TRADISIONELE BOEREWORS
2kg Beesvleis
1kg Varkvleis
20g (50ml)
Koljander
2ml Fyn Naeltjies
2ml gerasperde Neutmuskaat
30g (25ml) fyn sout
5ml Varsgemaalde Swartpeper
500g Spek
100ml Asyn
sowat 90g Derms
Berei eers die koljander deur dit te skroei, te maal en te sif
Sny vleis in 50mm bloke en meng met die speserye en geurmiddels
Maal die vleis en sny spek in blokkies
Voeg spek en asyn by maalvleis en meng liggies maar deeglik
Stop derms lossies met die mengsel
Lewer sowat 3.5kg
Bron: Biltong en Droëwors - Rooivleisbedryf
Plasing: Henriette Wessels

BOEREWORS
(grootmaat)
40kg beesvleis
20kg Varkvleis (nie maer vleis nie)
1kg spek
1kg fyn sout
500g heel koljander
25ml varsgemaalde swartpeper
25ml fyn naeltjies
25ml gerasperde neutmuskaat
1.1 Liter water
1kg derms
Skroei die koljander, maal en sif dit
Sny vleis en spek in 50mm blokkies, sprei oop op die skoon werksoppervlak en strooi res van die bestandele, behalwe asyn en derms oor.
Meng liggies en maal. Voeg asyn by, meng liggies en stop derms lossies met mengsel.
Lewer 64 kg

1.5kg beef
1.5kg pork
500g bacon, diced
25ml salt
5ml ground pepper
50ml ground coriander
2ml freshly grated nutmeg
1ml ground cloves
2ml ground dried thyme
2ml ground allspice
125ml red wine vinegar
1 clove garlic, crushed
50ml Worcestershire sauce
85g sausage casings
1. Cut the beef and pork meat into 1.5 " cubes and mix it with all the other ingredients except the sausage casings.
2. Grind the meat using a medium-course grinding plate
3. Fill the sausage casings firmly but not too tightly with the meat mixture.
4. Can be fried, grilled or barbecued over coals.
5. Makes 3.5 kg
Bron: Onbekend

2 kg beesvleis (70% vleis / 30% vet)
1 kg varkvleis (70% vleis / 30% vet)
200ml koue water
3g swart peper
7g naeltjies, fyngemaak
30g geroosterde koljander, fyngemaak
5g neutmuskaat, fyngemaak
55g sout
METODE
Meng al die bestandele saam en laat staan vir 30 minute
Maal dit grof (9mm sif) en stop loserig in derm.
Bron: RSG Resepte
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

MAGHITTA SE FAMILIE BOEREWORS RESEP
Hierdie resep wat ek nou met jou deel is ons familie se resep en ek het voorwaar nog nerens maar nerens lekkerder wors geeet as hierdie nie
HIER GEE EK DIT MET DIE VERSKILLENDE KILOS
Mengsel 60kg - 50kg - 40kg - 30kg - 20kg
Vleis 48kg - 40kg - 33kg - 25kg - 16kg
Varkspek 8,5kg - 7kg - 5,5kg - 4,5kg - 3kg
Speserye 1,8kg - 1,5kg - 1,2kg - 1kg - 0,6kg
Water[ml] 1600 - 1300 - 1000 - 800 - 500
Hier is die geheim - absoluut die speserye en dit is weer een n spesialespesery van Crown National BBQ SEASONING
Om droë wors te maak gebruik die volgende:
Vleis 30kg
Spek 3kg
Speserye 1,1kg
water 1 liter [ingeval mengsel droog is]
Metode is dieselfde as bogenoemde
Bron: Maghitta Visser / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
BBQ SEASONINGis beskikbaar by
BIDFOOD TCHNOLOGIES FOR CROWNMILLS
4 Pepper Place, Rainbow Park 11
Montague Gardens
Cape Town South Africa
ph 021 527 5000
www.crownnational.co.za
Crown National

