ANDRE SE VETKOEK
ANDRE SE VETKOEK
200 g koekmeel
15 ml bakpoeier
10 ml suiker
5 ml sout
500 ml koue gaar rys
1 blik room mielies
125 ml melk
1 eier
kookolie
METODE:
Sif droë bestanddele saam.
Vou rys en mielies in dan die geklitste eier en melk.
Bak in warm olie nie te vinnig nie en dreineer op handdoekpapier.
Mense dit is heerlik.
Vries ook goed.
Geniet dit.
Bron: Wenresepte
Plasing & Foto: Joey Kruger / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

BROODVETKOEK MET APPELKOOS KONFYT EN KAAS

Sowat 12 vetkoeke
10 g suurdeegkorrels
25 ml suiker
1 kg koekmeel
10 ml sout
15 ml poeiermelk
410 ml lou water (as deeg te styf is, voeg nog bietjie water by)
12,5 ml sonneblomolie plus 750 ml sonneblomolie vir braai
METODE:
Los suurdeeg en suiker op in ’n bietjie water.
Sif meel, sout en poeiermelk saam in ’n mengbak.
Voeg water en 12,5 ml olie by en maak aan tot ’n stywe deeg.
Plaas deeg op ’n meelbestrooide oppervlak en knie sowat 10 – 15 minute tot elasties.
Plaas deeg in bak en maak toe met kombuislap.
Sit bak op ’n warm plek en laat deeg rys tot dubbel die volume.
Rol deeg uit op ’n meelbestrooide oppervlak – nie te dun nie.
Gebruik ’n koekieuitdrukker van sowat 6 – 7 cm en druk sirkels uit.
Maak toe met ’n nat lappie en laat weer rys vir 30 minute.
Verhit 750 ml sonneblomolie in ’n diep pan.
Trek elke vetkoek in ’n ovaal vorm. Plaas in warm olie en braai tot gaar en bruin.
Sit voor saam met cheddarkaas en appelkooskonfyt.
Bron: Sarie
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

CHEDDAR KAAS EN BILTONG VETKOEK
CHEDDAR KAAS EN BILTONG VETKOEK
JY BENODIG:
250 g (445 ml) witbroodmeel
250 g (445 ml) koekmee
10 ml sout
1 x 10 g kitssuurdeeg
15 ml suiker
315 ml warm water
sowat 600 ml sonneblomolie
sowat 240 g cheddarkaas, gerasper
sowat 180 g gesnyde beesbiltong
METODE:
Meng witbroodmeel, koekmeel, sout en suurdeeg. Kombineer suiker en warm water en voeg by die meel. Meng goed. Knie deeg vir minstens 10 minute op ’n meelbestrooide oppervlak
tot lekker elasties. Plaas deeg in ’n bak (taamlik groter as die deeg). Smeer ’n klein bietjie olie daaroor – dit verhinder uitdroging.
Maak bak met kleefplastiek toe en laat deeg op ’n louwarm plek rys tot byna dubbel die grootte. As dit nogal koud is, skakel ek my lou-oond op laag aan en laat die deeg daarin rys.
Knie die deeg af. Vorm ronde vetkoeke. Neem ’n hand vol gerasperde kaas en so 5 – 6 snye biltong en druk dit styf saam. Maak ’n holte bo in die middel van die vetkoek en druk saamgeperste kaas en- biltong in die middel van die deeg in. Druk die vulsel toe in die deeg en plaas vetkoeke op ’n bakplaat. Laat weer vir so 30 minute rys. Verhit olie in ’n kastrol.
Breek ’n klein stukkie deeg af om te toets of olie gereed is: As dit dadelik begin braai, is olie reg. Braai so 3 vetkoeke op ’n slag. Draai hulle om wanneer dit aan die een kant begin verbruin. Verlaag die olie se temperatuur en draai die vetkoeke nou en dan om.
Hulle braai vir minstens 10 minute.
Dreineer op kombuispapier.
Bron: Barbara Joubert / Sarie

CHRISSIE SE VETKOEKE
CHRISSIE SE VETKOEKE
7x250ml koek meel
7ml sout
1 pakkie pers yeast 2 en
1/2 kp sterk warm water
METODE:
Meng meel,sout en yeast
Meng met water knie goed
Maak bak toe met plastiek dan met n kombers laat staan vir 30-45 min om te rys
Knie af rol uit omtrent 2cm dik sny in blokke of druk rondes met 'n blikkie wat aan albei kante oopgesny is.
Bak direk in warm olie dan het jy hol vetkoeke lekker vir curry bunnys
Bron: Eie Resep
Plasing: Chrissie Havlicek / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

HEERLIKE HOL VETKOEKE
HEERLIKE HOL VETKOEKE
5 koppies broodmeel of 1/2 koekmeel en 1/2 broodmeel
1 eetlepel suiker
5 ml sout
15 g kitsgis
Meng en maak aan met 300 ml louwarm water en 1 eetlepel olyf olie.
As dit bietjie droog voel gooi n groot eetlepel griekse yogurt by of as dit te klam is gooi bietjie meel by
Laat die deeg op n warm plek rys.
HOE OM DIE VETKOEK HOL TE KRY:
Jy breek stukke af en rol dit met n rolstok.
Wanneer die vetkoek bak dan bly jy warm olie oor gooi.
Jy kan sien as hy bak hoe hy oppof en hol word binne,
Bron: Hettie Bezuidenhout
Plasing & Foto: Hettie Bezuidenhout / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

KITS VETKOEKE
KITS VETKOEKE
MENG
2 k Bruismeel
1 t sout
300 ml louwarm melk tot sagte deeg wat van lepel val.
METODE:
Verhit plat pan met vlak olie tot medium warm.
Skep lepels vol in olie en bak op medium hitte tot goudbruin alkant en gaar.
Dreineer olie op kombuispapier.
Bedien warm met stroop.
Bron: Radio Namakwaland
Foto: Marietta Steinhobel
Plasing: Henriette Wessels/ WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

KOKKEDOOR VETKOEKE MET MINCE
KOKKEDOOR VETKOEKE MET MINCE
Tiaan Langenegger en Mynhardt Joubert se spyskaart het bestaan uit eiers in ’n maalvleiskombers, vetkoek met geroosterde groente, suurlemoene gevul met hoender en vyekonfytkoekies.
LEWER 6-8 GROOT VETKOEKE
Bereiding: 30 minute
Gaarmaaktyd: 45 minute
BROOD
600 g witbroodmeel
30 g sout
30 g suiker
10 g kitsgis
600 ml louwarm water
olie vir diepbraai
GROENTEVULSEL
6 murgpampoentjies, in repe gesny
1 eiervrug, in dun skywe gesny en met
olyfolie bestryk
sout en peper
20 klein tamaties, heel of gehalveer
1 wiggie fetakaas, grof gekrummel
10 olywe, ontpit en gehalveer
BROOD:
Plaas al die bestanddele behalwe die olie in ’n menger. Meng met die Kmenger tot die deeg van die kant loskom.
Laat rys op ’n warm plek en sny in langwerpige vetkoeke.
Diepbraai in die warm olie tot net gaar.
GROENTEVULSEL:
Braai die murgpampoentjies in ’n riffelpan tot effens geskroei. Braai die eiervrug in die pan tot sag. Geur met die sout en peper.
Verhit die roosterelement van die oond. Rooster die tamaties tot gekaramelliseer en tot die punte begin swart word. Geur met die sout en peper.
Vul die vetkoek met die feta, groente en olywe.
Bron: Kokkedoor

KOOKWATER VETKOEK
KOOKWATER VETKOEK
BESTANDELE:
2 koppies koekmeel
25ml suiker
10ml bakpoeier
2ml sout
2 eiers
250ml kookwater
olie vir vlakbraai
METODE:
Sif droë bestanddele saam. Klits eiers en kookwater saam.
Meng eiermengsel met meelmengsel.
Skep lepelsvol in warm, vlak olie en braai tot goudbruin.
Dreineer op kombuispapier.
Bedien met maalvleis vulsel.
Bron: Deli se dinge
Foto: Elsie Slabbert

