GLUTENVRYE BESKUIT
GLUTENVRYE BESKUIT
Wie kan ’n stukkie beskuit saam met die oggendkoffie weerstaan?
(20 stukke)
1000 ml (4 koppies) glutenvrye, verrykte bruismeel
5 ml sout
250 g botter
125 ml suiker
500 ml warm melk
2 eiers
METODE:
Verhit jou oond tot 180 ºC. Sif die meel en sout saam.
Smelt die botter en suiker in ’n kastrol saam met die melk. Laat dit afkoel.
Klop die eiers by die melkmengsel in.
Voeg die mengsel by die meel en sout en meng goed.
Druk in ’n gesmeerde oondpan van so 35 x 20 cm groot.
Bak vir sowat 1 uur tot gaar. Haal uit die oond en laat afkoel.
Sny in stukke en plaas op bakplate.
Draai die oondtemperatuur af na 100 ºC.
Plaas die beskuit oornag in die oond tot dit goed uitgedroog het.
Bron: Barbara Joubert, SARIE KOS - Lente 2008
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

BROOD, PLATBRODE & ANDER:
GLUTEN EN KORING EN SOJA VRYE AARTAPPELBROOD
AARTAPPELBROOD
GLUTEN / KORING EN AARTAPPEL VRY
250ml aartappelmeel
7ml kitsgis (1/2 x 15g pakkie)
10ml suiker
3 ml sout
15ml olie
75ml louwater (40grade)
1 eier geklits
METODE:
Sif die aartappelmeel, kitsgis, suiker en sout twee keer.
Meng die olie, water en eier.
Voeg by die droe bestandele en meng tot 'n slap deeg. Voeg nog water by indien die mengsel te styf is. Skep die beslag in 'n klein gesmeerde braadpan sodat dit ongeveer half vol is.
Maak die beslag gelyk. Bind die pan in 'n baksakkie toe en draai in 'n skoon vadoek toe.
Plaas in 'n voorverhitte oond by 80 grade en laat 20-25min of tot dubbel die volume rys.
Verwyder die toegedraaide broodpan uit die oond en hou bedek terwyl die oond tot 200grade C verhit word.
Verwyder die vadoek en baksakkie.
Bak 20 minute by 200 grade. Verlaag die temperatuur tot 180 grade C en bak nog 10-15min of totdat die brood hol klink wanneer jy daarop klop.
Bron: SA Kookboek

OOPSIES
OOPSIES
Do you have a hard time living without bread? Oopsies are a good option.
It's a "bread" without carbs and can be eaten in a variety of ways.
(SOMMER GLUTENVRY OOK)
6-8 depending on size.
3 eggs
100 grams (3.5 ounces) of cream cheese
a pinch of salt
1/2 teaspoon baking powder (can be excluded)
DIRECTIONS:
Separate the eggs, with the egg whites in one bowl and the egg yolks in another.
Whip the egg whites together with the salt until very stiff. You should be able to turn the bowl over without the egg whites moving.
Mix the egg yolks and the cream cheese well.
If you choose, add the psyllium seed husk and baking powder (this makes the Oopsie more bread-like).
Gently fold the egg whites into the egg yolk mix - try to keep the air in the egg whites.
Put 6 large or 8 smaller oopsies on a baking tray.
Bake in the middle of the oven at 150 * C (300* F) for about 25 minutes - until they turn golden.
You can eat Oopsies as bread or use them as a bun for a hotdog or hamburger.
You can also put different kinds of seeds on them before baking them, for instance poppy, sesame or sunflower seeds.
Bron: Onbekend

GLUTENVRYE GEREGTE:
GLUTENVRYE SPINASIE EN TAMATIE QUICHE
GLUTENVRYE SPINASIE EN TAMATIE QUICHE
KORS:
125ml Rysmeel
125ml Amandelmeel
250ml gerasperde Kaas
125g Botter
METODE:
Meng al die bestanddele saam in ‘n voedselverwerker tot ‘n sagte deeg. Druk dan in die bodem van ‘n Quiche pan. Plaas in die yskas terwyl jy die vulsel maak.
VULSEL:
250ml gaar gesnipperde Spinasie
2 geskilde Tamaties, in blokkies gesny
6 gekapte Grasuie
3 Eiers
250ml Room
180ml gerasperde Kaas
1,5ml Neutmuskaat
Sout en Peper na smaak
METODE:
Sprei die tamatie, spinasie en uie eweredig oor die tertdop. Klits die eiers room, kaas en geurmiddels saam en gooi oor die spinasiemengsel in die tertdop.
Bak 30 minute teen 180 grade Celcius.
Die Quiche kan warm of koud bedien word.
Bron: OFM

