BESKUIT:
ANYS BESKUIT IN DIE PRUTPOT
ANYSBESKUIT IN DIE PRUTPOT
125 g margarien/botter
320 ml water
6 x 250ml koekmeel
7,5 ml sout
15 ml anys
1 pakkie droe gis
125 ml suiker
2 eiers
100ml kondensmelk
METODE
Smelt botter in water,
Roer kondensmelk daarby in
Klits eiers ook by die water mengsel
Meng nou al die droee bestandele en maak aan met die watermengsel
Knie goed
Laat staan om te rys +- 1 uur
Neem nou jou slow-cooker (die groot een)
Smeer of spuit hom goed
Sny n bak-papier of wax papier die grootte van die bodem,
Gooi n koppie warm water in
Maak balletjies van die deeg om die hele bodem te bedek
Maak toe stel op high
Los vir 2 1/2 uur
Breek oop sny kleiner en droog uit.
NOTA: Jy kan ook al die deeg in sit sonder om balletjies te maak
Sny dan soos brood en dan in klein blokkies
Bron: Eie Resep
Plasing & Fotos : Chrissie Havlicek / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

BROOD:
BROOD IN DIE PRUTPOT
BROOD IN DIE PRUTPOT
7kop koekmeel
2 teelepels sout
1 pakkie kitsgis
2-3kop sterk lou water
METODE:
Ek het dit laat dit rys vir 1uur toe knie ek dit af
Sit 'n 1/2 kop water onder in jou slow-cooker
Ek het die GROOT PRUTPOT so as julle die kleintjie het moet JULLE DIE RESEP HALVEER Sit jou deeg onder in diepot maak toe sit op high vir 1 en1/2uur
Nou kan jy kaas oorstrooi (ek gaan nie myne het teveel gerys) maak weer toe vir 1uur dan haal jy jou deksel af los hom vir n 1/2uur en geniet jou vars brood
Bron: Chrissie Havlicek
Plasing & Foto: Chrissie Havlicek / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

BEES:
LIPLEKKER BEESSTERT
LIPLEKKER BEESSTERT
Die beesstert word in ‘n drukkoker gaargemaak om tyd te bespaar.
BESTANDELE:
1,25 kg beesstert
4 - 6 aartappels (geskil en gehalveer)
2 uie
½ koppie gerasperde wortel (opsioneel)
1 koppie water
15 ml margarine
10 ml kerriepoeier
3 ml sout & peper na smaak
60 ml asyn
30 ml blatjang
30 ml tamatiesous
30 ml heuning
METODE:
Om die sous te maak:
Meng die sout, peper, kerriepoeier, asyn, blatjang, tamatiesous en
heuning in ’n bak en hou eenkant tot benodig.
GAARMAAK:
Braai beestert en uie in margarine tot bruin. Voeg water by en drukkook vir omtrent een uur.
Voeg artappels & wortels by vleis. Voeg die sous by die vleis.
Drukkook nog 15 minute. Haal deksel af en prut vir nog 20 minute - die sous behoort nou al so lekker dik en bruinerig te wees by die vleis.
IN DIE OOND (SWART YSTERPOT):
Nadat jy die vleis en uie effens bruin gebraai het, voeg bietjie water by in die ysterpot en bak die vleis op ’n lae hitte vir omtrent 5 ure.
Dit moet warm genoeg wees dat die vleis gaar en sag word, maar nie so warm dat die vleis in die pot aanbrand nie.
Die vleis moet baie stadig gaar word sodat dit lekker sag is.
Plaas dan die aartappel, wortels en sous by, maak die deksel toe en bak op dieselfde stadige hitte vir ongeveer nog een uur.
Bak dan met lae hitte verder vir omtrent 15 minute met die deksel af.
Bron: OFM Resepte
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

BEEF STEW IN DIE PRUTPOT
BEEF STEW IN PRUTPOT
1 kg beesvleis in blokkies gesny
4 eetl koekmeel
1 groot ui in skyfies gesny
bietjie olie 2 beefblokkies aan gemaak in 1kop warm water
4 aartappels in 1/4 gesny
4 wortels of baba wortels
1 seldery ( ringtjies gesny)
2 bay leafs
5ml Italians kruie
5ml Gemengde kruie
sout en pepper
METODE
Rol blokkies in meel tot bedek,
Braai uie tot gaar,
Braai nou jou blokkes vleis tot mooi bruin,
Meng nou alles in jou slow-cooker
Gooi die water met blokkies oor
Stel hom op high vir 4-5 ure of op low vir 7-8ure
Bedien met rys(pas op vir oor eet)
Bron: Eie Resep
Plasing & Foto: Chrissie Havlicek / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
BEEF STEW IN PRUTPOT
1 kg beesvleis in blokkies gesny
4 eetl koekmeel
1 groot ui in skyfies gesny
bietjie olie 2 beefblokkies aan gemaak in 1kop warm water
4 aartappels in 1/4 gesny
4 wortels of baba wortels
1 seldery ( ringtjies gesny)
2 bay leafs
5ml Italians kruie
5ml Gemengde kruie
sout en pepper
METODE
Rol blokkies in meel tot bedek,
Braai uie tot gaar,
Braai nou jou blokkes vleis tot mooi bruin,
Meng nou alles in jou slow-cooker
Gooi die water met blokkies oor
Stel hom op high vir 4-5 ure of op low vir 7-8ure
Bedien met rys(pas op vir oor eet)
Bron: Eie Resep
Plasing & Foto: Chrissie Havlicek / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
BEESBREDIE IN DIE SLOWCOOKER
BEESBREDIE IN DIE SLOW-COOKER
1 ui fyn gekerf
2 tamaties gekerf
2 knoffelhuiesies gekerf sout en pepper
1 kg stowe beesvleis in blokkies gesny
400ml vleis aftreksel
15ml droee gemengde kruie
4 wortels in ringe gesny
4 aartappels in 1/4 gesny
2 lekker murgbene
1 blik 400g sampioene sop
METODE:
Braai uie n bietjie met tamaties in mikrogolf sit dan alles in jou pot
Sit pot op low en laat hy aan gaan as jou sous nie dik is nou verdik met bietjie
aan gemaakte meel (maar glo nie sal nodig wees eet met rys)
Bron: Christina Havlicek
Plasing: Chrissie Havlicek/WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

KERRIE IN SLOW-COOKER
KERRIE IN SLOW-COOKER
2 knoffelhuisies
1/2 tel fyn koljander
1/2 tel jeeru
500g beesvleis in blokkies
500g varkvleis in blokkies
2 uie op gesny in sywe
2tel kerrie of meer
1 kop tamaties of blikkie (hou van itailans)
4 groot wortels
3 groot aartappels
2 tel sout 1kop water
1 pakkie uie sop poeier
METODE
Braai uie sit vleis in en braai n bietjie,
Sit speserye by en braai bietjie,
Sny aartappels en wortels in stukke
Sit onder in pot, gooi nou vleis mengsel oor,
Sit tamaties op en roer water in,
Maak toe op high vir 5ure,
Maak sop aan met n halwe kop koue water,
Roer in by vleis, gooi nog n kop kook water by,
Laat prit vir nog 1/2 uur bedien met geel rys.
CHRISSIE SE NOTA:
Ek meng al my bestandele vir my kerrie saam alles is 100g pakkies:
Garam Masala,
Roasted Dhania,
Extra Spesial Soomph,
Durban Masala,
Jeera Powder,
Mild currie dan sit ek elke keer as ek kerrie maak
3 anys sterre in en
2 bay leaves en
2 eetl van die spice dan het jy glad nie nodig om nog speserye by tevoeg nie
GEEL RYS
1 kop rys
4 kop kook water
1 stuk kaneel
1 tel sout
2 tel fyn borrie
1/2kop rosyne
1 eetl botter
METODE
Voeg al die bestandele bymekaar en kook rys tot gaar

GEURIGE BEESVLEIS STUK
GEURIGE BEESVLEIS STUK
8 porsies
SOUS
820 g (1 groot blik) gekapte tamaties
75 ml (5 e) bruinsuiker
60 ml (4 e) blatjang
2,5 ml (½ t) droë pietersielie
knypie knoffelsout
sout en peper na smaak
30 ml (2 e) Bisto
90 ml (6 e) water
20 ml (4 t) Dijon-mosterd
30 ml (2 e) Worcestershiresous
60 ml (4 e) rooiwynasyn
VLEIS
2 kg ontbeende beesstuk (effens vetterig)
METODE:
SOUS: Meng bestanddele vir sous goed.
VLEIS: Plaas vleisstuk in prutpot en gooi sous bo-oor.
Plaas deksel op en laat kook vir agt uur op lae hitte.
Haal vleisstuk uit prutpot en sny in skywe. Plaas vleisskywe terug in prutpot en laat nog een uur kook..
Bron: Vrouekeur
Plasing: Tiana Botes / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

HEMELSE STEAK IN DIE PRUTPOT
HEMELSE STEAK IN DIE PRUTPOT
Nou ja ek en Kyla is alleen so ek het sommer 'n "weergawe" van die hemelse steak in my slowcooker gemaak (gewone blokkies vleis gebruik) - lekker mengelslaai (tamatie, crisp groen appel, slaaiblare en uie en chive slaaisous) daarby en ons het heerlik geeet!
Ek het net my vleis effe gebraai voor ek dit in die pot gesit het met die ander bestandele
HEMELSE STEAK
1kg Tenderised steak (sny in stukke)
Meng meel met speserye van jou keuse en rol die steak in die mengsel
Sny 2 uie in dun skywe
Sny 1 bakkie mushrooms in skywe
Pak lae om die beurt van vleis, uie en mushrooms in 'n oondvaste bak.
MENG:
200ml melk,
250 ml room,
1 eetlepel worcestersous,
1 eetlepel chutney,
1 eetlepel tamatiesous,
1 pakkie wit uie sop.
Meng goed en gooi oor vleis in bak.
Strooi 1 koppie gerasperde kaas bo-oor en bedek met foelie of maak toe met deksel.
Bak vir 60 - 90 min by 160 °C
Bron; Argilla
Foto & Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

VARK:
BBQ RIBS IN DIE PRUTPOT
BBQ RIBS IN DIE PRUTPOT
Plaas vark ribbes, so 1-1.5 kg, in stukke gesny in slow cooker.
MENG SAAM:
1 k water,
kwart k sherrie of soetwyn,
2 E worcester sous en sout en peper.
Gooi bo-oor ribbes en gooi dan enige BBQ sous van jou keuse oor, so halwe bottel, of
na smaak.
Stel slow cooker op "slow" en laat vir 8-10 ure kook.
Bedien met koolslaai.
Bron: Radio Namakwaland
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
GAMMON IN DIE PRUTPOT
GAMMON IN DIE PRUTPOT
Gammon
Plaas in die slow-cooker met 1 koppie water vir 7 ure.
Dan doen jy die volgende om dit te verbruin
MENG:
Heuning in mikrogolf warm gemaak
Bbq spice,
Italiaanse Kruie
Verf oor die vleis en bak op 160°C in die oond tot mooi bruin
Bedien saam met:
Braai aartappels, pampoen, boontjies en rys
NOTA: OPSIE 2 VIR BOLAAG: Meng appelkooos konfyt met n bietjie suurlemoen sap en smeer oor hom as ek hom braai hy
Bron & Resep : Chrissie Havlicek
Foto & Plasing: Chrissie Havlicek/ WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
VARK BLOKKIES IN SLOW-COOKER
VARK BLOKKIES IN DIE SLOW-COOKER
700g vark blokkies vleis
1 groen soet rissie op gekerf
1 uie op gekerf
150g sampioene op gesny
15ml worcestersous
3 tamaties gerasper
30ml bruin suiker
20ml asyn
5ml swart pepper
5ml gemengde speserye
2 knoffelhuisies vyn gekap
1 pakkie bruin uie sop poeier
METODE
Meng alles in slow-cooker behalwe sop poeier,
Sit op low vir 7ure of op high vir 4-5 ure,
'n 1/2 uur voor tyd om is, gooi 300ml kook water
by, maak sop aan met 100ml koue water roer by,
Geur met sout indien nodig, bedien met rys of pasta.
NS: ek het my pasta gaar gekook en toe by die vleis
in gemeng dit was heerlik saam n bietjie slaai
Bron: Eie Resep
Plasing: Chrissie Havlicek / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

VARKCHOP IN DIE SLOWCOOKER
CHRISSIE SE VARKCHOPS IN DIE SLOWCOOKER
Vir 4 tjoppies
80ml soya sous
40ml olie
25ml suurlemoen sap
2 knoffelhuisies
10ml bruinsuiker
10ml appelkoosjam
60ml mayonaise
METODE:
Meng alles saam laat vleis marineer vir 1uur
Pak in slow-cooker sit op low vir 5ure
Jou tjoppie is sag en sappig
(jy kan hom onder die oond se element sit as jy hom meer bruin wil he)
Bron: Eie Resep
Plasing & Foto: Chrissie Havlicek / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
CHRISSIE SE VARKCHOPS IN DIE SLOWCOOKER
Vir 4 tjoppies
80ml soya sous
40ml olie
25ml suurlemoen sap
2 knoffelhuisies
10ml bruinsuiker
10ml appelkoosjam
60ml mayonaise
METODE:
Meng alles saam laat vleis marineer vir 1uur
Pak in slow-cooker sit op low vir 5ure
Jou tjoppie is sag en sappig
(jy kan hom onder die oond se element sit as jy hom meer bruin wil he)
Bron: Eie Resep
Plasing & Foto: Chrissie Havlicek / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
VARKCHOPS MET SAMPIOENE IN SLOW-COOKER
VARKCHOPS MET SAMPIOENE IN SLOW-COOKER
125ml koekmeel
5ml sout
5ml swart pepper
4-6 tjops
braai speserye
90ml kook olie
1 groot ui
2 knoffelhuisies gekap
rooi soet rissie in repies gesny
groen soet rissie in repies gesny
pakkie sampioene in skyfies gesny
1 pakkie bruin uie sop
400ml water
METODE
Geur tjops met sout,pepper en braai speserye
Rol dit in meel verhit olie braai tjops al kante tot bruin
Skep in slow-cooker braai ui en rissies
Skep oor tjops braai sampioene skep op vleis
Sit knoffel in maak sop poeier aan met water
Giet oor vleis stel pot op hoog (high)
Los hom vir 4ure
NOTA: Ek sit aartappels in mikrogolf dan n 1/2 uur voor die tyd om is sit ek dit by die vleis
Bedien met rys en groente en n groen slaai.

HOENDER:
DELI HOENDER IN JOU PRUTPOT
DELI HOENDER IN DIE PRUTPOT
Hierdie fantastiese prutpotresep laat jou kieppie proe soos braaihoender vanaf jou deli.
[ net soos ‘n rotisserie-hoendertjie]
1 hele hoender
Hoenderspeserye na jou smaak
Swaargewig foelie
METODE:
Rol stukke foelie in balle en plaas dit onderin jou prutpot.
Maak jou kiepie skoon en vryf jou speserye lekker in die hoendertjie.
Plaas dit nou op sy borskant bo-op die foelieballe.
Strooi sout oor indien jy dit nog nie gedoen het nie.
Stel prutpot op hoog [baie belangrik, want dit werk nie op laag nie] vir 4 -6 ure.
Geniet nou jou heerlike rotisserie-hoendertjie saam met plat gebraaide aartappeltjies en ‘n slaai of saam met groente en kapokaartappels.
Bron: Berie Smith
Foto: Helena Kruger / LR

INDIESE HOENDER IN DIE PRUTPOT
INDIESE HOENDER IN DIE PRUTPOT
1 heel hoender opgesny
1 UI gekap
2 tamaties gekap
2e Tamatie Paste
1e vars gemmer gerasper
3e Amina's Hoender Kerrie Paste
2k water
1/2 t sout of na smaak
3 aartappels halfpad gaargekook en in kwarte gesny
2 Wortels in stukkies gesny en half gaar gekook[mic]
METODE:
Braai uie en braai jou hoenderstukkies mooi bruin[skep uit]
Braai jou tamaties, gemmer, en Kerrie paste vir so 1min
Voeg hoender by en roer goed deur
Voeg aartappels en wortels by asook die water
Laat net opkook en skep in jou Slow-Cooker
Stel dit op High vir 2h->as die sous te min is na jou smaak gooi nog bietjie water by terwyl dit kook
N.S dit kan na 1h op Med gestel word vir stadiger
Bron: Helena Kruger (Lekker Resepte vir die jonger geslag)

LEMOEN HOENDER IN DIE PRUTPOT
LEMOEN HOENDER IN DIE PRUTPOT
Geskik vir PRUTPOT, MIKRO of KONV OOND
Heerlik sag, geurig en doodmaklik om te maak. Die hoender stoom gaar in ’n soetsuur sousie – lekker saam met rys of gort. Hierdie resep is vir die mikrogolf, maar in die prutpot neem dit ongeveer 2 ure op HOOG, of 4 - 5 ure op LAAG. Verdubbel die hoeveelhede as jy 'n groot pot het.
WENK: Trek die hoendervelle af en gooi weg. In die mikrogolf of prutpot braai dit nie so lekker bros en bruin as in ‘n konvensionele oond nie.
3 hoenderborsies, vel afgetrek
½ pakkie soppoeier (hoenderroom- of sampioensoppoeier)
125 ml lemoensap (of mango / appelkoos)
¼ ui, fyngekap
5 ml fyn knoffel
15 ml blatjang
Verdeel elke hoenderborsie in twee kleiner porsies. Besprinkel alkante met soppoeier. Plaas in ’n mediumgrootte bak met ’n deksel - dikker vleiskante na buite. Meng lemoensap, ui, knoffel en blatjang. Skep oor hoender. Bedek bak met ’n deksel of kleefplastiek. Mikrogolf op MEDIUM (70% krag) vir 20 – 25 minute tot die hoender sag is.
WENK: Hierdie resep kan ook met sukses in 'n KONVENSIONELE OOND gemaak word as jy meer mense moet kosgee. Verdubbel die resep om nie onnodige krag te vermors nie. Voeg bietjie ekstra lemoensap by, aangesien die droë hitte die hoender maklik sal laat droogkook. Bak in 'n voorafverhitte oond van 180 grade Celsius: 45 minute met bedekking, en daarna nog so 15 minute tot die hoender verbruin. Skep tussendeur so af en toe van die sousies oor die hoenderstukke.
VARIASIE:
* Vir KERRIEHOENDER, roer die volgende by die lemoensapmengsel voordat jy dit oor die rou hoender skep:
¼ t (1 ml) borrie
½ t (2 ml) kerriepoeier
* Plaas ’n paar gedroogde appelkose of rosyne, vars pynappelstukke of repies groenrissie tussen die hoenderstukke voordat jy die sous oorgooi.
* Plaas 'n paar stukkies aartappel of wortel tussen die hoenderstukke vir 'n alles-in-een-dis
* Eksperimenteer met verskillende geure soppoeier en enige ander soetsuur vrugtesap soos mango, pynappel, of appelkoos.
Bron:onbekend

LAM:
LAMSBOUD IN DIE PRUTPOT
LAMSBOUD IN DIE PRUTPOT
Braai lamsboud bruin in olie, in groot kastrol op stoof.
Skil 4-5 aartappels en sny in wiggies, pak onderin prutpot, ook 2 knoffel huisies.
Sit lamsboud bo-op en plaas nog 2 knoffelhuisies bo-op en ook takkies roosmaryn. Gooi 1½t sout oor.
Gooi 1 glas rooiwyn bo-oor.
Maak bo-oor toe met tinfoelie en plaas deksel van prutpot op.
Stel prutpot op "Low" en laat vir 6-8 ure staan.
Haal versigtig ui en ook die aartappels.
Gooi sous uit in kastrol en maak dikker met maizena, kook deur.
Bedien met rys en soet groente.
Bron: Radio Namakwaland
Plasing; WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK / Henriette Wessels

LAMSKENKELS HEEL IN DIE PRUTPOT
LAMSKENKELS HEEL IN DIE PRUTPOT
3 heel lamskenkels
10 ml olyfolie
20 ml Balsamiese asyn
vars roosmaryn
knoffel na smaak, heel of fyngemaak
3 groot rooiuie afgeskil en in kwarte gesny
1 blik heel tamaties (of tamatie en uie smoor)
sout en peper na smaak
METODE:
Vryf die olie en asyn oor die skenkels en maak seker daar is 'n klein bietjie olie onder in die pot.
Plaas die skenkels op die bodem van die pot sodat hulle langs mekaar en plat le.
Gooi die roosmaryn bo-oor en plaas die knoffelhuisies oral rond in die pot, of vryf die fyn knoffel oor die skenkels na die olie en sit dan in pot.
Druk die kwart uie oral tussen die skenkels en pot in sodat dit teen die vleis le.
Gooi die tamatie / - en uiesmoor bo-oor die skenkels.
Gooi water (of aangemaakte aftreksel) oor die skenkels totdat die water amper die skenkels bedek. (Ek het aanmaak aftreksel poeier gebruik - van Ina Paarman die bruin uie en groente geur - en net bo-oor die vleis gestrooi voordat ek die water oorgegooi het. Seker so 2 eetlepels aftreksel poeier.)
Sit deksel op en laat prut vir 3 ure (of tot baie sag) op hoog.
Indien nodig kan die skenkels uitgeskep word en die sous verdik word met meel aan die einde binne die prutpot. Die hoeveelheid meel word bepaal deur die hoeveelheid sous, begin met 2 eetlepels, ek meng die meel met 'n bietjie sous en roer dit dan terug in die pot.
Bedien met bykosse soos fyn aartappels. rys, koeskoes ens en 'n slaai. Wortels en aartappels in die bredie sal dit nog lekkerder maak, skil en sny in verlangde grootte en sit saam met ander bestandele in die pot.
Erkenning aan Huisgenoot Wenresepte 7 wie se oorspronklike resep vir Heel Lamskenkels ek al jare lank gebruik in 'n pot op die stoof.
Bron: Huisgenoot Wenresepte 7
Plasing en fotos : Tiana Botes / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

SKAAPVLEIS BREDIE IN DIE PRUTPOT
SKAAPVLEIS BREDIE IN DIE PRUTPOT
Neem 8 stukke skaap kookvleis [soos nek of blad stukke]
Rol in gegeurde meel.
Skil 3 aartappels en 3 wortels en sny in stukkies, skil ook 3 uie en sny in
ringe.
Plaas vleis onder in prutpot en pak groente bo-op en langs kante.
Strooi orige gegeurde meel bo-oor en pak 3 gesnyde ryp tamaties bo-op.
MENG DIE VOLGENDE SOUS EN GOOI BO-OOR
100 ml blatjang,
50 ml tamatiesous
200 ml warm water.
sprinkel sout en peper oor en plaas deksel op prutpot.
Stel op "Low" vir 7 ure. Bedien op wit rys.
Bron: Radio Namakwaland
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
Neem 8 stukke skaap kookvleis [soos nek of blad stukke]
Rol in gegeurde meel.
Skil 3 aartappels en 3 wortels en sny in stukkies, skil ook 3 uie en sny in
ringe.
Plaas vleis onder in prutpot en pak groente bo-op en langs kante.
Strooi orige gegeurde meel bo-oor en pak 3 gesnyde ryp tamaties bo-op.
MENG DIE VOLGENDE SOUS EN GOOI BO-OOR
100 ml blatjang,
50 ml tamatiesous
200 ml warm water.
sprinkel sout en peper oor en plaas deksel op prutpot.
Stel op "Low" vir 7 ure. Bedien op wit rys.
Bron: Radio Namakwaland
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
WORS:
WORSPOT
WORSPOT
NOTA:
Ek het nie boerewors gebruik ek het wilds wors gebruik en dan het ek n pakkie van Royco se cream of Mushroom soup daarby gemeng regtig n wenner! WORSPOT
1 Pak Boerewors (sny in stukke)
1 Blik Tamatie en Uie Smoor
1 Blik Chakalaka (ek het hot & spicy gebruik)
1 blikkie Groentesop (opsioneel)
5 aartappels is groterig blokke gesny
1 Ui redelik growwe stukke gesny
1 eetl knoffel (fyn)
Sout & Peper
Olie vir braai
METODE:
Braai jou uie in bietjie olie net tot liggeel kleur
Haal uit die pot en braai dan jou stukkies wors tot dit 'n mooi bruin kleur het.
Sit uie terug in die pot en draai die hitte af (vir stadig kook)
Sit nou uie terug in die pot saam met wors en strooi knoffel oor. Pak aartappels bo-op die wors.
Gooi dan jou uiesmoor en Chakalaka bo-oor . Sout en grof gemaalde swartpeper na smaak.
Klein bietjie water (ongeveer 1 kop) en maak die pot toe en laat stadig kook vir ongeveer 3 ure. Moenie roer nie. Lig net so elke halfuur en keer om met 'n houtlepel (anders gaan jou wors stukkies nie heel bly nie)
Bedien met stampmielies, rys of wat ookal jy verkies.
Maklik en Heerlik
NOTA: Kan ook in jou slowcooker gemaak word! Ek het my stampmielies in die slowcooker gemaak en het dit gekook in 2 kop water en 1 blikkie Chicken broth. Dit gee die stampmielies 'n HEERLIKE smaak.
Lekker eet!
Bron: Henriette Wessels / eie resep
Foto: Chrissie Havlicek
Plasing : Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

WORS EN PATAT POT IN JOU PRUTPOT (SLOWCOOKER)

1 Blikkie Italiaanse tamaties in blokke gesny
3 patats in groterige blokke gesny
1 Ui in ringe gesny
1 eetl knoffel (fyn)
1 eetl suiker
Sout & Swart Peper
1 klein botteltjie sweet Chilli sous
Bisto korrels (bruin uie geur) om die sous te verdik
METODE:
Pak die gesnyde worsstukke onder in jou prutpot ( jy kan dit vooraf braai ek het nie vandag nie en dis steeds pragtig bruin)
Pak patats bo-op die wors.
Pak dan jou uieringe
Gooi dan jou Tamaties en die sweet Chilli sous oor .
Strooi jou suiker oor
Sout en grof gemaalde swartpeper na smaak.
Klein bietjie water (ongeveer 1 kop) en maak die pot toe en laat kook op high vir ongeveer 2 1/2 tot 3 ure. Moenie roer nie. Lig net so elke halfuur en keer om met 'n houtlepel (anders gaan jou wors stukkies nie heel bly nie)
Verdik jou sous effe met die Bisto korrels (bruin uie geur)
Bedien op pap, stampmielies of rys
Maklik en Heerlik
Bron: Henriette Wessels / eie resep
Plasing & Foto : Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

WILD:
WILDSVLEIS IN DIE PRUTPOT
Ek het die wildsvleis so uur laat gaan in slowcooker met die gewone speserye vir wildsvleis en met rooiwyn.
1 Uur later vark bygesit (bietjie gebraai)
MENG DIE VOLGENDE EN GOOI OOR VLEIS:
2 boksies Tamatiepuree
3-4 eetlepels Chutney
2 Eetlepels Worchestershire sous
Bietjie bruinsuiker
GROENTE:
Wortels
Heel Mushrooms
Uie
Aartappels
Dit laat kook tot sag
Sout en swartpeper.
Bron: Eie Resep
Plasing & Foto: Bettie van Deventer / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

SOP:
GROENTESOP IN DIE PRUTPOT
GROENTE SOP IN DIE PRUTPOT
Ongeveer 500g lamsvleis/beesvleis (lekker bene vleis)
1 ½ kp droë sopmengsel (Lensies, ertjies of gemeng ens)
2 liter kook water
1 blik geskilde tamaties
1 groot ui fyn gekap
2 aartappels gerasper
4 wortels gerasper
1 ½ kop gekapte seldery
½ kop leeks (preie) opsioneel
1 pakkie groentesop poeier
Sout, peper en worcestersous na smaak
Ander kruie soos pietersielie ens na smaak
METODE:
Ek gooi ook altyd 'n blik pitmielies (sonder water) in
Jy kan ook jou groente in blokkies sny as jy 'n growwe dik sop wil he.
Plaas al die groente en sopmengsel in die slow cooker en sit die vleis bo-op.
Maak die soppoeier aan met water en gooi oor die vleis en groente.
Sit die slow cooker op “LOW” en laat dit prut deur die nag vir ongeveer 10 ure. Of sit die slow cooker
op “AUTO” voor jy werk toe gaan en die sop sal na 8 ure reg wees. Indien jy meer geurmiddels verkies, sit dit by voor opdiening
BRON: Rens

POEDING IN DIE PRUTPOT:
APPEL EN PYNAPPEL POEDING
APPEL EN PYNAPPEL POEDING
50g (60ml) botter of margarine
125 ml strooisuiker
2 eiers geklits
250 ml koekmeelblom
10 ml bakpoeier
1 ml sout
50 ml melk
1 blikkie onversoete tertappels (465g)
1 blikkie pynappelstukkies (410g)(gedreineer)
Fyn pypkaneel
Sous:
250 ml Ingedampte melk
250g suiker
5 ml geursel (vanilla of caramel)
METODE:
Klits botter en strooisuiker tot room, voeg eiers by.
Sif meel en bakpoeier en sout saam en voeg om die beurt met die melk by.
Skep in slow-cooker se bak.
Sny pynappelstukkies en appelstukkies kleiner, strooi dit egalig oor die deeg en druk dit in die deeg met ‘n vurk.
Strooi kaneel oor en sit foelie op pot en sit die deksel op.
Bak op High vir 1 uur. Toets of die deeg gaar is.
Kook die sous bestanddele saam vir paar minute.
Prik die deeg so bietjie met ‘n vurk, en gooi sous oor.
Kook vir nog 15 min op Low.
Laat bietjie afkoel en bedien met vla.
(My pot is klein, so ek het een koppie appelstukkies en een koppie pynappelstukkies gebruik.)
Bron: onbekend.

SJOKOLADE POEDING IN DIE PRUTPOT
SJOKOLADE POEDING IN DIE PRUTPOT
ROER ALLES SAAM IN 'N MENGBAK
1 ¾ k suiker,
1 k bruismeel,
half koppie gesmelte botter
4 groot geklitste eiers,
derde k kakao poeier,
2 t kits koffie poeier,
1 t fyn kaneel,
½ t sout en
2 t vanilla geursel.
As deeg baie styf, roer 2 E melk by.
METODE:
Skep deeg in gesmeerde prutpot en maak toe.
Laat vir 2 tot 2 en half ure op "Low".
As dit gaar is, sal dit nog sag wees in middel. Laat nog 30 minute toe staan na jy die pot afgeskakel het.
Bedien met sjokoladesous, vla of roomys.