MIELIE VETKOEKIES
MIELIE VETKOEKIES
MENG SAAM IN MENGBAK:
2 k bruismeel
halwe t sout
1 eier
kwart k melk
1 blik roommielies, [sweetcorn]
METODE:
Meng deur en skep lepelsvol in vlak olie.
Bak soos gewone vetkoek. Plaat moenie te warm wees nie.
Dreineer op kombuispapier en bedien met heuning of stroop.

VINNIGE MIELIE VETKOEKIES
Vetkoek word gewoonlik met suurdeeg gemaak, maar nie hierdie resep van my ouma nie.
Dis heerlik, en met mielies daarby is dit net nog lekkerder.
Sowat 8 vetkoeke
240 g (430 ml) koekmeel
20 ml bakpoeier
2 ml sout
15 ml botter
½ x 340 g-blik mielies, gedreineer
250 ml melk
1x 750 ml-bottel sonneblomolie
METODE:
Sif meel, bakpoeier en sout saam in ’n mengbak. Voeg botter by.
Vryf botter in gesifte meel in met jou vingerpunte.Voeg mielies by en meng goed deur.
Voeg melk by en meng tot ’n deeg vorm.
Verhit olie in ’n diep kastrol.
Doop ’n opskeplepel in ’n bietjie koue sonneblomolie en skep ’n lepel vol deeg uit.
Die olie sorg dat die deeg maklik uit die lepel glip wanneer jy dit in die warm olie sit.
Skep lepels vol deeg in die olie en braai weerskante tot mooi bruin.
Dreineer op kombuispapier. Sit warm voor met heuning of stroop.

OPPE/KNAPSAKKIES: (FRIKKADELLETJIES)
OPPE/KNAPSAKKIES: (FRIKKADELLETJIES)
FRIKKADELLE
3 Snye brood
1kg Maalvleis
1 Ui baie fyn gesny
2 Eiers
10ml Sout (2 teelepels)
5ml Braaivleis speserye
5ml Bakpoeier
1 Eetlepel Asyn
Meng alles saam en maak klein frikkadelletjies.
Kook in klein bietjie water tot gaar.
Tel van stoof af en laat koud word.
BESLAG:
500ml Meel (2 koppies)
10ml Bakoeier (2 teelepels)
2 Eiers
2ml Sout
400ml Melk (1 ½ koppie)
Kookolie vir diep braai
METODE:
Klits alles goed saam tot gemeng en sonder klonte.
Doop koue frikkadelletjies in beslag en braai in warm olie tot ligbruin.
Dreineer op kombuis papier.
Rol die koue frikkadelletjies in bietjie meel dan klou die deeg beter daaraan.
Bron: Kos vir kampeerders met idees vir kampering
Plasing & Foto: Roni van der Walt / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

PAMPOEN VETKOEKE
PAMPOEN VETKOEKE
Jy het nodig vir sowat 10 – 15 vetkoeke:
2 koppies koekmeel
2 teelepels bakpoeier
1 eetlepel suiker
2 eiers, geklits
½ koppie water
½ teelepel sout
2 koppies gaar pampoen (botterskorsie of boerpampoen), fyngedruk
olie, vir diepbraai
METODE:
Soos deeg in jou hande. Sif die meel, bakpoeier en suiker saam. Meng die eiers met die water en voeg die sout daarby. Voeg hierdie mengsel by die droë bestanddele met ’n houtlepel en meng tot jy ’n gladde deeg het. Roer die pampoen by.
Net nie te warm nie. Verhit genoeg olie vir diepbraai in ’n kastrol.
Die olie moet warm wees, maar nie te warm nie anders brand die vetkoeke buite
en bly rou binne. Skep lepels vol van die beslag in die olie (twee of drie op ’n keer).
Hou daai are oop.
Sodra die vetkoek goudbruin en gaar is, skep dit uit met ’n gaatjieslepel en sit dit op ’n bord en kombuispapier om die olie te dreineer.
Jy kan kies. Sit voor met enige vulsel van jou smaak of eet dit sommer net so.
Alles in een. Jy kan ook gevulde vetkoek maak deur ’n frikkadel of stukkie wors in die middel van ’n lepel beslag te sit en dit dan te diepbraai.
Bron: wegry.co.za
Plasing: Joey Kruger / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

PETRA SE ONFEILBARE VETKOEK
PETRA SE ONFEILBARE VETKOEK
6 koppies meel - koekmeel, broodmeel, fyn of wholewheat
1 eetlepel sout
1 eetlepel suiker
1 eetlepel botter
1 pakkie droe kitsgis
METODE:
Sif die meel. Meng meel, sout, suiker, gis en botter saam.
Meng stadig louwarm water in, meng en knie.
Net genoeg water om deeg te maak, omtrent 1 liter.
Laat iemand anders die water ingooi terwyl jy meng.
Voor jy begin knie smeer jou hande olie. Knie goed vir 10 minute.
Maak die bol deeg in 'n bal en smeer die hele bal met olie
Sit deeg in 'n bak. Draai die bak toe in n kombers.
Sit in 'n warm kamer om te rys vir 1 - 2 ure.
Strooi meel op 'n tafel. Haal bolletjies deeg af van die groot bol.
Druk plat en pak op die tafel met meel.
Laat dit so 30 minute tot 1 uur staan om weer te rys.
Maak olie warm in 'n diep pot.
Stoofplaat net 1 stelling kouer as warmste wees.
Laat olie goed warm word voor jy die vetkoek insit.
As die olie ophou borrel, draai die vetkoek om.
Bron: Petra Pretorius
Plasing: Henriette WEssels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

SOET VETKOEKIES
SOET VETKOEKIES
2 k Koekmeel.
1/3 k Suiker
1/4 k Olie.
3/4k Melk
1 Eier.
1 t Sout
3 t Bakpoeier.
Tiemie (droee)
METODE:
Meng melk,olie,eier en suiker
Voeg mengsel by droee bestanddele
Roer en meng deeglik
Bak in diep olie wat vooraf verhit is teelepels gewys tot ligbruin
NOTA: Soos jy bak kan plaat bietjie afgestel word
Plaas in bak met deksel op om sag te bly
Kan 2 weke en langer hou in yskas
NOTA: Los suiker uit en smeer garlic botter oor dat dit intrek.. lekker snack saam braai.. manne vrek daaroor...
Bron: Eie Resep
Foto: Joey Kruger
Plasing: Lilet Draai / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

VEERLIGTE INDIESE POFBROOD
VEERLIGTE INDIESE POFBROOD
750ml meel
15ml bakpoeier
½ tl sout
30ml botter
1 geklitste eier
250 ml warm melk
METODE:
Sif meel en bakpoeier saam voeg sout en botter by vryf botter tot krummels
Voeg eier en warm melk by knie tot sagte deeg
As deeg klouerig is gooi nog meel by
Rol uit omtrent 5mm
Sny vierkante bak in diep olie
NOTA: Manne van die bosveld is dit lekker oelala- saam met kerrie gaan jy jou deur 'n mik eet!
Bron: Epos ontvang
Plasing & Foto: Roni van der Walt / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
VEERLIGTE INDIESE POFBROOD
750ml meel
15ml bakpoeier
½ tl sout
30ml botter
1 geklitste eier
250 ml warm melk
METODE:
Sif meel en bakpoeier saam voeg sout en botter by vryf botter tot krummels
Voeg eier en warm melk by knie tot sagte deeg
As deeg klouerig is gooi nog meel by
Rol uit omtrent 5mm
Sny vierkante bak in diep olie
NOTA: Manne van die bosveld is dit lekker oelala- saam met kerrie gaan jy jou deur 'n mik eet!
Bron: Epos ontvang
Plasing & Foto: Roni van der Walt / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
VETKOEK OF BROOD
VETKOEK OF BROOD
Dit maak 2 klein broodjies of 1 grote
Die deeg maak ook heerlike broodrolletjies. Hulle is lekker sag.
6 K meel
10 g kitsgis
50 ml gesmelte botter
5ml sout
1 E suiker en
2 K water
METODE:
Ek gooi al die droe bestandele bymekaar , Maak 'n holte in middel en voeg die water en botter daarin en knie dit goed tot glad en elasties. Maak dit toe laat rys tot amper verdubbel knie af
VORM VETKOEKE - ek rol dit so n rol druk plat op olie gesmeerde oppervlakte en gooi klam doekie oor en sit dan my olie op.
As die olie reg is druk ek hul weer plat en sit oliekant na bo in olie
Bron: Elsie Slabbert
Plasing & Foto : Elsie Slabbert / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

