Laat staan in die yskas vir 15min.
Soteer die spek, uie, sampioene en knoffel in olie tot gaar. Kook die spinasie en voeg by die gaar spekmengsel. Laat dit vir 5min kook. Voeg al die speserye by. Skep mengsel eweredig in pan. Strooi gerasperde kaas oor.
Klits al die bolaag se bestandele behalwe die feta. Giet die mengsel oor die spinasie. Frimmel dan die feta kaas oor.
Bak vir sowat 40min in die oond by 180oC.
Bedien warm of koud saam met gebraaide kersie tamaties, of net ‘n lekker mengel slaai
Deur: Danie van Rensburg - OU Boerekos Resepte (via Kreatiewe Kos Idees)

SPINASIE EN SPEK QUICHE
SPINASIE EN SPEK QUICHE
Genoeg vir 6 of meer mense
Bereiding: 10 minute
Gaarmaaktyd: 1 uur
400 g broskorsdeeg
rys of bone vir blind bak
VULSEL
250 ml (1 k) gerasperde cheddarkaas
200 g spekvleis, gekap
100 g spinasie, fyn gekap
30 ml (2 e) gekapte vars koljander
5 eiers
100 ml melk
250 ml (1 k) dikroom
sout en peper
METODE:
1. Voorverhit die oond tot 180 °C en smeer ’n 20 cm-koekpan.
2. Voer die koekpan met die deeg uit. Vul met die rys of bone en bak 20 minute blind. Verwyder die rys of bone en bak nog 5 minute.
3. Vulsel Strooi die kaas oor die deeg. Braai die spekvleis tot bros en strooi oor die kaas. Voeg die spinasie en koljander by en meng die bestanddele versigtig in die deegdop.
4. Meng die eiers, melk, room, sout en peper in ’n bak tot goed gemeng. Giet dit oor die bestanddele in die deegdop.
5. Bak 40 minute of tot geset in die middel. Laat afkoel en sit voor.
Bron: Hope Malau

VIS QUICHE
VIS QUICHE
KORS:
1 boks Bacon Kips
4 eetlepels botter
VULSEL:
1 koppie suurroom
1 houer salm roomkaas
1 koppie gaar spinasie
5 eiers
½ koppie fetakaas
2 engelvis-, stokvis- of makrielfilette
METODE:
Breek die Bacon Kips op in klein stukkies en meng met die gesmelte botter.
Voer die bodem en kante van 'n losboompan hiermee uit.
Klits die eiers, roomkaas en suurroom saam.
Vlok die vis.
Meng alles saam.
Plaas in die losboompan.
Bak teen 170 grade vir 45 minute.
Bedien met slaai.
Bron: RSG