APPELBOTTER
APPELBOTTER
Appelbotter is ’n dik, spesery-gegeurde appelsous. Dis heerlik op plaatkoekies met bros spekvleis vir ontbyt of saam met pannekoek en room vir nagereg.
Ek kook dié resep graag met appelbier, soos Savannah, maar jy kan water of appelsap ook gebruik. Tradisioneel kry appelbotter fyn naeltjies in, maar ek verkies dit met ’n sagter geur, en daarom sit ek eerder kardamom by.
2 kg appels van jou keuse, geskil en ontkern
500 ml appelbier
Witsuiker
10 ml kaneel
3 ml fyn kardemom
5 ml fyn gemmer
2 ml fyn piment (allspice)
METODE:
Kap die appels in growwe stukke en verhit tot kookpunt in ’n kastrol saam met die appelbier. Bedek en prut tot die appels sag is. Druk fyn tot ’n pulp met ’n aartappeldrukker. Vir elke 250 ml appelpulp, voeg 250 ml suiker by. Voeg die speserye ook by en verhit weer tot kookpunt. Prut, terwyl geroer word, oor lae hitte tot dik. Giet in gesteriliseerde flesse en verseël lugdig. Lewer 1,5 liter appelbotter.
Bron: Landbou.com
JOEY KRUGER/WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

BAR ONE VLA
BAR ONE VLA
Die eenvoudigste manier om gewone vla op te kikker!
1 x 55 g bar one
1 klein boksie vla (500 g)
Sny die bar one in klein blokkies.
Meng dit met die vla in 'n klein kastrol en smelt die sjokolade oor lae hitte in die vla terwyl jy dit voortdurend roer.
Bedien met 'n sjokolade Poeding
Bron: E-resep ontvang
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

BUTTERSCOTCH ROOMYS SOUS
BUTTERSCOTCH ROOMYS SOUS
Sit in 'n kastrol op die stoof twee dele bruinsuiker tot een deel room.
Bv: 2 koppies bruinsuiker en 1 koppie room.
Bring baie stadig tot kookpunt en roer aanhoudend tot al die suiker opgelos het.
Gooi n klein bietjie botter by.
Net so n teelepel.
Roer tot gesmelt en prut tot effens dik.
Laat afkoel en gooi in bottels en bewaar in yskas.
Gebruik oor roomys of in milkshakes of waarvoor jy ook al lus is.
Bron: Onbekend
Plasing: Hettie Bezuidenhout / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

GEBAKTE VLA
GEBAKTE VLA
Genoeg vir 4
Bereiding: 10 minute
Baktyd: 30 minute
3 eiers
1 eiergeel
5 ml (1 t) vanieljegeursel
500 ml (2 k) room
60 ml (¼ k) strooisuiker
kaneel om oor te strooi
METODE:
Voorverhit die oond tot 180 °C.
Klop die eiers, eiergeel en vanieljegeursel saam.
Verhit die room en suiker in ’n kastrol oor matige hitte, roer tot die suiker opgelos is en maak seker dat dit nie oorkook nie.
Voeg ’n lepel warm room by die eiers en roer, hou aan om dit lepelsgewys by te voeg tot dit goed gemeng is. Skink in vier individuele oondvaste skottels.
Plaas oor in ’n oondpan, vul die pan tot in die helfte met warm water en bak 30 minute. Sit warm of koud voor.
Bron: Huisgenoot
Plasing:Tiana Botes/WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

HOT CHOCOLATE FUDGE SOUS
HOT CHOCOLATE FUDGE SOUS
JY BENODIG:
1/2 koppie botter
1 blikkie versoete kondensmelk
250g gekapte donker sjokolade
METODE:
Smelt die botter en sjokolade in 'n medium-sous pan oor 'n medium hitte.
Sodra dit gesmelt is, voeg die kondensmelk by en roer om te meng.
Dit neem 'n paar minute neem om ten volle te inkorporeer. Hou net aan roer!
Verwyder vanaf die hitte en stoor in 'n lugdigte houer.
Plaas in die yskas vir tot 1 maand.
Bron: Snyman sjokolade / Idees
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
HOT CHOCOLATE FUDGE SOUS
JY BENODIG:
1/2 koppie botter
1 blikkie versoete kondensmelk
250g gekapte donker sjokolade
METODE:
Smelt die botter en sjokolade in 'n medium-sous pan oor 'n medium hitte.
Sodra dit gesmelt is, voeg die kondensmelk by en roer om te meng.
Dit neem 'n paar minute neem om ten volle te inkorporeer. Hou net aan roer!
Verwyder vanaf die hitte en stoor in 'n lugdigte houer.
Plaas in die yskas vir tot 1 maand.
Bron: Snyman sjokolade / Idees
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
KARAMELSOUS
KARAMELSOUS
100 g (125 ml) suiker
125 ml room
10 ml pienk sout
METODE:
Plaas suiker in middelslag-kastrol en roer oor lae hitte met ’n houtlepel tot dit begin smelt.
Voeg room en sout by en meng deur.
Sny koek in skywe en sit voor met sous
Bron: Nadège Lepoittevin-Dasse / Sarie

SJOKOLADE NUTELLA SOUS
SJOKOLADE NUTELLA SOUS
125 ml room
60 ml Nutella
METODE:
Gooi room in ’n kastrol.
Voeg Nutella by en verhit tot Nutella gesmelt het.
Gooi in bekertjie en sit warm voor.
Bron: Sarie Kos

SJOKOLADE SOUS
BASIESE SJOKOLADE SOUS
Smelt 100 g donkersjokolade (in stukke gebreek) saam met
100 ml ingedampte melk of room
5 ml rum, Kahlua of Frangelico in ‘n kastrol oor lae hitte.
Roer tot glad. Sit voor oor roomys, nagereg of koek.
Bron: Kos & Onthaal
Plasing: Henriette Wessels

SJOKOLADE SOUS VIR ROOMYS
SJOKOLADE SOUS VIR ROOMYS
NOTA:Die sousie as hy lekker afgekoel is, is hy lekker dik
1 ½ koppie Milo
½ koppie Suiker
½ koppie Melk
METODE:
Kook alles saam.
Laat afkoel en bedien
Wat oorbly , stoor in yskas tot later.
Baie baie lekker!
Bron: Boerekos,com
Plasing & Foto: Joey Kruger / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

BESTANDELE:
250ml suiker
125ml water
50ml kakao
knippie kremetart
12,5ml margarine
knippie sout
3ml vanieljegeursel
METODE:
Kook die suiker, water, kakao en kremetart goed saam.
Roer deeglik.
Verwyder van hitte en roer die margarine, sout en geursel in.
Sit die sous warm voor saam met roomys.
Mikrogofmetode
Volg dieselfde metode en mikrogolf die sous 4 minute by 100% krag.
Roer goed na 2 minute en daarna elke minuut.
Bron: My vriendin Rietta se resep
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
SJOKOLADE SOUS VIR ROOMYS
BESTANDELE:
250ml suiker
125ml water
50ml kakao
knippie kremetart
12,5ml margarine
knippie sout
3ml vanieljegeursel
METODE:
Kook die suiker, water, kakao en kremetart goed saam.
Roer deeglik.
Verwyder van hitte en roer die margarine, sout en geursel in.
Sit die sous warm voor saam met roomys.
Mikrogofmetode
Volg dieselfde metode en mikrogolf die sous 4 minute by 100% krag.
Roer goed na 2 minute en daarna elke minuut.
Bron: My vriendin Rietta se resep
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
ULTRAMEL
MAAK JOU EIE BOKSIE VLA
1 blikkie kondensmelk
1 liter kookwater
5ml vanielje
150ml vla
knippie sout
METODE
Meng vla en sout met n klein bietjie koue water om n glade pasta te kry voeg nou kookwater by
Klits vinnig tot n gladde mengsel (jy sal sien dit word vinnig dik)
Meng nou die kondensmelk en vanielje by
Klits goed
Laat afkoel of bedien warm
NOTA: GEEN GEKOOK OP STOOF OF MIKROGOLF NIE
Bron: Resep by 'n ou tannie gekry
Plasing: Chrissie Havlicek / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

AMPERSE ULTRAMEL
Hierdie vla proe soos boksie-vla;
1l kook water
1 blik kondens melk
3 eetl (150ml) vla poeier opgelos in bietjie water
1 tl vanilla essens
knippie sout
Metode:
Voeg vla mengsel by kookwater en kook 1min in mikrogolf tot gaar!
Gooi kondensmelk en vanilla by en meng goed!
Kan warm of koud bedien word.
Vir dikker vla gebruik meer vlapoeier en vir dunner vla gebruik minder!
Resep: Landbouweekblad