VETKOEK OF BROODDEEG
VETKOEK OF BROODDEEG
7 kop koekmeel
2 teelepels sout
1 pakkie yeast
2-3kop sterk lou water
METODE:
Meng meel,sout en yeast maak aan met water tot stywe deeg knie goed laat rys vir 1uur
Smeer hande met botter knie deeg weer rol uit en bak vetkoek of sit in pan laat weer rys
Vir brood bak 1uur 180*C
Bron: Eie Resep
Plasing: Chrissie Havlicek / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
VETKOEK OF BROODDEEG
7 kop koekmeel
2 teelepels sout
1 pakkie yeast
2-3kop sterk lou water
METODE:
Meng meel,sout en yeast maak aan met water tot stywe deeg knie goed laat rys vir 1uur
Smeer hande met botter knie deeg weer rol uit en bak vetkoek of sit in pan laat weer rys
Vir brood bak 1uur 180*C
Bron: Eie Resep
Plasing: Chrissie Havlicek / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
VETKOEK MET DOUGHNUT DEEG
VETKOEK MET DOUGHNUT DEEG
450g meel
5ml sout
50g botter
50g suiker
7g kitsgis (dis die kleiner pakkie vir die broodmasjien, maar ek het die hele 10g pakkie gebruik)
1 eier
140g louwarm melk
METODE:
Olie vir diepbraai (op foto kan jul sien ek gebruik my braaipan met 'n termometer op die rand)
Meng meel, sout en botter goed. As jy menger het is dit net makliker. Ek sit vanuit staanspoor die Kenwood se deeghak op. Meng gis by.
Voeg nou die eier, louwarm melk en omtrent 90ml louwarm water by enmeng goed. Knie op lae spoed tot sagte deeg.
Bedek en laat rys tot dubbel volume.
Knie af. Rol uit tot omtrent 2cm dik en sny vetkoeke of doughnuts. Laat weer rys tot volume verdubbel het.
Verhit olie tot 180°C en diepbraai tot goudbruin
Dreineer op handdoekpapier.
Bron: Kenwood se boekie
Plasing & Foto: Tina Bruwer / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

VETKOEK
VETKOEK
Maak 10
Bereiding: 10 min.
Rustyd: 50 min.
Gaarmaaktyd: 20 min.
4 x 250 ml (4 k) meel
10 g droë gis
5 ml (1 t) sout
10 ml (2 t) suiker
375 ml (1½ k) louwarm water
olie vir diepbraai
METODE:
Sif die meel, gis, sout en suiker in ’n bak. Voeg die water by en meng goed.
Skep oor op ’n oppervlak wat liggies met meel bestrooi is en knie vir vyf minute of tot deeg sag is.
Bedek en hou 40 minute in ’n warm plek of tot die grootte verdubbel het. Druk die lug uit die deeg en knie ’n minuut. Verdeel in balletjies van 15 g elk.
Sit eenkant op ’n skinkbord op ’n warm plek en laat dit 10 minute in grootte verdubbel.
Verhit intussen ’n pot olie oor matige hitte. Hou die temperatuur tussendeur dop deur ’n klein stukkie deeg in die olie te plaas. Dit moet deurkook, maar nie te vinnig bruin word nie.
Sodra die olie reg is, plaas twee tot drie deegballetjies daarin en kook drie minute; draai dit halfpad deur om.
Verwyder met gaatjieslepel en dreineer op kombuispapier. Doen dieselfde met die res van die deeg.
Bedien met konfyt en kaas of enige vulsel wat jy verkies.
Bron: Hope Malau