GLUTENVRYE LEKKERNYE:
GLUTENVRYE BROSBROOD
GLUTENVRYE BROSBROOD
Maak: omtrent 30 vingers
Bereidingstyd: 10 min
Baktyd: 11⁄4 uur
Oondtemperatuur: 160°C
540 ml (500 g) sagte botter
500 ml (260 g) versiersuiker, plus ekstra vir versiering
500 ml (270 g) glutenvrye meel
100 ml (30 g) mielieblom
strooisuiker om oor te sprinkel
METODE:
Klop die botter en versiersuiker saam tot glad. Sif die droë bestanddele saam en voeg dit by die bottermengsel. Roer dit goed deur.
Knie die mengsel liggies totdat dit ’n sagte deeg vorm. Draai die deeg in kleefplastiek toe en sit dit vir 15 minute in die yskas.
Haal die deeg uit die yskas en knie dit liggies om dit sag te kry. Druk die deeg in ’n oondpan van 20 x 30 cm en prik dit oraloor met ’n vurk. Bak dit vir 30 minute. Verlaag die hitte tot 140 °C en bak dit vir nog 45 minute of tot die brosbrood ’n mooi ligte goudbruin kleur het.
Haal die brosbrood uit die oond en laat dit vir twee minute afkoel. Sny dit dan in vingers en sprinkel strooisuiker oor. Laat dit effens afkoel voor jy dit uit die oondpan haal en op ’n draadrakkie laat afkoel. Sif ’n bietjie versiersuiker bo-oor.
Bron; Idees / Kos & Onthaal
Plasing : Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

GLUTENVRYE GEMMERBROODJIE
GLUTENVRYE GEMMERBROODJIE
Maak: 1 brood
Bereidingstyd: 15 minute
Baktyd: 45-55 minute
Oondtemperatuur: 160 °C
180 g (125 ml) heuning of gouestroop
110 g (125 ml) bruinsuiker
35 g (60 ml) sagte bruinsuiker (soos ‘muscovado’)
125 ml melk
(55 g) 60 ml botter
1 groot eier
(265 g) 450 ml glutenvrye meelmengsel
10 ml xanthaan-gom
2,5 ml bakpoeier
2,5 ml koeksoda
10-15 ml fyn gemmer
METODE:
Verhit die heuning of stroop, suiker, melk en botter oor hoë hitte tot al die suiker opgelos het. Laat dit effens afkoel en roer dan die eier daarby in.
Sif die droë bestanddele saam en meng die vloeistof daarby in. Gooi die beslag in ’n uitgevoerde en gesmeerde broodpan. Bak dit vir 45-55 minute in die verhitte oond. Moenie die oond oopmaak voordat 35 minute verstreke is nie, anders sal die brood platval. Haal dit uit die oond uit en laat dit vir 15 minute in die pan afkoel voordat jy dit op ’n draadrak uitkeer om verder af te koel. Sit snye brood met botter voor.
Bron: Idees

GLUTEN EN SUIWELVRYE HERTZOGGIES
GLUTEN EN SUIWELVRYE HERTZOGGIES
ONDERSTE LAAG:
¼ koppie klappermelk
¼ koppie gesmeltde klapperolie
½ koppie amandelmeel*
½ koppie tapioca meel*
1 eetlepel heuning
1 teelepels bakpoeier
MIDDELLAAG:
½ koppie konfyt (verlaagde suiker)
BOLAAG:
1 eetlepel klapperolie, gesmelt
1¾ koppies klapper
½ koppie heuning
* Beskibaar by gesondheidswinkels
METODE:
Meng al bestandele van die onderlaag in 'n voedselverwerker en druk plat in 'n oondpan.
Bak teen 180 grade vir 10min.
Smeer die konfyt bo-oor.
Meg die bolaag se bestandele en voeg bo-op die konfyt.
Bak vír n verdere 15 tot 20 min, of tot ligbruin.
Sny in blokkies.
Bron: RSG

GLUTENVRYE KARRINGMELK SKONS
GLUTENVRYE KARRINGMELK SKONS
Maak: 12-16
Bereidingstyd: 15 minute
Baktyd: 12-15 minute
Oondtemperatuur: 200 ˚C
500 ml (290 g) glutenvrye meelmengsel (daar moet xantaan-gom in wees)
15 ml bakpoeier
25 ml strooisuiker
135 ml (125 g) koue botter, in blokkies gesny
1 groot eier
100 ml karringmelk
60 ml water of melk
vars room en aarbeikonfyt om voor te sit
METODE:
Sif die meel, bakpoeier, suiker en 2 ml sout saam in ’n groot bak.
Vryf die botter by die droë bestanddele in tot die mengsel soos fyn broodkrummels lyk. Werk vinnig sodat die mengsel nie warm word nie.
Meng die eier, karringmelk en water of melk saam in ’n aparte bak. Maak ’n holte in die middel van die droë bestanddele en gooi die nat bestanddele daarin. Gebruik ’n stomp mes en sny liggies deur die mengsel om die nat en droë bestanddele te meng. Druk die meel aan die kante liggies by die mengsel in om ’n sagte deeg te vorm. Moenie knie of te veel meng nie.
Druk die deeg liggies op kleef- plastiek uit tot 2-3 cm dik. Druk ’n skon- of ronde koekiedrukker in ekstra meel en druk skons uit. Pak op ’n gevoerde bakplaat en bak vir 12 tot 15 minute in die verhitte oond.
Laat vir ’n paar minute afkoel en sit voor met geklopte vars room en aarbeikonfyt
Bron: Idees / Kos & Onthaal
Plasing; Henriette Wessels/ WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

GLUTENVRYE MILJOENER SE BROS BESKUIT
GLUTENVRYE MILJOENER SE BROS BESKUIT
Maak: omtrent 20
Bereidingstyd: 45 minute, plus yskastyd
Baktyd: 30 minute
Oondtemperatuur: 180°C
BROS KOEKIES
145 g (250 ml) mielieblom
145 g (200 ml) rysmeel
35 g (50 ml) sojameel
65 g (125 ml) versiersuiker
180 g (195 ml) koue botter
KARAMEL
1 blik kondensmelk
125 g (135 ml) gesoute botter
150 g (175 ml) bruinsuiker
100 ml melk
BOLAAG:
240 g donkersjokolade
60 ml gesmelte botter
METODE:
1 Brosbeskuit Meng al die droë bestanddele saam. Vryf die botter daarby in en vorm dit in ’n bol. Gooi ’n bietjie water by indien nodig. Druk dit onder in ’n 23 x 23 cm-bakpan vas en sit dit vir ’n uur in die yskas. Bak dan vir 15 minute in die verhitte oond tot amper gaar.
2 Karamel Smelt al die bestanddele vir die karamel oor ’n lae hitte. Sit die plaat effens hoër en roer die heeltyd tot die karamel verdik en wegtrek van die kante af. Gooi oor die koekiebasis en bak vir 15 minute. Laat afkoel en sit vir twee uur in die yskas.
3 Bolaag Smelt die sjokolade en botter saam en gooi dit oor die afgekoelde karamellaag. Smeer oraloor die karamel en sit in die yskas om te stol. Sny met ’n warm mes in vierkante. Bêre in ’n lugdigte houer.

GLUTENVRYE WAFELS MET HEUNING EN ROOM
GLUTENVRYE WAFELS MET HEUNING EN ROOM
Maak: 10
Bereidingstyd: 15 minute
Gaarmaaktyd: 30 minute
250 g (430 ml) glutenvrye meel
15 ml bakpoeier
15 ml suiker
350 ml melk
3 groot eiers, geskei
80 g (90 ml) gesmelte botter
heuning of gouestroop om voor te sit
dik room of vanieljeroomys om voor te sit
METODE:
Meng die meel, bakpoeier, suiker en 5 ml sout saam in ’n groot bak. Maak ’n holte in die middel.
Meng die melk, eiergele en gesmelte botter goed saam. Gooi dit in die holte in die droë bestanddele en roer dit van die kant af in tot als goed gemeng is.
Klits die eierwitte tot dit stywe punte vorm en vou dit dan by die beslag in. Gooi ’n bietjie van die beslag in ’n warm wafelpan en braai dit tot goudkleurig en gaar. Drup heuning of stroop oor en sit voor met dik room of roomys.

GLUTENVRYE WIT EN DONKER RYSKOEK
GLUTENVRYE WIT EN DONKER RYSKOEK
Hier is dalk 'n koek vir ons wat so sukkel met gluten...
WIT EN DONKER SJOKOLADE RYS KOEK
Lewer 1 middelslag-koek
Bereiding: 60 minute (kooktyd vir rys ingesluit)
Settyd: 3 uur, maar verkieslik oornag
8 x 250 ml (8 k) melk
1 kaneelstok
500 ml (2 k) suiker
500 ml (2 k)
Spekko Pure White-rys, rou
5 ml (1 t) gelatien
100 g fyn amandels
10 ml (2 t) vanielje-ekstrak
180 g donkersjokolade
witsjokolade vir garnering
METODE:
Voer ’n 20 cm-veerpan met bakpapier uit.
Verhit die melk, kaneel en suiker in ’n diep kastrol tot die suiker opgelos het.
Voeg die rys by en kook oor lae hitte tot die rys sag en klewerig is. Sit eenkant tot afgekoel, maar nie koud nie.
Sit die gelatien in ’n klein glasbakkie, bedek met water en laat uitsit. Verhit dit ses sekondes in ’n mikrogolfoond.
Haal die kaneelstok uit die afgekoelde rys en voeg die gelatien, amandels en vanielje-ekstrak by. Verdeel die mengsel in twee ewe groot porsies.
Smelt die donkersjokolade en voeg dit by ’n porsie van die rysmengsel.
Skep ’n laag van die sjokoladerys in die koekpan en dan ’n laag van die wit rysmengsel. Herhaal die lae en eindig met witrys.
Laat set die koek drie uur of oornag. Keer dit op ’n koekstander of bord uit en garneer met die witsjokolade-skaafsels. Sit koud voor.
Bron: Spekko / HG
Plasing: Tiana Botes / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK