BOLA & PONS RESEPTE:
BOLA
MAKLIKE BOLA RESEP
BESTANDELE:
1 bottel “Passion Fruit” aanmaak-koeldrank
1 blik fyngemaakte pynappelstukkies (410 g)
1 blikkie grenadellamoes (100 g)
1 liter limonade
1 liter sodawater
Baie ys (maak effe fyn)
METODE
Meng alles in bolabak.
Kan onmiddellik bedien word.
Bron: Maroelamedia

APPEL EN FRAMBOOS PONS
APPEL EN FRAMBOOS PONS
Appel & framboos is pasmaats so reg uit die koshemel – probeer dit!
genoeg vir 8
400 g frambose, vars of bevrore
300 g (375 ml) suiker
500 ml water
sap en skil van 2 suurlemoene
1 kg gebreekte ys
6 groenappels, in dun skywe gesny
2 liter limonade
vars frambose vir voorsit
METODE:
Plaas frambose, suiker, water, sap en skil van suurlemoen in middelslagpot.
Bring tot kookpunt en kook vir 8 minute of tot vloeistof met ⅓ verminder het. Laat afkoel tot yskoud en verwerk tot puree met staafmenger.
Plaas ys, appelskywe en koue stroop in groot ponsbak.
Gooi limonade oor en meng liggies deur. Voeg vars frambose by en sit voor.
Bron: Sarie
Plasing : Henriette Wessels / WATERATND RESEPTE VIR OUD EN JONK

ELIZE SE GROEN BOLA
ELIZE SE GROEN BOLA
Die bola resep het ek by my vriendin gekry en ek het dit na haar vernoem
5 K water
6 piesang baie fyn gemaak
1/2k suurlemoensap
1 blikkie grinadellamoes
1 blik 410 g fyn pynappel
3 K suiker
1 1/2 K vars lemoensap
3 L cream Soda
METODE:
Kook water en suiker saam en laat
heeltemal afkoel Voeg die verpulpte piesang lemoensap suurlemoensap pynappel en grinadella by. Meng goed deur.
Net voor bediening voeg die verkoelde cream soda by
Lewer 6 lieter bola.
Baie lekker en het 'n pragtige groen kleur
Bron: Vriendin
Foto: Internet Foto
Plasing: Elsie Slabbert/WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

SOMER BESSIE EN LEMMETJIE PONS
SOMER BESSIE EN LEMMETJIE PONS
Genoeg vir: 4-6
Bereidingstyd: 15 minute, plus yskastyd
1 Gooi 250 ml bosbessiesap in ’n groot beker of ponsbak. Sny
twee lemmetjies of klein suurlemoene en ’n stingel sitroengras in skywe en roer
dit by die sap.
2 Kap of sny 250 ml gemengde bessies en kersies en voeg dit
ook by. Verkoel die mengsel vir ’n paar uur sodat die geure kan ontwikkel.
3 Wanneer jy dit wil voorsit, voeg 250 ml limonade, 500 ml
soda of vonkelwater en nog 250 ml gemengde bessies en kersies by.
Bron: Idees / Kos en Onthaal
Plasing: Henriette Wessels /WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
YSTEE:
BESSIE YSTEE
BESSIE YSTEE
Maak: 2 liter
Bereidingstyd: 10 minute, plus afkoeltyd
Laat vier rooibosteesakkies vir sowat 7-10 minute in een liter kookwater trek.
Haal die sakkies uit.
Meng 200-250 ml suiker met ’n liter water in ’n aparte beker
Roer totdat die suiker opgelos het.
Gooi die warm tee by die water
(dit help keer dat dit nie troebel raak nie)
Laat dit heeltemal afkoel
Hou dit dan in die yskas tot jy dit gaan voorsit.
Voeg gekneusde frambose of ander vrugte van jou keuse en ys by net voordat jy dit voorsit.
Bron; Idees / Kos en Onthaal
Plasing: Henriette Wessels/WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

FRAMBOOS YSTEE
FRAMBOOS YSTEE
FRAMBOOS STROOP:
175 g frambose
220 g (500 ml) strooisuiker
250 ml watertee
6 teesakkies (jy kan engelse tee of rooibostee gebruik)
1½ liter kookwater
Vrugte
baie ys
350 g vars frambose
40 g vars kruisement
1 rooi appel, gehalveer en in skyfies gesny
1 lemmetjie, in skyfies gesny
METODE:
Verpulp frambose. Plaas saam met suiker en water in kastrol en bring tot kookpunt.
Moenie roer nie. Laat prut tot die helfte weggekook het.
Plaas teesakkies in ’n bak en gooi kookwater oor. Laat staan 1 uur.
Moenie die teesakkies druk nie. Haal sakkies uit en laat tee heeltemal koud word.
Kap van die ys fyn met ’n koekroller. Plaas sowat 500 ml onderin ’n groot glasbak.
Gooi sowat 250 ml tee oor.
Skep sowat 30 ml framboosstroop oor en sprinkel van die vars frambose oor.
Plaas ’n groot hand vol vars kruisement bo-op.
Plaas baie ys boop saam met vars frambose, kruisement, appel en lemmetjiesskywe.
Laat staan 5 minute en meng deur.
Bron: Sarie Kos

BESSIE VERFRISSER
BESSIE VERFRISSER
Genoeg vir 2
100 g bloubessies
100 g aarbeie, in kwarte gesny
10 g kruisementblare
1 liter pienk limonade / bosbessiesap (cranberry juice)
METODE:
Plaas bloubessies, aarbeie en helfte van die kruisementblare in ’n leë ysbakkie. Vul met water en vries oornag vir vrugte-ysblokkies. Gooi die limonade of sap en die res van die kruisementblare in ’n beker met jou vrugte-ysblokkies.
Bron: Klits en Klets Kok
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

VERFRISSENDE YSTEE
LEKKER VERFRISSENDE YSTEE
1 liter kookwater
8 rooibosteesakkies
1-2 koppies suiker
2-3 liter koue water en ysblokkies
1 liter Liquifruit enige geur
Suurlemoensap & Suurlemoen skyfies
METODE:
Gooi 1 liter kookwater in ‘n pot saam met die teesakkies.
Laat dit vir 10min kook tot dit baie sterk getrek is.
Haal die sakkies uit en gooi die suiker by (1 tot 2 koppies afhangend van hoe soet jy daarvan hou).
Roer tot die suiker opgelos is.
Gooi ysblokkies by om die temperatuur af te bring en vul op met koue water tot op ‘n totaal van 4 liter altesaam.
Gooi dan die Liquifruit van jou keuse by, en dan suurlemoensap na smaak.
Lewer altesaam 5 liter ystee.
As jy van ‘n sterker en soeter ystee hou, verminder die water met 1 liter, sodat daar altesaam 4 liter ystee is.
Jy kan ook paar suurlemoen skyfies ingooi - lyk mooi en is heerlik
Bron: Boerekos Kookengeniet

KOELDRANK STROOP:
GRANAATSTROOP
GRANAAT STROOP
Lewer ± 1 liter
4,5 kg rooiryp granate (± 1 liter sap)
1 kg suiker
1. Sny die granate horisontaal deur en druk die sap met ‘n lemoendrukker uit.
2. Syg dit deur 2 lae moeseliendoek. Anders as met die maak van jellie, kan die doek wel gedruk word om soveel moontlik sap uit te pers.
3. Verhit die sap en suiker oor lae hitte en roer tot die suiker opgelos is.
4. Kook vir 12 minute en skep alle skuim wat vorm af.
5. Giet dit in gesteriliseerde bottels, laat heeltemal afkoel en verseël.
6. Verdun dit met water of sodawater wanneer dit voorgesit word.
Bron: Bottel en gebruik

GRENADELLA STROOP
GRENADELLA STROOP
BESTANDELE:
1 k Grenadella Pulp
10 ml Wynsteensuur
4 k Water
3 k Suiker
METODE:
Kook alles saam tot suiker gesmelt is. Laat afkoel. Verdun 1:3.
Bron: Heerlike Resepte
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
GRENADELLA STROOP
BESTANDELE:
1 k Grenadella Pulp
10 ml Wynsteensuur
4 k Water
3 k Suiker
METODE:
Kook alles saam tot suiker gesmelt is. Laat afkoel. Verdun 1:3.
Bron: Heerlike Resepte
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
LEMONADE
LEMONADE
Rasper 4 suurlemoene se skil op fynkant van rasper en gooi in ‘n kastrol saam met
4 k suurlemoensap
¼ t sout
4 k suiker
METODE:
Roer oor matige hitte met houtlepel tot suiker gesmelt is.
Moenie kook nie.
Koel af en gooi in bottels en bêre in yskas.
Gebruik 1 deel stroop met 6 dele yskoue water of sodawater.
Bedien in glase met ysblokkies.
Bron:Radio Namakwaland

MOERBEI STROOP
MOERBEI STROOP
Ongeveer 1 liter.
Genoeg vars moerbeie vir 1 liter sap.
1 koppie witsuiker
1. Druk moerbeie fyn en giet deur fyn sif.
2. Giet sap en suiker in kastrol en verhit. Roer tot suiker opgelos is.
3. Verwyder van stoof en giet warm stroop in gesterilliseerde bottels.
Draai toe en laat afkoel.
4. Sit saam met Sprite Zero of limonade voor.
Gebruik soms sodawater.
WENK: Gebruik aarbeie in plaas van moerbeie.
Bron: Vrouekeur 2007
Plasing : Magda Swanepoel / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

SUURLEMOEN KOELDRANK STROOP
SUURLEMOEN KOELDRANK STROOP
12-14 suurlemoene
2.5kg suiker
1.5lt kookwater
15ml sitroensuur
15ml wynsteensuur
15ml engelse sout
Rasper skil van suurlemoen af
Druk sap uit suurlemoene
Voeg alles saam en laat staan oorna.
Gooi deur sif
Bottel lewer ongeveer 2.5lt stroop
Bron: Eie Resep
Plasing: Anna Marie Kotze / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

SUURLEMOEN STROOP
SUURLEMOEN STROOP
Maak: 750 ml
Bereidingstyd: 15 minute
500 ml vars suurlemoensap
gerasperde skil van 1 suurlemoen
500 ml (435 g) strooisuiker
METODE:
Meng die bestanddele saam tot die suiker opgelos het.
Gooi in gesteriliseerde bottels. Verseël en hou in die yskas vir tot ses weke.
Om voor te sit, meng een deel stroop met een deel sodawater of water.
Sit voor met ys en vars ment.
Bron: Idees / Kos & Onthaal
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
SUURLEMOEN STROOP
Maak: 750 ml
Bereidingstyd: 15 minute
500 ml vars suurlemoensap
gerasperde skil van 1 suurlemoen
500 ml (435 g) strooisuiker
METODE:
Meng die bestanddele saam tot die suiker opgelos het.
Gooi in gesteriliseerde bottels. Verseël en hou in die yskas vir tot ses weke.
Om voor te sit, meng een deel stroop met een deel sodawater of water.
Sit voor met ys en vars ment.
Bron: Idees / Kos & Onthaal
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
ANDER LEKKER DRINKGOED:
WAATLEMOEN LEMONADE
WAATLEMOEN LEMONADE
1,5 kg waatlemoen, geskil en in stukke gesny en oornag gevries
120 g suiker
450 ml water
zest en sap van 4 medium tot groot suurlemoene
knippie sout
sodawater
METODE:
Maak die stroop deur die suiker, water en suurlemoenskil in ‘n kastrol tot kookpunt twe bring terwyl jy roer totdat die suiker opgelos het.
Verwyder van die hitte, en roer die suurlemoensap en sout by.
Laat die stroop heeltemal afgekoel.
Gooi dit deur ‘n sif om die suurlemoenskil te verwyder.
Plaas ‘n derde van die waatlemoenstukke en suurlemoenstroop in ‘n voedselverwerker en meng tot glad.
Herhaal met die res van die waatlemoen en stroop.
Gooi dit deur ‘n sif om enige moontlike waatlemoenpitte te verwyder.
Bedien as ‘n bevrore drankie, of met sodawater of vonkelwyn
Bron: RSG / Hein van Tonder / Nina Timm

SKOMMELS:
AARBEI MELKSKOMMELS
AARBEI MELKSKOMMELS:
MENG
250 ml aarbei-roomys
MET
250 ml aarbei-jogurt saam in ’n versapper
OF
Pols dit met ’n handmenger tot glad.
Gebruik ’n skêr en knip wit malvalekkers in sirkels.
Plak die sirkels aan die binnekant van glase vas en gooi die glase vol
aarbei-melkskommel.
Sit ’n strooitjie in elk en sit dit dadelik voor.
Bron: Idees / Kos & Onthaal
Plasing: Henriette Wessels/WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
MENT MELKSKOMMELS
MENT MELKSKOMMELS
Maak: 8
Bereidingstyd: 15 minute
8 bolle vanieljeroomys
400 ml melk
1 druppel groen koskleursel
’n paar druppels mentgeursel
geklopte room
wit koekstrooisels
eetbare glinsterstrooisel
METODE:
Sit die roomys, melk, kleursel en geursel in ’n menger en pols tot glad.
Gooi in klein glasies, skep geklopte room bo-op en versier met wit en glinsterstrooisels.
Bron; Idees
Plasing: Henriette Wessels /WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
Maak: 8
Bereidingstyd: 15 minute
8 bolle vanieljeroomys
400 ml melk
1 druppel groen koskleursel
’n paar druppels mentgeursel
geklopte room
wit koekstrooisels
eetbare glinsterstrooisel
METODE:
Sit die roomys, melk, kleursel en geursel in ’n menger en pols tot glad.
Gooi in klein glasies, skep geklopte room bo-op en versier met wit en glinsterstrooisels.
Bron; Idees
Plasing: Henriette Wessels /WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
ONTBYT SKOMMEL
ONTBYT SKOMMEL
200 ml laevet melk
200 g gewone Joghurt
125 gr mengsel bevrore bessies
15 gr hawermout
2 e loperige heuning
AANWYSINGS:
Gooi al die bestanddele in ’n voedselverwerker.
Zirts tot glad.
Skink dit in twee lang glase.
Bedien.
Verdubbel: Eet jy jou ontbyt op ’n drafstap? Maak dubbeld die hoeveelheid die vorige aand, skink dit in ’n beker, bedek en verkoel vir tot twee dae. Roer en bedien.
Bron: Goeie Huishouding
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
PAMPOEN-KARAMEL-MALVALEKKERMELKSKOMMEL
PAMPOEN-KARAMEL-MALVALEKKER MELKSKOMMEL
Pasella het by die nuwe Protea Hotel, Fire and Ice!, in Johannesburg se Melrose Arch ingeloer om aan een van hul beroemde en dekadente melkskommels te proe.
(bedien 2)
BESTANDELE:
100 g gaar pampoen
200 ml melk
3 skeppe vanieljeroomys
5-6 malvalekkers
3 e karamelsous
METODE:
Verpulp al die bestanddele in ʼn voedselverwerker tot glad. Versier met ekstra malvalekkers.
Bron: Pasella
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
Pasella het by die nuwe Protea Hotel, Fire and Ice!, in Johannesburg se Melrose Arch ingeloer om aan een van hul beroemde en dekadente melkskommels te proe.
(bedien 2)
BESTANDELE:
100 g gaar pampoen
200 ml melk
3 skeppe vanieljeroomys
5-6 malvalekkers
3 e karamelsous
METODE:
Verpulp al die bestanddele in ʼn voedselverwerker tot glad. Versier met ekstra malvalekkers.
Bron: Pasella
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
PEANUTBUTTER MILKSHAKES
PEANUTBUTTER MILKSHAKES
5 Eetl Roomys
2 kop Melk
2 teel Milo
2 lekker groot lepels peanutbutter
Paar stukkies ys
So twee druppels vanielje geursel
Gooi in voedselverwerker en meng tot ys lekker fyn is en alles mooi vermeng het
Gooi uit in glase en spuit room op
Bron: Eie Resep
Plasing & Foto: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

ANDER:
GEMMERBIER - MA SE RESEP
GEMMERBIER - MA SE RESEP
20 Lt Water
1 Pakkie kitsgis
50g Gemmer
3kg suiker
1 Pakkie Kremetart
METODE:
Meng en laat staan vir 3 dae in 'n emmer
Gooi dan deur skoon doek en gooi in bottels
Bron: Stacey Benjamin
Plasing: Stacey Benjamin / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

GEMMERBIER (VINNIG)
VINNIGE GEMMERBIER
8 lt water
1 Pakkie pers yeast
2½ koppies bruin suiker
1 botteltjie SWEET-o gemmerbier geur koeldrank
Handvol rosyntjies
METODE:
Meng alles sit in emmer v 24 uur
Reg v bottel as rosyntjies bo dryf
Ek het hordes bestellings, die gemmerbier resep gee ook ni sooibrand nie
Bron: Dolf & Ansie Hamman
Plasing: Dolf & Ansie Hamman / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
NOTA: As jy nie sweeto kry nie gebruik 200ml drink-o-pop gemmerbier geur

GEMMERBIER VINNIG
GEMMERBIER VINNIG
10 liter water
1 X 2OOML botteltjie Sweeto/Drink o Pop gemmerbier aanmaakkoeldrank
3 kop suiker
1 sakkie kits gis
So bietjie rosyne
METODE:
Meng alles in emmer
Laat staan tot rosyne bo dryf
Gooi in bottels
Dit is baie gemmerbier en geen deursygery
Ek sit so 1-2 rosyntjies ook in die bottel
Ek persoonlik hou daarvan om die gemmerbier in glasbottels te gooi
Bron: Elsie Moller
Plasing: Elsie Moller / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

GEMMERBIER
GEMMERBIER
Maak: 3-4 bottels
Bereidingstyd: 20 minute, plus staantyd
Kooktyd: 10 minute
635 g (750 ml) suiker
15 ml fyn gemmer
7 g droë kitsgis
12 sultanas
Verhit die suiker en 2 1/2 liter water in ’n kastrol.
Roer tot die suiker opgelos het en haal van die plaat af.
Voeg twee liter koue water by en roer die gemmer by.
Laat die vloeistof afkoel tot lou-warm en gooi dan 125 ml daarvan in ’n bak.
Voeg die gis by en roer tot opgelos. Roer dit by die res van die vloeistof.
Gebruik ’n tregter en gooi die vloeistof in skoon, gesteriliseerde bottels met skroefdoppies. Gooi ’n paar sultanas in elke bottel.
Draai die bottels styf toe en laat staan vir omtrent 24 uur by kamertemperatuur.
Sit dan die bottels in die yskas. Wanneer die sultanas
boontoe dryf, is die gemmerbier reg om te drink.
Bron: Idees/ Kos en onthaal

MAKLIKE GEMMERBIER
MAKLIKE GEMMERBIER
Jy gaan ’n groot plastiekemmer met ’n deksel hê benodig om sowat 10 liter te maak.
Bestanddele:
10 liter water
1 kg suiker
15 ml jamaikagemmer
50 g kremetart
250 ml suurlemoensap
1 pakkie (10 g) kitsgis
250 ml sultanas
Metode:
1. Bring die water tot kookpunt en voeg die suiker, gemmer, kremetart en suurlemoensap by. Meng goed. 2. Haal van die hitte af wanneer die mengsel goed kook.
Laat afkoel tot kamertemperatuur.
3. Voeg die gis en sultanas by. Roer goed.
4. Gooi die gemmerbier in die groot plastiekemmer en maak toe. Laat staan vir drie dae by kamertemperatuur.
Ná drie dae kan jy die emmer oopmaak en die gemmerbier in tweeliter-plastiekbottels oorgooi.
Hou die bottels in die yskas.
Bron: Maroela Media

5 Gelling water (dis ongeveer 19 Liter)
9 pd suiker
1 pd rosyne
2½ pakkie kremetart
½ kop gemmerstukke - effens gekneus
METODE:
Kook gemmer goed uit met 'n bietjie water
Suur kremetart en rosyne twee aande vantevore in met 'n bietjie lou water asook bietjie suiker
Kook nou al die water, gemmermengsel en suiker saam
Sodra afgekoel, word die rosyne en kremetart mengsel bygevoeg
Die rosyne moet bo lê voordat dit ingegooi word
Suig deur en bedien
Bron: Onbekend
Plasing: Riaan Tahiti Welman / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

KRISTAL GEMMERBIER
KRISTAL GEMMERBIER
PLANTJIE
56g bakkersuurdeeg (die blokkies)
1 koppie water
2 gelykvol teelepels suiker
2 gelykvol teelepels fyn gemmer
KRISTALLE
2 suurlemoene
2 koppies kookwater
2 koppies suiker
BIER
1 koppie kristalle
2 koppies suiker
2 teelepels gemmer
24 rosyne
8 koppies water
METODE
PLANTJIE
Sit suurdeeg in 'n glasfles.
Voeg die res van bestanddele by.
Hou die plantjie in die yskas.
Voer die plantjie vir 7 tot 10 dae elke tweede dag met 1 teelepel suiker en 1 teelepel gemmer.
Dreineer deur gaasdoek en hou die afsaksel. (Moenie die vloeistof weggooi nie!!)
Die afsaksel kan weer gebruik word. Dit word gevoed met 1 teelepel suiker en 1 teelepel gemmer (soos hierbo).
KRISTALLE
Neem nou die vloeistof wat jy afgegooi het en voeg die sap van 2 suurlemoene, 2 koppies kookwater en 2 koppies suiker by.
Roer tot die suiker opgelos is.
Vul aan met water tot daar 4½. liter vloeistof is.
Gooi in bottels.
Laat staan oop vir 2 uur en skroef dan toe.
Wanneer die kristalle klaar gevorm is en jy wil nie die suurlemoen water gebruik nie, kan jy jou bier maak.
(Gooi dit deur gaasdoek om kristalle te bekom).
BIER
Meng al die bestandele en gooi in bottels.
Dis reg vir gebruik ná 2 dae.
Bron: RSG
Plasing: Hester Laubscher / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

VINNIGE DORSLESSER
VINNIGE DORSLESSER
BESTANDELE:
2l limonade
500 ml vars suurlemoensap
6 skyfies suurlemoen ys
vars kruisementblare
METODE:
Meng al die bestanddele saam en bedien yskoud.
Bron: Smul sonder sukkel / Olga Wall
Plasing : Henriette Wessels /WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

PYNAPPEL BIER
PYNAPPEL BIER
1 pynappel of so 3 of 4 se skille en stronk
4 en 1/2 liter water
750ml suiker
1 pakkie yeast
40ml gemmer
5ml kremetart
hand vol rosyne
METODE
Sny pynappel of rasper fyn of skIlle
Meng nou water,suiker ,yeast, gemmer, kremetart tot suiker
opgelos het
Gooi oor skille/pynappel
Sit deksel op
Laat staan vir 24 uur
Suig bier deur n skoon doek
Gooi dit in bottels en verkoel
dit is heerlik in die warm dae
NOTA: as jy nie die skop wil he los die yeast uit
Bron: Eie Resep
Foto: So Home Schooled
Plasing : Chrissie Havlicek / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

WARM DUBBEL SJOKOLADE DRANKIE
WARM DUBBEL SJOKOLADE DRANKIE
skink die warmsjokolade ná ete as 'n vinnige nagereg met tuisgemaakte malvalekkers bo-op.
(maak 750 ml)
250 ml room
250 ml melk
sade van 1 vanieljepeul
2 stukke heel kaneel
100 g donkersjokolade
100 g witsjokolade
15 ml Frangelico, opsioneel
METODE:
Bring room, melk, vanieljesade, -peul en kaneel tot kookpunt.
Voeg sjokolade by en roer tot gesmelt en glad.
Laat stadig prut vir 5 minute.
Gooi deur 'n sif en geur met Frangelico of 'n likeur van jou keuse.
Sit warm voor.
Bron: Herman Lensing
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
skink die warmsjokolade ná ete as 'n vinnige nagereg met tuisgemaakte malvalekkers bo-op.
(maak 750 ml)
250 ml room
250 ml melk
sade van 1 vanieljepeul
2 stukke heel kaneel
100 g donkersjokolade
100 g witsjokolade
15 ml Frangelico, opsioneel
METODE:
Bring room, melk, vanieljesade, -peul en kaneel tot kookpunt.
Voeg sjokolade by en roer tot gesmelt en glad.
Laat stadig prut vir 5 minute.
Gooi deur 'n sif en geur met Frangelico of 'n likeur van jou keuse.
Sit warm voor.
Bron: Herman Lensing
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
SJOKOLADE GEVULDE LEPELTJIES
Dié lepeltjies vol sjokolade is ‘n heerlik saam met warm sjokolade.
Maak sommer ‘n paar as ‘n geskenk vir jou geliefde.
Maak 10 lepels
Bestanddele:
• 50 g goeie sjokolade
• 10 teelepels
Metode:
Kap die sjokolade in klein stukke en smelt dit in die mikrogolfoond of ’n glasbak op ’n
kastrol met pruttende water.
Doop die teelepels in die sjokolade, balanseer dit oor die rand van die tafel (sit ’n vel tinfoelie of bakpapier op die vloer ingeval dit mors) en sit ’n swaar voorwerp soos ’n boek bo-op die stele.
Laat die sjokolade stol en verpak die teelepels in ’n mooi houer.
Bron: Idees / Kos & Onthaal
Plasing: Joey Krüger/WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