TAKAROO-BOEREWORS
TAKAROO BOEREWORS
500g Beesvleis
500g Varkvleis
1kg skaapvleis
1ml fyn koljander
1ml fyn naeltjies
14g fyn sout (15ml)
2ml varsgemaalde swartpeper
250g spek
15ml soet rooiwyn
25ml wynasyn
15ml brandewyn
60g derms
METODE:
Sny die vleis in 50mm blokke, strooi speserye en geurmiddels oor en maal
Sny spek in 3mm blokkies en strooi oor die vleis
Meng rooiwyn, asyn en brandewyn en sprinkel oor vleismengsel
Meng liggies en stop derm lossies met mengsel
Lewer sowat 2.5kg
Bron: Biltong en Droëwors - Rooivleisbedryf
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
500g Beesvleis
500g Varkvleis
1kg skaapvleis
1ml fyn koljander
1ml fyn naeltjies
14g fyn sout (15ml)
2ml varsgemaalde swartpeper
250g spek
15ml soet rooiwyn
25ml wynasyn
15ml brandewyn
60g derms
METODE:
Sny die vleis in 50mm blokke, strooi speserye en geurmiddels oor en maal
Sny spek in 3mm blokkies en strooi oor die vleis
Meng rooiwyn, asyn en brandewyn en sprinkel oor vleismengsel
Meng liggies en stop derm lossies met mengsel
Lewer sowat 2.5kg
Bron: Biltong en Droëwors - Rooivleisbedryf
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
BOEREWORS
BOEREWORS
1 kg beesvleis
1 kg varkvleis
2 kg wildsvleis
2,5 ml fyn kruienaeltjies
2,5 ml koljander
5 ml swartpeper
Sout na smaak
500g spek
30 ml asyn
25 ml jeripigo
25 ml brandewyn
Worsderms
METODE:
Sny die vleis in repe en geur met die speserye en sout.
( Die wildsvleis kan deur skaapvleis vervang word).
Maal en voeg die spek, wat in klein blokkies gesny is, saam met die vloeistof by en meng goed.
Stop in die derms.
Bron: Landbouweekblad 15 Mei 1998
Plasing: Tiana Botes / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

KAASWORS RESEP (VLEISLAND)
KAASWORS RESEP (VLEISLAND)
10 kg lekker vet vleis
160 gram sout
60 gram Koljander
20 gram Growwe swart peper
10 Gram fyn Naeltjies
10 gram Fyn Neut
200 ml Woestersous
1.5 kg Cheddar, of Gouda kaas
METODE:
Sny die vleis blokkies, en die kaas in blokkies, en meng die speserye en die woestersous goed deur.
Maal nou deur n 5-6 mm siffie....gooi 1 Liter Yswater by en meng deur goed deur voor die wors gestop word.
( Dit verhoed dat die vet en die kaas in die stopper aanpak, en smeer wanneer dit gestop word)
Stop in 22/24, of 24/26 skaap derms vir n lekker braai
Bron: Stefaan Blaauw

SKAAPWORS
2kg skaapvleis
500g skaapstertvet (as die skaapvleis maer
is)
30-55 g fyn sout (25-50ml)
10l varsgemaalde witpeper
10g fyn koljander (25ml)
10g wonderpeper (20-25ml)
150ml witasyn
400ml Worchestersous
90g derms
Sny vleis en skaapstertvet in 50mm blokkies.
Meng al die speserye en geurmiddels saam en voeg by die vleis.
Maal die vleismengsel, sprinkel asyn en Worchestersous oor en meng liggies maar deeglik
Stop derms lossies met die mengsel
Skaapwors kan ook gedroog word
Lewer sowat 6 kg
* Nota: Skaapwors is tradisioneel dun en skaapderms moet dus vir hierdie tipe wors gebruik word.
Bron: Biltong & Droëwors - Rooivleisbedryf

VARKWORS
VARKWORS
3kg Varkvleis
30g fyn sout (25ml)
5ml varsgemaalde witpeper
2ml fyn naeltjies
15ml heel koljander
2ml gerasperde Neutmuskaat
150ml asyn
90g derms
METODE:
Skroei eers die koljander, maal en sif dit
Sny vleis in 50mm bloke en meng met res van die bestandele, behalwe asyn en derms
Maal vleis, voeg asyn by en meng liggies maar deeglik.
Sop derms lossies met die mengsel en draai derm elke 10cm om worsies te vorm
Lewer sowat 3 kg
*Nota: Vir 'n fyner tekstuur word die vleismengsel twee keer gemaal

LEWER WORS
LEWER WORS
2.5kg vark, bees of skaaplewer
2.4kg varkvleis
1.5kg spek
30g fyn sout (25ml)
7ml fyn naeltjies
7ml gerasperde neutmuskaat
10ml varsgemaalde swartpeper
180g derms
METODE:
Trek die membraan van die lewer af.
Sny are met 'n klein skerp messie uit en sny lewer in blokkies
Bedek gedeeltelik met water en prut tot sag.
Dreineer
Sny varkvleis en spek in blokkies, bedek gedeeltelik met water en prut tot sag.
Meng gedreineerde varkvleis en spek met lewer en speserye en maal twee keer
Stop derms met mengsel en draai derm elke 15-20cm om worsies te vorm.
Plaas wors in kookwater en laat 5 min prut.
Lewer sowat 7 kg
*Variasies - In plaas daarvan om dit in derms te stop, kan die mengsel in gesterliseerde bottels gesekp en in die
koelkas gebêre word en as smeer of vulsel vir vol-au-vents gebruik word.

SOSATIES MET 'N NOSTALGIESE SKOP
SOSATIES MET 'N NOSTALGIESE SKOP
Maak 14 – 16 sosaties
Met hierdie tradisionele resep, Rendil Pietersen se gunsteling, skop hy die bal netjies oor die pale en wen saam met Trudie Niehaus die Kokkedoor 2013 braai-wedstryd. Die boeremeisies (perskes in brandewyn) sorg vir nostalgie en skop.
MARINADE:
4 uie, in ringe gesny
30 ml (2 e) kerriepoeier
10 ml (2 t) fyn gemmer
60 ml (¼ k) borrie
5 ml (1 t) fyn kardemom
2 ster anys
8 suurlemoen- of lourierblare
125 ml (½ k) bruinsuiker
750 ml (3 k) asyn
440 ml appelkooskonfyt
250 ml (1 k) water
VLEIS:
1 kg lamsboud, in blokkies van 3 cm gesny
1 kg varkboud, in blokkies van 3 cm gesny
14–16 sosatiestokkies, in water geweek
BOEREMEISIES:
500 ml (2 k) suiker
500 ml (2 k) water
750 ml (3 k) brandewyn
2 stukkies pypkaneel
400 g gedroogde perskes
MARINADE:
Kook al die bestanddele vir die marinade 45 minute lank saam en giet dit oor die vleis in ’n glas-, erde- of emaljebak. (Moenie die vleis in ’n metaalbak pak nie want die metaal kan met die asyn reageer en die smaak beïnvloed.) Laat oornag staan om te marineer. (Huiskok-wenk: ek laat staan my sosaties 2 dae en keer dit net gereeld om).
BOEREMEISIES:
Kook al die bestanddele vir die boeremeisies, behalwe die perskes, 15 minute lank saam. Giet die sous oor die perskes en laat oornag staan.
Samestelling:
Ryg die lamsvleisblokkies, varkvleisblokkies en perskes om die beurt op die sosatiestokkies. Braai die sosaties oor matige kole tot gaar en bruin.
‘n Tipiese nostalgiese Suid-Afrikaanse dis met ‘n Kinkel !
Bron: Kokkedoor / Trudie Niehaus G.A
Plasing: Trudie Niehaus G.A / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

SOSATIES SOOS MY MOEDER EN OUMA GEMAAK HET

Onthou dat karringmelk, suurroom en yoghurt Lactose bakteriee in het wat help om die vleis te versag...dit is sag op die protein se afbreek en jy kry nie 'n melerige tekstuur soos met vleisversagters. In die ou dae het die boere Kerrie bygesit vir geur.
Dus gee ek 'n tradisionele sosaties sous resep.
Die woord sosatie is afkomstig van die Indoniese se word "satay". Dit beteken basies vleis op 'n stokkie.
LEWER 12 PORSIES
BESTANDELE:
1.5kg vleis van jou keuse...lam, vark, bees...
3 uie in kwarte gesny en van mekaar geskei
1/2k droee appelkose
Jy kan basies enige groente tussen in sit
MARINADE:
1k Karringmelk, suurroom of gewone yoghurt
4 Suurlemoen blare gekneus of lourierblare
1 Ui, fyngekap
vars gemaalde swart peper
METODE:
Meng al die bestanddele saam en plaas die vleis in 'n plastiek, glas of erde skottel.
Giet die marinade oor die vleis en laat oornag in die yskas staan.
KERRIESOUS:
(ek maak dit ook die dag voor die tyd vir die geure om te ontwikkel)
4 Groot uie, gekap
30ml Kookolie
15ml Kerrie poeier, matig
5 ml Borrie (Tumeric)
5 e Appelkoos konfyt
4 Lourier blare
5ml Sout
4e Woestersous
4e Olyfolie
2e Koekmeel
METODE:
Soteer ui in verhitte olie tot deursigtig.
Voeg kerrie en borrie by en braai 2min om geure te ontwikkel.
Voeg die res van die bestanddele by, behalwe die koekmeel.
Kook 2min.
Laat afkoel.
Giet oor vleis en laat vir 2 dae staan...draai vleis gereeld.
Ryg vleis en appelkose met uie om die beurt op 'n sosatie stokkie wat in yswater gelê het. Die rede vir die water is dat die hout kan uitsit en nie splinters maak as die vleis op geryg word.
Die sous wat oorbly word met die koekmeel verdik...verhit dit om te verdik en bedien as 'n aparte sous.
Bron: Hantie Bezuidenhout
Plasing & Foto: Annelien Pienaar / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

KERRIE MARINADE VIR SOSATIES
KERRIE MARINADE VIR SOSATIES
BENODIG:
8 Uie sny in ringe
2 eetlepels Kerriepoeier
1 e Borrie
4 eetlepels Suiker
2 eetlepels Maziena
2 koppies Asyn
2 koppies Water
1 koppie Blatjang
1 koppie Appelkooskonfyt
MAAK SO:
Braai die uie, voeg Kerrie, Borrie, Suiker en asyn by, Meng die Maziena en water. Voeg by mengsel en bly verhit en sodra begin borrel voeg Blatjang en Appelkooskonfyt by. Kook deur en sit af. Gooi oor jou vleis en roer elke dag om. Die lekkerste is as jy dit sewe dae laat marineer.
Terloops, varkvleis maak fantastiese sosaties.
RUMPSTEAK is net so lekker.
Bron: Kos vir Kampeerders

SOSATIES
BOERFONTEIN SE SOSATIES
SOSATIESOUS:
2 uie , ringe gesny
1 k Wit asyn
30 ml geel suiker
120 ml appelkooskonfyt
60 ml blatjang
45 ml matige raja Kerrie
5 ml borrie
8 ml sout
3 ml fyn gemmer
METODE:
Braai die uie
Voeg res van bestanddele by en kook net todat dit begin opkook
(ek maak gewoonlik die resep 5x aan, hang af hoeveel vleis jy gebruik
ek het koedoe blokkies gebruik en varkspek blokkies
Bron: Frieda Greyling

BUURVROU SE SOSATIES:
Ek Het die resep 3x aangemaak,
Hang af hoeveel sosaties jy maak.
Heerlikste sosatie sous
2 Uie
1 k wit asyn
30 ml geel suiker
120 ml appelkooskonfyt
60 ml blatjang
45 ml raja kerrie
5 ml borrie
8 ml Sout
3 ml fyn gemmer
Braai ui
Voeg res Van bestanddele by
Kook net tot begin opkook
Gooi oor vleisblokkies en los in yskas vir 5 dae - ryg op stokkies
Bron: Onbekend
Plasing: Frieda Greyling