Jy het nodig (vir tussen 6 en 9 vetkoeke):
500 ml (2 koppies) koekmeel
20 ml (4 teelepels) bakpoeier
½ teelepel sout
15 ml (3 teelepels) botter
375 ml (1½ koppie) melk
MAAK NOU SO:
Sif die droë bestanddele saam.
En dis belangrik om alles te sif, Oom, sodat die meel lug kan kry.
Vryf die botter met jou hande in die meel tot dit soos broodkrummels lyk en gooi dan die melk by.
Roer die mengsel deur met ’n houtlepel totdat jy met ’n halfstywe beslag sit wat jy met lepels kan skep.
Sit nou ’n pan oor gas of vlamme, en gooi lekker baie olie in die pan.
Dit moet sommer so 2 cm diep lê.
Maak die olie lekker warm – toets dit met ’n klein bietjie deeg. As dit onmiddellik pof en braai, kan jy maar laat waai.
Skep opgehoopte eetlepels vol van die vetkoekbeslag in die olie.
Braai dit plus-minus 4 minute aan die een kant, draai dit om en braai nog 4 minute aan die ander kant totdat dit lieflik bruin is.
Dreineer op kombuispapier om van die meeste olie ontslae te raak.
Haal uit en vul met kerriemaalvleis. ’n Mens kan immers van brood alleen nie lewe nie.

5 x 250 ml koekmeel
5 ml suiker
15 gr droe kits gis
30 gr margarien
7.5 ml sout
300-340 ml lou water
METODE:
Genoeg sonneblom olie om in te bak (1.5 lt)
Meng koekmeel, suiker, sout, en gis
Vryf margarien in meelmengsel
Voeg die lou water by en meng deeglik
Knie deeg baie goed.
Smeer plastiek sak goed met olie plaas deeg daarin en laat rys 60 min
Haal die deeg uit die plastiek sak en knie af en en verdeel in klein of groot stukke.
Druk die deeg effens plat . Bedek die deeg met plastiek sak en laat rys vir 15 min.
Bak die vetkoek in diep warm olie tot gaar en bruin.
Dreineer die vetkoek op kombuispapier.
Vul die vetkoek met vulsel van jou keuse
Bron: Graatjie Uys vir Pasella
Plasing & Foto: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

2.5kg koekmeel,
2 pakkies kits suurdeeg sommer enige kleur sommer net die goedkoopstes
1 eetlepel sout
1 ½ eetlepels suiker
METODE:
Gebruik sterk lou warm water en knie tot stuiwe deeg en dit nie meer aan my hande vassit nie.
Smeer my skottel se kante en die deeg bo-op met olie dat dit nie vassit aan die kante as dit begin rys nie.
Sit die in groot swartsak, druk al die lug uit en knoop die sak teen die skottel vas
Maak toe vir so 1 -2 ure op lekker warm plek dat die kan rys,
Na die tyd knie ek dit net weer af smeer 'n blad met olie, maak bolletjies en maak toe met 'n oliegesmeerde plastiek sakkie wat ek oopgesny het en laat dit weer bietjie rys terwyl die olie in die elektriese braaipan warm word
Trek dit net bietjie na alle kante toe oop en sit in die warm olie en bak weerskante tot lekker bruin en gaar.
Bron: Eie Resep
Plasing & Foto: Esther Allison / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

VETKOEK CHICKEN HAMBURGER
VETKOEK CHIKCEN HAMBURGER
Hierdie het so lekker gelyk, moes dit met julle deel!
Maak ‘n lekker groot vetkoek.
Ek het winkeldeeg (brooddeeg) gebruik.
Die deeg laat rys vir so ongeveer ‘n uur.
Bak vetkoek in diepolie.
Onthou om die heeltyd olie oor die vetkoek te gooi sodat die vetkoek lekker oppof.
Het hoenderpatties in die oond gaargemaak.
‘n Bietjie uie en sampioene gebraai tot sag Sny jou vetkoek oop.
Smeer mayonnaise of miracle whip op
Op die eenkant van die vetkoek pak jy die pattie, dan die uie en sampioenmengsel, ‘n pynappelring en ‘n maxi slice processed cheese.
Op die anderkant: tamatieskywe en komkommer en stukkie blaarslaai
Sit 2 helftes opmekaar en : ENJOY !!!
Bron: Rentia Odendaal Pretorius
Plasing: Tiana Botes/ WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

VETKOEK MET FRIKKADELLE EN SALSA
VETKOEK MET FRIKKADELLE EN SALSA
Genoeg vir 6
1 kg meel
5 ml (1 t) sout
15 ml (1 t) suiker
1 pakkie (10 g) gis
30 ml (2 t) olie
750 ml (3 k) warm water
olie vir diepbraai
FRIKKADELLE
200 g biefmaalvleis
½ ui, fyngekap
5 ml (1 t) Cajun-speserymengsel
klein hand vol tiemie of pietersielie, fyngekap
sout en vars gemaalde swartpeper
olie
15 ml (1 t) soetrissiesous
SALSA
½ rooi ui, gesny
1 tamatie, gekap
1 komkommer, gekap (opsioneel)
’n hand vol pietersielie, gekap
5 ml (1 t) asyn
METODE:
Sif die meel en sout in ’n bak. Voeg die suiker en gis by. Roer in die olie en water en meng tot ’n sagte deeg vorm.
Lê die deeg op ’n oppervlak wat liggies met meel bedek is en knie sowat 5 minute tot sag. Plaas in geolie bak, bedek met kleefplastiek en los tot dit dubbel die grootte rys, sowat 30 minute.
Knie deeg op oppervlak wat liggies met meel bedek is tot glad en elasties. Deel in 6-8 stukke en plaas op geolie bakplaat. Bedek en laat staan 10 minute op warm plek of tot dit dubbel in grootte rys.
Verhit olie vir diepbraai in ’n braaipan oor matige hitte en plaas twee hopies deeg liggies in die olie. Bak en draai af en toe tot goudbruin. Verwyder van hitte met gaatjieslepel, dreineer op handdoekpapier en laat afkoel. herhaal met oorblywende deeg.
Frikkadelle: Meng die maalvleis, ui, Cajun-speserymengsel, tiemie, sout en peper. Vorm gholfbalgrootte-balletjies.
Verhit olie in braaipan en vlakbraai die frikkadelle 10 minute en draai af en toe. Voeg die soetrissiesous by die pan en kook tot frikkadelle blink.
SALSA: Meng die rooi ui, tamatie, komkommer (as jy dit gaan gebruik), pietersielie en asyn.
Sny die vetkoek oop en vul dit met frikkadelle en salsa
Bron:Huisgenoot
Plasing:Tiana Botes/WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

VULSEL VIR VETKOEK:
EIER VULSELS VIR VETKOEK
EIER VULSELS VIR VETKOEK
6 hard gekookte eiers
Knippie sout
Knippie swart peper
Knippie rooipeper
Ongeveer 3 eetlepels mayonaise
Ongeveer 3 eetlepels kondensmelk
METODE:
Sny hargekookte eiers fyn
Meng alles saam en sit op vetkoekies of broodjies
Geniet so lekker en so maklik
Bron : Elize
Plasing: Christine Zandberg / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK