MOOSA SE LEKKER SAMOESAS
MOESA SE SAMOESAS
Die samoesa se kors kan van filodeeg of pasteideeg gemaak word.
Dit word driehoekig om die vulsel gevou en in vlak olie gebraai of in die oond gebak.
Verskillende vulsels kan gebruik word; ek gee net die mees algemene hieronder.
GROENTEVULSEL
(genoeg vir
ongeveer 15 samoesas)
2 e kookolie
4 sprietuie, fyn gekap
60 g gemengde spriete (boontjie, uie, beet of ander)
2 stingels seldery met blare,
in fyn repies gesny
4 medium wortels, in fyn repies gesny
½ klein koolkop, in fyn repies gesny
½ t komyn
sout en vars gemaalde swartpeper na smaak
Maak die olie warm in ’n pan. Gooi al die groente by en soteer 5 minute.
Geur met sout en peper.
KERRIEVULSEL:
(genoeg vir ongeveer 30 samoesas)
2 t kerriepoeier
2 t garam masala
1 t borrie
1 t komyn
½ t koljander
1 t gemaalde, droë rissie
¾ t kaneel
2 e kookolie
1 ui, fyn gekap
1 e fyn gekapte vars gemmer
3 e fyn gekapte vars seldery
2 e fyn gekapte vars wortel
2 lourierblare
1 knoffelhuise, fyn gekap
750 g maalvleis
1 groen soetrissie, fyn gekap
1/3 k fyn gekapte droë appelkose
2 t asyn
sout na smaak
Meng die kerrie, masala, borrie, komyn, koljander, rissies en kaneel goed saam.
Maak die olie in ’n pan warm en gooi speserymengsel by.
Roer vinnig vir 30 sekondes. Gooi ui by en soteer paar minute. Gooi res van
bestanddele by. Braai vir 3-5 minute.
Geur met sout.
Die vulsel is effens droog en krummelrig sodat die kors nie nat en pap word nie.
Verminder diehitte en prut vir 15 minute.
FILODEEG VIR VLAK GEBRAAIDE SAMOESAS
ONTHOU: Filodeeg droog maklik uit.
Bedek dit dus te alle tye met ’n klam vadoek; ook die samoesas wat wag om gebak te word.
Die deeg word op ’n spesifieke manier om die vulsel gevou. Gebruik slegs twee lae filodeeg op ’n slag.
Sny die filodeegvelle in 5 of 6 eweredige repe van ongeveer 5 cm tot 7 cm wyd.
Kwas die eerste vel liggies met gesmelte botter. Sit die tweede vel daarop en kwas weer liggies met botter.
Skep ongeveer 1 e vulsel uit op onderste regterhoek. Vou dan die regter- onderste kant se punt oor die vulsel om ’n driehoek te vorm.
Druk die vulsel effens vas. Vou nou die onderste skerppunt van die driehoek van links na regs oor om weer ’n driehoek te vorm.
Dan weer van regs na links. Hou so aan totdat net ’n punt van die deeg oorbly.
Kwas dit liggies met water en vou dit in. Wees versigtig met die invou, aangesien die filodeeg maklik skeur.
Vlakbraai (in sarsies) vir 3 tot 5 minute in warm olie tot goudbruin.
Draai gereeld om. Haal uit en dreineer op papierhanddoek.
SELFGEMAAKTE DEEG VIR SAMOESAS
(maak 3 – 4 samoesas)
½ k koekmeel
½ k bruismeel
¼ k karringmelk
¼ k groente-olie
¼ t sout
Meng al die bestanddele saam totdat dit ’n deeg vorm en knie 5 minute.
Laat rus 15 minute.
Maak 3 of 4 balletjies ongeveer so groot soos ’n gholfbal. Sit op meelbestrooide oppervlak.
Druk die deeg plat en rol dan met roller tot baie dun en ongeveer 5 cm wyd en 25 cm tot 30 cm lank.
Sny die kante reguit. Sit die vulsel op ’n hoek en vou in driehoekies toe soos hiernaas met die filodeeg.
Bak 15 tot 20 minute in voorverhitte oond teen 200°C in ’n gesmeerde oondpan.
Bron: Dirk & Reinet Nagtegaal
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

BOERE SAMOESAS
VULSEL:
1 groot ui, fyn gekap
25 ml Kookolie
250g gemaalde beesvleis
10ml matige kerriepoeier
5ml borrie
5ml. Sout
25ml Mielieblom
KORS:
500ml ongesifte koekmeelblom
10ml Bakpoeier
2ml Sout
100g botter of margarine, by kamertemperatuur
sowat 100ml koue water
METODE:
Braai die uie in ‘n swaarboomkastrol oor matige hitte in die kookolie tot sag. Voeg fir msslvlei by, roer dit met ‘n vruk los en braai dit tot gaar. Voeg die kerriepoeier, borrie en sout by en braai ‘n verdure 5 minute.
Maak die mielieblom met ‘n bietjie koue water tot ‘n pasta aan, roer dit by die vleismengsel en kook tot dik. Laat die vulsel afkoel.
Sif die koekmeelblom, bakpoeier en sout saam. Vryf die botter of magarien in die meelmengsel in.
Sny die water met ‘n slaplemmes in; gebuik net genoeg water om ‘n stywe deeg te vorm.
Rol die deeg dun uit op ‘n meelbestrooide deegplank. Druk sirkels, 9 cm in deursnee, met die deksel van ‘n vrugtefles uit.
Skep lepelsvol vulsel op elke sirkel.
Maak die rande van die deegsirkel met koue water klam. Vou die helfte van die deegsirkel oor die vulsel en druk die boonste rand styf op die onderste rand vas.
Braai die tertjies n warm, diep kookolie tot uitgerys en goudbruin. Dreineer hulle op kombuispapier.
Bron: Wenresepte nr. 2
Plasing; Sue van Wyk / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

SAMOOSAS IN DIE OOND
SAMOOSAS IN DIE OOND
Ek het die filodeeg in 8cm stroke gesny en 2 lae filo opmekaar gesit met olyfolie tussenin.
Ek drup dit sommer uit my bottel op die deeg en vee met die hand.
Baie makliker as om botter te smelt en te kwas - Oondtemperatuur was 200°C
UIE VULSEL
Olie
3 koppies fyngekapte uie (2 groot uie)
2 teel komyn saad
1 eetl koljander poeier
1/4 teel borrie
1 -2 teel chilli poeier
2 teel Kasuri Methi( fenugreek)
1/4 koppie gekapte koljander blare
2 teel lemmetjie sap
Sout
METODE:
Verhit jou olie en gooi die komynsaad en borrie daarby en "saute" vir so 30 sekondes
Gooi die uie en sout by en kook vir 5-6 minute en gooi dan jou chilli poeier, lemmetjiesap en koljander poeier by
Laastens die fyngedrukte fenugreek en gekape koljander blare
Laat dit afkoel tot kamertemperatuur voor jy dit saam met vleis of net so as vulsel gebruik
Bron & Foto : Marieta Van Bladeren
Plasing: Marieta van Bladeren / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

SAMOOSAS
SAMOOSAS
DEEG:
500ml koekmeel
5ml sout
180ml koue water
60ml gesmelte botter.
METODE:
Sif meel en sout saam bind met water om n stywe deeg tevorm verdeel in 8 balle rol eers 4 balle in 150mm sirkels smeer elke bal met botter (anders kleef dit aan mekaar plaas elke sirkel op mekaar met olie kante op mekaar smeer die boonste laag met botter strooi bietjie meel oor (jy kan meel oor elke laag ook strooi verhit oond 200c strooi bietjie meel op jou tafel rol nou die stapel sirkels liggies uit tot 25cm in deur snee (hou jou rante bymekaar jy kan hulle ook om keer)plaas nou jou stappel op gesmeer de pan sit in oond vir net 2 1/2 min (die deeg sal effens oppof) haal vinnig van mekaar stappel hulle weer op mekaar en sny in stroke vou nou jou samoosa met vulsel in (maak meel met bietjie water aan om hulle vas tegom op die end
MAALVLEIS VULSEL:
500g maalvleis
30ml gesmelte botter
2 uie fyn gekap
1groen brand rissie
5ml sout
5ml gemmer
1 knoffelhuisie
1klein bossie koljander blare fyn gekap pietersielie
1/2 t Masala
Maak jou vleis die aand voor jy dit gaan maak ek het ook hoender en groente vulsel as daar iemand is wat wil he
Bron: EIe Resep
Plasing: Chrissie Havlicek / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

SAMOOSAS WITH POTATO FILLING
SAMOOSAS WITH POTATO FILLING
THE DOUGH:
3 cups flour
Cold water
Good pinch of salt
Sift flour and salt.
Make into fairly stiff dough with cold water.
For some resilience to the dough add a teaspoon of vinegar or lemon juice.
Divide dough into 12 portions and roll between the palms to the size of small ping pong balls.
Roll out 6 discs in about 6-8 cm diameter
Pile the 6 discs on top of each other after carefully brushing each side with ghee or butter.
Do not butter the underside of the bottom disc or the topside of the top disc.
Sprinkle flour between them.
Now roll out the 6 pile discs into one large roti (about 12cm in diameter)
Trim off sides to form a square roti
Now put roti on hot griddle. Toss and turn lightly several times in order to separate layers.
As soon as layers appear loose, take it off the heat and prepare other 6 discs. (You can also place it in the over at 225°C for 7-10 minutes)
When slightly cooled, trim and cut par into 2 inch wide strips. (an easier way is to roll it up and then cut it in 4 equal parts.
POTATO FILLING:
6 potatoes, cut in small pieces
2 tbsps oil
2 tbs dhania powder
2 tbs jeera
1 tbs mustard seeds
1 tsp turmeric
Red chilli or green depending on your taste
Fresh coriander for after
Method:
Fry mustard seeds in oil till they stop spluttering
Add potatoes, salt and spices and fry potatoes until they have taken on some colour
Add water and cook till potatoes are soft and mashed (you can mash them for easier filling)
Add coriander when cooled.
Optional (I blitz an onion with the chilli and fry that with the potato sometimes as it acts as water as well)
Bron: Natalie Haylie Mohamed
Plasing & Foto: Natalie Hayley Mohamed / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

VEGETABLE SAMOOSAS
So maklik en yummoooooo
Vegetable Samosas are a light and delicious meal perfect for lunch, dinner or a snack!
INGREDIENTS:
1 Potato finely diced (5 to 10 mill cubes)
1 carrot finely diced (same as potato)
1-2 tsp crushed garlic.
1 Onion finely diced
1 Cup of frozen peas
1 tbls vegetable oil
1-2 tsp curry powder
Salt, Pepper to taste.
100ml of vegetable stock.
3 sheets of puff pastry
1 egg beaten
DIRECTIONS:
Heat the oil in a frying pan, add the onion and garlic, mix in the spices and fry until soft. Add the vegetables, seasoning and stir well until coated. Add the stock, cover and simmer for 30 minutes until cooked.
Cut the puff pastry sheets into quarters, divide mixture into the quarters, press edges down with a fork and brush with the egg mixture. Bake on a lined baking tray at 220 degrees until golden, then cool on a wire rack for 5-10 minutes. DELICIOUS!
Bron: Stay at home mom
PLASING: Petra Pretorius / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

KAAS STOKKIES
1 X 180 gram blok prossesed kaas of cheddarkaas, ek dink gouda sal ook werk, selfs mozarella kaas
1 pak spring rolls
Water vir die seel van die springroll
1 koppie canola olie
Instruksies:
Sny die kaas in 1/2 cm dik (alle kante) met 'n lengte van 3 - 4 duim.
Sny die springrolls in 2 (vou in die middel maak 2 driehoeke.)
Draai die kaas met die springrolls toe.
Vou eers die kort kante in, en vou dan om die kaas.
Verseël die kante met water.
Verhit die olie.
Diep-braai die kaas stokkies vir 4 minute of totdat die kleur van die springroll goudbruin is
Sit voor met tamatiesous of mayonnaise of sweet chillie sous
Deur: Philipino Cheese Sticks / Pinoy Recipes
Plasing: Tiana Botes / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

SPRINGROLLS:
BOBOTIE SPRINGROLLS
BOBOTIE SPRINGROLLS
30 ml olie
1 groot ui, grofgekap
2 knoffelhuisies, fyngekap
15 ml kerriepoeier
5 ml borrie
5 ml koljander
5 ml komyn
5 ml kaneel
1 kg maalvleis
Sout en peper
30 ml tamatiepasta
60 -90 ml blatjang
20 ml Worcestersous
2 snye brood
125 ml melk
125 ml rosyne
2 pakke, file ontdooi
60 ml botter, gesmelt en 40 ml olie gemeng
METODE:
Voorverhit die oond tot 180 C. Smeer ‘n groot bakplaat met olie.
Verhit die olie en braai die ui en knoffel
Sit die speserye by en braai tot geurig.
Sit die maalvleis, sout, peper, tamatiepasta, blatjang en Worcestersous by en braai totdat alles lekker gemeng is.
Doop die brood in die melk en druk fyn, roer broodmengsel en rosyne by en prut vir sowat 30-40 minute oor matige hitte.
Vou die filodeeg oop en smeer elke vel met botter en oliemengsel.
Vou die gesmeerde vel in die helfte en skep ‘n groot lepelvol van die bototie aan die onderpunt van die gevoude vel. Bring die kante bymekaar en vou dit op.
Herhaal die proses en pak die rolletjies op ‘n gesmeerde bakplaat. Verf met bottermengsel en bak vir sowat 30 minute of tot goudbruin en gaar.
** halveer die resep indien dit te veel is vir jou getalle.
Bron: Kyknet

SPRINGROLLS
SPRINGROLLS
BESLAG BESTANDDELE:
100 ml meel
50 ml mielieblom
1 ml koeksoda
sout
10 ml olie
5 ml asyn
150 ml water
METODE:
Klits goed saam.
BESTANDDELE VIR VULSEL :
250 gram gemaalde varkvleis
125 gram shrimps
12,5 ml olie
2 stingel uitjies, gekap
250 gram bean sprouts
3 ml sout
knippie bruinsuiker
15 ml soja sous
METODE:
Braai die maalvleis in olie tot net gaar.
Voeg shrimps, ui en spruite by, roerbraai tot shrimps pienk word.
Geur met soja en sout.
Sny rys papier in 12 cm blokke.
Sit 2 teelepel vulsel op en vou toe soos n pakkie.
Doop in beslag en bak in diep olie tot goudbruin.
NOG N SPRINGROLL VULSEL
BETANDELE:
2 hoender borsies in repies
1 gerasperde wortel
1 ui gekap
1 blik bean sprouts
250 ml vol fyn kool repies (meer indien verkies)
sout en peper
3 eetlepels olie
5 ml sojasous
sout en peper na smaak
METODE:
Braai ui en voeg hoender repies by.
Braai tot vleis net verkleur.
Voeg ander bestanddele by en roer braai paar minute.
Kool moet nie pap wees nie.
Volg resep soos hierbo.
Bron; Rina Shorty
Plasing: Tiana Botes / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK 07/06/2013

AMANDA SE VISLUSDIS (TUNA-PASTEI)
1 of 2 pakke skilferkors, uitgerol
2 blikke tuna, gedreineer en gevlok
Mayonnaise na smaak
1 UI, fyngekap
½ groen soetrissie, fyngekap
Handvol peppadews, fyngekap
2 huisies knoffel, fyngemaak
METODE
Meng alles goed saam, plaas op die deeg en rol dit op.
Jy kan ook twee stukke skilferkorsdeeg gebruik deur die vulsel op die een te plaas en te bedek met die ander een.
Smeer met melk en eier.
Bak teen 210 grade vir 20 minute.
Kinders is mal hieroor!
Bron: RSG RESEPTE