ROOIBOSTEE LATTE
ROOIBOSTEE LATTE
Trek sterk rooibostee en maak helfte van lekker lang beker daarmee vol.
Plaas kaneelstokkie in tee en klop
"Froth" dan warm melk tot skuim en vul die beker daarmee.
Skep opgehoopte teelepel heuning en laat deur die skuim loop.
Geniet dit!
Bron: Onbekend
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
ROOIBOSTEE LATTE
Trek sterk rooibostee en maak helfte van lekker lang beker daarmee vol.
Plaas kaneelstokkie in tee en klop
"Froth" dan warm melk tot skuim en vul die beker daarmee.
Skep opgehoopte teelepel heuning en laat deur die skuim loop.
Geniet dit!
Bron: Onbekend
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
MAAK JOU EIE SJOKOLADE-CAPPACCINO DRANKIES
100g cremora,
100g strooi suiker,
62.5 g kakao (daar is blikkies wat presies hierdie grootte is),
30g vla poeier,
15 ml kitskoffiepoeier,
5 ml kaneel.
Meng alles saam en sif 'n hele paar keer tot lekker deurgemeng (ek het so 7 keer
gesif)... en berê in 'n lugdigte houer. Gooi 3 teelepels in 'n beker, maak met bietjie kook water aan en top op met kookwater of kookmelk. Nie heeltemal soos die wat jy koop nie maar ook baie lekker.
CAPPUCCINO
Ingredients
1 cup powdered non-dairy creamer
1 cup instant chocolate drink mix
3/4 cup instant coffee granules
1/2 cup white sugar
1/2 teaspoon ground cinnamon
1/4 teaspoon ground nutmeg
Directions
1. In a medium sized glass jar, combine the non-dairy creamer, chocolate drink mix, instant coffee, sugar, cinnamon and nutmeg; mix well.
2. To prepare, place 2 tablespoons mix in a mug, pour in 3/4 cup boiling water, and stir until dissolved. Serve hot.
KITS-CUPPUCINO
125 ml Cremora-lite verromer
60 ml Nespray melkpoeier
60 ml Nescafe kitskoffie
60 ml strooisuiker [of laat dit weg ]
Meng baie goed tot FYN poeier met voedselverwerker
Hou in glasfles wat dig seël en gebruik 3 groot tl per koppie soos nodig!
TUISGEMAAKTE HOT CHOCOLATE
12 Eetlepels Suiker
4 Eetlepels Kakao
16 Eetlepels Melkpoeier
Meng alles saam en gebruik dan na smaak.
HOT CHOCOLATE
1 blikkie cocao.
250g cremora.
100g versiersuiker.
Meng saam. Gebruik 4 teelepels wane nodig. GENIET.
HOT CHOCOLATE (2)
1 liter melk
1 liter room
900g donker sjokolade
Smelt die sjokolade in 'n dubbel kastrol
verhit die melk en room saam
Meng die twee goed saam, net voor die melk/room kook..
WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

MAAK JOU EIE CUPPACINO
Met hierdie resep kan jy 3x soveel cappuccino kry as die gekooptes, verdubbel na gelang
Dit werk baie goedkoper uit
1 kop Ellis Brown / Cremora (poeier)
1 kop Nestlé warm sjokolade (poeier)
¾ kop kits koffie van jou keuse (poeier)
½ kop suiker of strooisuiker (kan dit los sodat elkeen sy eie suiker kan ingooi na smaak)
½ t kaneel
¼ t neutmuskaat
Sif al die bestanddele 2 of 3 keer saam sodat dit goed kan meng
Bere in ‘n lugdigte houer
Om 1 koppie te maak roer 3 e (minder of meer na smaak) in kookwater
WENK: AS JY EERS DIE MENGSEL MET 'N BIETJIE WARM WATER AANGEMAAK HET, HOU DIE KETEL IN DIE LUG EN GOOI 'N DUN STRAALTJIE WATER (SO HOOG BO DIE BEKER AS MOONTLIK) IN DIE BEKER EN JOU CAPPUCCINO SAL SKUIM
Bron: Taste of Home
Plasing: Vanessa Fourie Willemse / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

ENGLISH RECIPES:
ICED TEA:
ROOIBOS ICED TEA
ROOIBOS ICED TEA
I love to make iced tea using Rooibos / Redbush tea rather than black tea which I find quite bitter, but you can use whatever tea you prefer. I sometimes blend in about 25% green tea with the Rooibos, which then just ratchets up the health properties a notch, and I have totally acquired the taste for it.
TO MAKE A LITRE OF STRONG ICED TEA
4 Rooibos tea bags / liter of water
about 5 cm piece of ginger, peeled and finely sliced
zest (die skil) from 1 lemon
small handful of mint leaves
2 T of honey (or sweetener of your choice, I also like to use artificial sweetener)
juice of one lemon
extra slices of lemon and mint to serve (optional)
METHOD:
Fill a heat proof jug with boiling water and add the tea bags.
While it is hot, add all the ingredients except the lemon juice and hte honey, and allow it to infuse. I normally leave it in until the water is luke warm and then I remove the tea bags.
Stir through the honey and add the lemon juice. Store in the fridge until you are ready to use it.
If you leave the mint, lemon rind and ginger in the tea, the flavour will strengthen.
If you want to keep it quite mild, strain it out when you remove the tea bags.
Either way works well. You can also muddle the aromatics slightly in the tea, bruising the ginger, mint and lemon, to further release their delicious oils.
Nothing quite beats a refreshing glass of icy cold iced tea in summer.
Bron: Drizzle and Drip
Plasing: Petra Pretorius / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

MILKSHAKES:
BAR ONE MILKSHAKE RECIPE
A wonderful and decadent recipe for Bar One Milkshake
Ingredients
1 Bar one chopped into very small pieces,
1 Scoops Vanilla ice cream
1 Cups Milk chilled [ no cream],
1 Tsp Chocolate sauce,
Few Ice cubes.
Chocolate grated or peeled as flakes for garnish on top
Directions
Put all of your ingredients in a blender jar and blend well.
Drizzle on the inside wall little chocolate sauce of the glass in which to be served.
Pour into the tall glasses and sprinkle little grated chocolate on the top and a small piece of vanilla ice cream.
Serves 1
Bron: Onbekend
Plasing: Shirley Spamer / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

COFFEE CARAMEL SHAKE
COFFEE CARAMEL SHAKE
INGREDIENTS
6 coffee icecubes (see note below)
3/4 cup skim milk
3 large scoops vanilla icecream
2 Tbsp caramel sauce
1 Tbsp chocolate syrup
2 Tbsp whipped cream (from the can)
INSTRUCTIONS:
In a blender, mix ice cubes, milk, ice cream, chocolate syrup and caramel until smooth.
Pour in a tall glass and top with whipped cream (and more caramel if desired).
Enjoy immediately!
**To make coffee icecubes, pour cooled coffee (the stronger, the better) into an ice cube tray.
Freeze.
Bron: by Shugary Sweets

OTHER:
ORANGE JULIUS
HOW TO MAKE AN ORANGE JULIUS
INGREDIENTS:
6 ounces (3/4 cup) frozen orange juice concentrate, thawed
1 cup milk (whole or low fat)
1 cup water
1/4 cup + 1 tablespoon granulated white sugar
1 teaspoon vanilla extract
9 ice cubes
DIRECTIONS:
Place all of the ingredients in a blender. Blend until creamy.
Divide the mixture between 4 glasses. Add straws and sip away!
Source: RecipeBoy.com (adapted from Food.com
Foto & Plasing: Joey Kruger /WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

HOT DRINKS:
COOKIES & CREAM HOT CHOCOLATE
COOKIES & CREAM HOT CHOCOLATE
2 cups milk
Hot Cocoa Mix
4-5 Oreos
Whipped Cream
METHOD:
Warm milk in the microwave then add your hot cocoa mix.
Add 3 Oreo cookies. Microwave.. let it blend.
Pour it into two mugs and top with whipped cream. Crush the last Oreo over the top of the whipped cream.
Serve immediately.
From sweettreatsmore