VRUGTE EN GROENTE AS VERSIERING:
PAASFEES:
PAASFEES CUPCAKE IDEES
Hier is oukie idees vir paastyd...sommer vakansie pret ook vir die kinders om die kolwyntjies te bak
HUISGENOOT WENKE
1. NES EIERS - Bedek bloot jou gunsteling-kolwyntjies met wit versiersel, krummel ’n bietjie Flake-sjokolade bo-oor om die nessie te skep, en sit dan ’n paar Speckled Eggs-lekkers bo-op.
2. MANDJIES SOETIGHEID - ’n Bietjie meer moeite, maar die moeite werd as jy tyd het. Ouer kinders behoort dit te geniet om dit saam met jou te maak. Bak jou kolwyntjiedeeg in wafelkoppies, versier dit en strooi gekleurde klapper bo-oor vir die nessie. Voeg eiertjie-lekkers by en ’n smal, lang droplekker vir ’n handvatsel. (Creative Mammas)
3. KOYN ORE - Nog ’n eenvoudige, maar heerlike idee. Maak hierdie oulike konynomhulsels so: Koop kolwyntjiedoppies, knip die ore uit stywe wit papier, voeg binneoor-stukke van gekleurde geskenkpapier by en plak dit vas aan die doppies. Ouer kinders behoort dit te geniet om jou te help. (Giggles galore)
IDEES MET KRUIE:
OULIKE IDEE VIR NUWEJAAR
Skryf alles wat julle laat glimlag het deur die jaar op 'n stukkie papier neer en sit dit in die houer.
Op oujaars aand (31 Des) maak julle die houer oop en lees alles wat julle jaar wonderlik gemaak het.
SNAAKSE GOED : Skryf veral die goed wat jou lekker laat lag het deur die jaar!
KIDDIES: As jou kleinding klein is en jy is bang jy vergeet al die oulie goed wat hy of sy gedoen het skryf dit leke keer met die datum op 'n stukkie papier en gooi in die jaarbottel. Jy kan selfs dit doen tot die kind 21 is en dan die bottels as deel van 'n 21ste jaar geskenk gee

WASLAP ROSIES
Maak hierdie oulike rosies vir jou gaste op hul bed of iets aan tafel om saam huistoe te vat
Bron: Onbekend
Plasing: Vanessa Fourie Willemse
Maak hierdie oulike rosies vir jou gaste op hul bed of iets aan tafel om saam huistoe te vat
Bron: Onbekend
Plasing: Vanessa Fourie Willemse